Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Author
Annemie Ress
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Van ossewaens na iPhones gesels ek en my ma! 27.03.2021 25:19
Nagmaal in Heidelberg, pink suigsweeties en ‘n borstrok.
Weghol perde en gekookte eiers 26.03.2021 19:39
Carien, Stoffel en ek kuier tussen Amerika en England en klets dat die spoeg spat!
Waar is Mark, Sharon? 24.03.2021 22:02
Dekades van vriendskap meen al is ons duisende myle van mekaar, verander niks!
Die trein na Pretoria en ander liedjies 24.03.2021 19:02
Stefan en ek praat oor liedjies en genadiglik sing ons nie te veel nie!
Vandag, gister en more 24.03.2021 4:49
Wat ek sover geleer het van die eerste paar potgooi kuier! En ‘n bietjie musiek van Paul Soetwater.
My stoute Ma 21.03.2021 16:09
Ek gesels met my ma oor lopende yskaste, suurlemoen tert en bananas!
Van Hollands en Afrikaans 17.03.2021 11:37
Warren en ek praat met mekaar in twee tale - so naby en tog so ver van mekaar!
Grieselgeeste, Antjie Somers en die Non 17.03.2021 18:52
Carien en maak mekaar bang!
Van Spoeg en Wolwe 15.03.2021 18:58
Lekker kuier oor nuwe Afrikaanse musiek en meer
Nuwe Afrikaanse woorde! 11.03.2021 19:15
Marelise en ek klets heerlik terwyl sy my nuwe woorde leer!
Skrik, valhelm en ‘n toorbos 10.03.2021 18:20
Stefan en ek klets lekker oor die mooi taal en toekoms
Sporadiese Angeliere 10.03.2021 16:44
Renette en ek praat oor die warm gevoel wat Afrikaans jou kan gee, musiek wat jou laat huil en hoop!
Worstel met woorde saam met Carien 10.03.2021 22:32
Carien en ek praat oor mooi woorde, ironie en geheue stokkies
Wat is Afrikaans Vandag - waaroor gaan dit? 10.03.2021 5:47
Afrikaans Vandag, hoekom die potgooi, waaroor gaan ons praat en met wie gaan ons kuier?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.