Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

Business AF ↓ 525 episodi

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.moneyweb.co.za

Autore

Moneyweb Radio

Categoria

Business

Sito del podcast

www.moneyweb.co.za

Ultimo episodio

23 nov 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android 10 mln+ di download · valutazione 4,7+ iOS in arrivo

Episodi

Netcare se wins kry 'n "digitale” inspuiting 23.11.2026

Dr Erich Bock – waarnemende besturende direkteur: hospitaal afdeling, Netcare Volg RSG Geldsake op Twitter

Van die koalisietafel tot die effektemark. Waar lê die groot risiko vir beleggers? 23.11.2026

Melville du Plessis – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Astral se wins verdubbel weens laer voerpryse 23.11.2026

Johan Geel – finansiële hoof, Astral Foods Volg RSG Geldsake op Twitter

Chinese motors rem WeBuyCars se wins 23.11.2026

Faan van der Walt – medestigter, WeBuyCars Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 23.11.2026

Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 23 November 2026 23.11.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 20.11.2026

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Everest Wealth: Die R705 miljoen-vraag wat onbeantwoord bly 20.11.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Christo Wiese gee sy beheer oor Shoprite prys vir R600 miljoen 20.11.2026

Christo Wiese – sakeman Volg RSG Geldsake op Twitter

Nege rooi dae 20.11.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 November 2026 20.11.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Nicola Smit oor die uitdagings om ’n universiteit te bestuur 19.11.2026

Prof Nicola Smit – bedryfshoof, Stellenbosch Universiteit Volg RSG Geldsake op Twitter

R14 miljoen se verkeersboetes onwettig ingevorder – motoriste moet terugbetaal word 19.11.2026

Cornelia van Niekerk – eienaar en direkteur, Fines4U Volg RSG Geldsake op Twitter

Springbokke help Southern Sun se hotelle om rekordwinste te jaag 19.11.2026

Marcel von Aulock – uitvoerende hoof, Southern Sun Volg RSG Geldsake op Twitter

Dink jy rentekoerse is hoog? Die geskiedenis vertel ’n ander storie 19.11.2026

Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 19.11.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19 November 2026 19.11.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Die jongste oor die reuse Binance-kuberdiefstal 18.11.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Saamgestelde groei kan ook téén jou werk 18.11.2026

Marise Bester – bestuurder: ManCo verspreidingspan, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter

Paspoorte nou by banke beskikbaar – sonder toue of afsprake 18.11.2026

Dr Leon Schreiber – minister van binnelandse sake Volg RSG Geldsake op Twitter

Ramaphosa en 300 Suid-Afrikaners op KI-sending na Silicon Valley 18.11.2026

Dr Kgosientsho Ramokgopa – minister van elektrisiteit en energie Volg RSG Geldsake op Twitter

’n Skop in die knieë vir markte 18.11.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18 November 2026 18.11.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié boer het Eskom nie meer nodig nie 17.11.2026

Jan Holliday – eienaar, Farm Flair Volg RSG Geldsake op Twitter

Besit jy Apple- of Microsoft-aandele? Jou erfgename kan duur betaal 17.11.2026

Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

Ascolta il podcast RSG Geldsake met Moneyweb su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici