Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

Business AF ↓ 326 episodi

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.moneyweb.co.za

Autore

Moneyweb Radio

Categoria

Business

Sito del podcast

www.moneyweb.co.za

Ultimo episodio

6 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Samsung verwag 'n skerp styging in sy wins 07.07.2026

Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Julie 2026 07.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kunsmatige intelligensie dwing universiteite om die balans tussen tegnologie en wysheid te herontdek 06.07.2026

Prof Ignatius Gous – stigter, FutureSharp Volg RSG Geldsake op Twitter

Moet jy huur of koop … die debat duur voort 06.07.2026

John Loos – senior eiendomsekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

‘n Skuif na die buiteland maak jou nie los van die inkomstediens nie 06.07.2026

Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter

Twee derdes van klagtes misluk by die finansiëledienste-ombud 06.07.2026

Advokaat John Simpson – Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers (Fais) Volg RSG Geldsake op Twitter

R50 miljard gaan verlore weens onwettige dobbelwebtuistes 06.07.2026

Jan van Niekerk – finansiële direkteur, RECM Volg RSG Geldsake op Twitter

Die goudprys is nou al 26% laer as sy hoogtepunt 06.07.2026

Theo Vorster medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 6 Julie 2026 06.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 03.07.2026

Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium & Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter

Belastingbesluite word meer belangrik vir beleggingsukses 03.07.2026

Ettienne Bezuidenhoudt – welvaartbestuurder, AlexForbes Volg RSG Geldsake op Twitter

Waarom het die Raad op Mediese Skemas die voorgestelde verligting vir staatsamptenare afgekeur? 03.07.2026

Karyna van Lingen – finansiële hoof, Raad op Mediese Skemas (Gems) Volg RSG Geldsake op Twitter

Senwes oorskry die R1 miljard-kerf voor belasting danksy ’n sterk inset- en toerustingsegment 03.07.2026

Debbie Bester – bestuurshoof, Senwes Volg RSG Geldsake op Twitter

Beurse is stewiger en volg positiewe sentiment oor werkskeppingsdata uit die VSA 03.07.2026

Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 3 Julie 2026 03.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

KI gaan die batebestuursbedryf verander, maar die prosesse sal dieselfde bly 02.07.2026

Alyssa Viljoen – besturende direkteur, Merchant West Volg RSG Geldsake op Twitter

Motorbedryf wil 1,7 miljoen motors met gevaarlike lugsakke terugroep 02.07.2026

Tshetlhe Litheko – hoofbeampte vir beleid, Naamsa Volg RSG Geldsake op Twitter

SA banke nie meer vir randmanipulasie vervolg 02.07.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Swakker Amerikaanse werkskepping help JSE 02.07.2026

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 Julie 2026 02.07.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié KI-agent het $1 miljard uit kripto gemaak 01.07.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Aarto word nou by nóg 62 plaaslike owerhede uitgerol 01.07.2026

Chad Davids – raadslid en Wes-Kaapse voorsitter vir openbare vervoer en paaie, Salga Volg RSG Geldsake op Twitter

South32 verkoop sy Hillside-smelter 01.07.2026

Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Murray & Roberts se laaste bates vir R1.3 miljard verkoop 01.07.2026

Mark Salmon – hoof van spesiale situasies, Differential Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Buitelanders val oor hulle voete om in rand te handel 01.07.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Ascolta il podcast RSG Geldsake met Moneyweb su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici