RSG
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Mediese hulp ver vir baie 13.11.2013 6:54
Miljoene siek Suid-Afrikaners moet hulle lewens in gevaar stel om by hospitale en klinieke uit te ko…
Zille oor DA-drama 11.11.2013 15:40
Die Demokratiese Alliansie se skip vaar sedert verlede week op stormagtige waters, en die spanning i…
Vrygeborenes mag eerste keer stem 08.11.2013 5:03
Wat die komende verkiesing 'n interessante wending gee, is die feit dat dit die eerste keer is dat d…
Ongelukkigheid oor SAL-roetebesluit 07.11.2013 8:29
'n Storm het in sport en toerismekringe losgebars ná die Suid-Afrikaanse Lugdiens se aankondiging da…
Drukgroep maak pedofiele bekend 06.11.2013 2:33
'n Nederlandse drukgroep vir kinderregte het die name van meer as 'n duisend vermeende pedofiele aan…
Digitale televisie 04.11.2013 15:47
Suid-Afrika sal die spertyd haal om die sentrale televisie uitsaai-stelsel van analoog na digitaal o…
Mandela rolprent bekendgestel 04.11.2013 5:00
Die rolprent MANDELA: LONG WALK T FREEDOM poog om 'n geskiedkundige storie objektief te vertel, sond…
Twiets maak opslae 25.10.2013 3:07
Die ongeoorloofde gebruik van nuusmedia se inligting op sosiale netwerke het gister opslae gemaak. B…
Inkomstegaping tussen rasse laagste ooit 24.10.2013 2:35
'n Interdissiplinêre studie deur die Universiteite van Stellenbosch, Pretoria en die Witwatersrand w…
Suiker net so verslawend soos kokaïne - studie 23.10.2013 2:36
Hoeveel lepels suiker het jy vanoggend in jou koffie gegooi en oor jou pap gestrooi? Nuwe navorsing …
Is rassisme uitsluitlike wit verskynsel? 21.10.2013 12:41
Is rassisme 'n uitsluitlike wit verskynsel? Die vraag het skielik die afgelope week weer sterk kop u…
Ekonomiese Vryheidsvegters 17.10.2013 5:00
Julius Malema se nuwe party, die Ekonomiese Vryheidsvegters, maak al hoe meer geraas in die aanloop …
EFF verander politieke speelveld 17.10.2013 4:57
'n Nuwe raserige en ontstuimige verskynsel het hom die afgelope tyd in die land se politieke speelpa…
PRASA kontrak laat oë rek 16.10.2013 9:48
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (PRASA) se ondertekening van 'n R51-miljard rand kontrak…
Geweld in skole 15.10.2013 6:14
Sommige onderwysers sê hulle is bang om skool toe te gaan nadat verskeie skole die afgelope tyd die …
Kruger-miljoene bestaan nie 15.10.2013 3:27
Mense wat steeds glo hulle gaan eendag die skat van die laaste president van die Zuid-Afrikaansche R…
Vriend sê vlieënier kon gered word 14.10.2013 4:37
'n Lugvaartkenner sê die lugtoertjievlieënier, Glenn Dell, se lewe kon gered gewees het nadat sy vli…
Eerste solovlug herdenk 11.10.2013 4:26
Amelia Earheart se naam is alombekend, selfs vir diegene wat nie veel van lugvaart af weet nie. Lady…
Vlieg swaeltjie, vlieg! 11.10.2013 2:32
Gedink jy is besig? Dink gerus weer as jy hoor hoe Alpe-swawels hulle tyd in die winter deurbring. A…
Trots SA prof. kry Nobelprys 10.10.2013 3:53
'n Wetenskaplike wat in Suid-Afrika gebore is en grootgeword het, prof. Michael Levitt, sê hy was ve…
Kerke moenie te na aan staat wees nie 09.10.2013 3:55
'n Teoloog van Stellenbosch, Chris Jones, waarsku dat die kerke daarreen moet waak om te na aan die …
Meld padvarke aan 08.10.2013 3:44
Sal jy 'n beter bestuurder en padgebruiker wees as jy weet jou elke beweging word dopgehou? So hoop …
Padwaardigheid van KZN-trokke bekyk 08.10.2013 3:52
Die padwaardigheid van vragmotors wat die berugte Fields Hill-pad wes van Durban gebruik, gaan fyn d…
Fields Hill Helping Hands-inisiatief 08.10.2013 3:07
Die 40 gesinne wat vroeër geraak is deur die Fields Hill-ongeluk in Pinetown, Kwazulu-Natal, sukkel …
Jonathan Jansen praat oor sy uitlatings oor Afrikaans 07.10.2013 12:00
'n Oorlog in die kleine het verlede week losgebars rondom die kop van prof. Jonathan Jansen. Die rek…
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS