Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategoria

Religion

Strona podcastu

maroelamedia.co.za

Ostatni odcinek

1 paź 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

ToekomsVenster | Het jy moed verloor? 15.06.2026

Daar is dae wanneer dit voel asof moedeloosheid oral om ons lê. Die Bybel bied egter ʼn ander perspektief.

ToekomsVenster | Moenie dat die donker jou fokus steel nie 15.06.2026

Die wêreld bied elke dag genoeg redes vir moedeloosheid, maar ook talle tekens van God se goedheid.

ToekomsVenster | Wat is werklik belangrik in God se koninkryk? 15.06.2026

Moet die kerk oor elke aktuele saak ʼn amptelike standpunt inneem, of behoort gelowiges ook self verantwoordelik te onderskei?

ToekomsVenster | Wat het ons kinders vandag die nodigste? 15.06.2026

Die grootste belegging wat ons kan maak, is nie in prestasie nie, maar in mense.

ToekomsVenster | Jy is geroep om te dien 15.06.2026

Wees vandag nuuskierig oor hoe en waar God jou wil gebruik.

ToekomsVenster | Waar sien jy God vandag raak? 08.06.2026

Ons soek God dikwels in groot gebeurtenisse, terwyl Hy reeds teenwoordig is in die gewone ritme van elke dag.

ToekomsVenster | Wie is die vreemdeling in jou wêreld? 08.06.2026

Die vreemdeling is soms nie iemand van oor die grens nie, maar die nuwe kollega, buurman of kerkganger.

ToekomsVenster | Wat as ons ophou terugkyk en begin droom? 08.06.2026

Minder “jy” en “julle”. Meer hoop, verbeelding en geloofsmoed. Dalk is dit presies wat ons verhoudings nodig het.

ToekomsVenster | Niks kan ons skei van God se liefde nie 08.06.2026

As jy vandag moes kies, watter Bybelteks sou jou lewe en geloof die beste opsom?

ToekomsVenster | By die Herder se voete is daar vir jou ook rus 08.06.2026

Waar jy jou vandag ook al bevind, Psalm 23 nooi jou om weer op God se trou te vertrou.

ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my seën 01.06.2026

Dawid herinner ons dat die Here sy kinders met goeie dinge oorlaai en hulle leer om dit te geniet.

ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my met liefde kroon 01.06.2026

As jy weet wie jou Vader is, verander dit hoe jy leef, bid en droom.

ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my van die graf red 01.06.2026

Die dood mag onafwendbaar wees, maar dit is nie die einde van ʼn gelowige se verhaal nie.

ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my siekte genees 01.06.2026

Siekte toets ʼn mens se geloof soos min ander dinge en tog getuig Dawid dat God die Geneesheer is wat hoop bring.

ToekomsVenster | Waarom glo jy? 01.06.2026

Die vraag is eenvoudig, maar die antwoord verander alles: Waarom glo jy wat jy glo?

ToekomsVenster | Die Pinkstergees leef nie net in kerke nie 25.05.2026

God se hart bly by die weerloses, die gebrokenes en die vergete mense.

ToekomsVenster | Moenie ʼn klein begin gering ag nie 25.05.2026

Soms voel jou bydrae klein teenoor die wêreld se nood, maar God dink anders daaroor.

ToekomsVenster | Hoop vir dié wat moeg geword het 25.05.2026

Party take is eenvoudig te groot vir menslike krag alleen.

ToekomsVenster | Die voorreg en verantwoordelikheid van genade 22.05.2026

Ons is nie net gered nie, maar word oor gestuur deur die Koning.

ToekomsVenster | God het jou reeds gered 22.05.2026

In Christus is jy ʼn nuwe mens. Begin feesvier, staan op, en doen dit waarvoor Hy jou geroep het.

ToekomsVenster | Die uur is reeds hier 18.05.2026

Maak die oë van jou gees oop en onderskei die tekens van Sy naderende koms.

ToekomsVenster | God reageer op die roepstem van Sy kinders 18.05.2026

Sal jou geloof vandag sterk genoeg staan om te roep om genadereën?

ToekomsVenster | God gebruik die geringste instrument as ʼn goddelike vonk 18.05.2026

Sal jy vandag die kanaal wees waardeur Sy herlewing deurbreek?

ToekomsVenster | God stort Sy krag uit op gewone mense 18.05.2026

Durf jy jouself oopstel vir die heiligende stroom van Sy Gees?

ToekomsVenster | Is jy gereed vir ʼn nuwe seisoen van verwagting? 18.05.2026

Dekades later bly die gebed dieselfde, dat God weer jou en my hart sal aanraak.

Słuchaj podcastu ToekomsVenster w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS