RSG
Rand en sent
Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Rand en sent 12 Junie 2022 12.06.2022 21:21
Olivia Sambo praat met rekenmeester Ilze Botha oor rekeningkunde en finansiële state. Wicky Oosthuizen van Functional Forms Architectural Studio gee raad vir wanneer jy jou droomhuis wil ontwerp of net wil aanbou.
Rand en sent 5 Junie 2022 05.06.2022 21:57
Olivia Sambo praat met die eienaar van’ n gastehuis om uit te vind hoe jy suksesvol in gasvryheidsbedryf kan wees. Sy vind ook uit hoe jy kan bespaar op selfoonkoste as jy ‘n besigheid besit.
Rand en sent 29 mei 2022 29.05.2022 17:57
Mei is Nasionale Energiemaand. Athina Jansen hoor by skuldadviseur Carla Oberholzer hoe ons krag en geld kan spaar, en hoe ons kan aanpas met beurtkrag hierdie winter.
Rand en sent 22 Mei 2022 22.05.2022 20:33
Olivia Sambo praat met Lizette Botha van L & A Medical Accounts, wat mediese praktisyns help met hulle rekeninge. Susan Marais van die The Ultimate Bucket List vertel van die wonderlike aktiwiteite en eetervarings in Pretoria, en hoe jy plaaslike besighede kan ondersteun.
Rand en sent 15 Mei 2022 15.05.2022 17:33
Athina Jansen gesels met ‘n die hoof van belasting by Allan Gray, Carla Rossouw, oor belastingterugbetaling en hoe om dit te bestuur. Sy praat ook met Eduann Vorster ‘n bemarkingdirekteur by Capital Legacy oor testamente.
Rand en sent 8 Mei 2022 08.05.2022 21:57
Athina Jansen praat met ‘n skuldadviseur oor die uitdagings en uitgawes wat moeders ervaar. Sy gee raad oor hoe hulle hulle geld beter kan bestuur.
Rand en sent 1 Mei 2022 01.05.2022 22:01
Argitek Wicky Oosthuizen gesels oor haar liefde vir argitektuur en hoe belangrik kreatiwiteit vir haar is. Lizette Botha vertel meer van die dienste wat sy in die mediese sektor aanbied, soos die bestuur van rekeninge en skudinvordering. Caro van Caro’s Creations gesels oor haar unieke handsakke met bemoedigende boodskappe daarop. Susan Marais deel haar liefde vir Bybelskrywing, en verduidelik hoe...
Rand en sent 24 April 2022 24.04.2022 13:31
Verbruikersjoernalis Ina Opperman praat oor hoe versigtig jy moet wees oor waar jy jou geld belê.
Rand en sent 17 April 2022 17.04.2022 21:19
Athina Jansen praat met rekenmeester en belastingpraktisyn Eben Genis oor belasting en belastingopgawes.
Rand en sent 10 April 2022 10.04.2022 20:21
Ons sluit die reeks oor die Staatsdoens Pensioenfonds af met 'n bespreking van die belangrikheid van nominasievorms.
Rand en sent 3 April 2022 03.04.2022 23:59
Tracy Peters van die Staatsdiens Pensioenfonds praat oor versekering wat vier lede beskikbaar is, en hoe die nominasievorms werk.
Rand en sent 27 Maart 2022 27.03.2022 26:52
Omelia Hartzenberg van die Staatsdiens Pensioenfonds praat oor veranderings aan egskeidingsreëls en oor verhogings in die maandelikse pensioen.
Rand en sent 20 Maart 2022 20.03.2022 26:07
Omelia Hartzenberg van die Staatsdiens Pensioenfonds praat ooor gade- en kinderpensioen.
Rand en sent 13 Maart 2022 13.03.2022 18:55
Tracy Peters van die Staatsdiens Pensionfonds praat oor hoe om bedrog te voorkom.
Rand en sent 6 Maart 2022 06.03.2022 23:27
Omelia Hartzenberg van die staatsdienspensioenfonds praat oor begrafnisvoordele.
Rand en sent 27 Februarie 2022 27.02.2022 25:03
Athina Jansen praat met Omelia Hartzenberg van die regering se pensioenfonds oor aftrede en bedanking.
Rand en sent 20 Februarie 2022 20.02.2022 23:45
Omelia Hartzenberg en Marie van der Klashorst van die Regeringswerknemer-pensioenfonds praat oor onopgeëiste voordele.
Rand en sent 13 Februarie 2022 13.02.2022 24:05
Athina Jansen praat met ‘n verteenwoordiger van die regering se pensioenfonds, Omelia Hartzenberg. Sy is 'n kliëntedienskonsultant, en beantwoord al jou vrae oor die werking van die fonds.
Rand en sent 6 Februarie 2022 06.02.2022 23:36
Athina Jansen gesels met ‘n paartjie wat albei hulle eie klein ondernemings besit. Roenel en Renier Swart gee raad aan mense wat ook entrepreneurs wil word, en vertel meer van hulle besighede, Tihmily Cakes en Eden’s Providence.
Rand en sent 30 Januarie 2022 30.01.2022 25:28
Athina Jansen praat met ‘n motiveringsafrigter en stigter en eienaar van Her Own Business Online Coaching School, Rene Arendse. Sy gee praktiese wenke hoe mense hulle eie besigheid kan begin en finansieel kan groei.
Rand en sent 23 Januarie 2022 23.01.2022 14:44
Athina Jansen praat met die joernalis Ina Opperman oor die regte van verbruikers, en hoe belangrik dit is om te begroot en te spaar in 2022.
Rand en sent 16 Januarie 2022 16.01.2022 17:33
Athina Jansen praat met Veon Wentzel, eienaar en ontwerper van Haus Of Vjorn. Hy vertel hoe hy finansieel moes aanpas tydens die pandemie, en gee raad aan ontwerpers wat hulle eie besigheid wil begin.
Rand en sent 9 Januarie 2022 09.01.2022 17:25
Athina Jansen praat met Romario Chan-Kuo Abrahams oor hoe om jou finansies beter te bestuur en om te begroot in 2022.
Rand en sent 2 Januarie 2022 02.01.2022 21:04
Athina Jansen praat met Daniel Tharrat, bestuurder by Rivera On Vaal Hotel en Country Club, en met die eienaar van Grandeur Travel oor die gasvryheidsbedryf.
Rand en sent 26 Desember 2021 26.12.2021 17:04
Athina Jansen praat met entrepreneur Daniel Strauss oor hoe sake-eienaars hulle besighede vinnig kan laat groei in ‘n kort tydperk. Hy gee ook wenke oor hoe ondernemings hulle finansies kan bestuur.
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS