Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

Business AF ↓ 326 episodi

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.moneyweb.co.za

Autore

Moneyweb Radio

Categoria

Business

Sito del podcast

www.moneyweb.co.za

Ultimo episodio

6 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1 Julie 2026 01.07.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Herstellende landbou is nie meer net ’n gesprek oor volhoubaarheid Nie Dit is ’n sake-noodsaaklikheid. 30.06.2026

Daneel Rossouw – landbouverkoopshoof, Nedbank Kommersiële Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

Maak seker jou bankrekening is nie ’n “geldmuil” nie. Dit kan jou Duur te staan kom 30.06.2026

Marius le Roux – hoof van bedrogbedrywighede, kliëntervaring en risiko uitvoering, Standard Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

Takealot verdien sy eerste wins in 15 jaar 30.06.2026

Frederik Zietsman – uitvoerende hoof, Takealot Groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Vreedsame protesoptogte en stygende werkloosheid 30.06.2026

Izak Odendaal – beleggingstrateeg, Old Mutual Volg RSG Geldsake op Twitter

Absa se aandeelprys val met 7% ná waarskuwing oor laer wins 30.06.2026

Amelia Morgenrood, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30 Junie 2026 30.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Van Pietermaritzburg tot pizzareus: Die Debonairs-verhaal 29.06.2026

Marthie Martin – hoofbestuurder: Zambië en Malawi, Famous Brands Volg RSG Geldsake op Twitter

Die geheim om jou aftreegeld 30 jaar te laat hou 29.06.2026

Craig Gibson – portefeuljebesuurder, Portfolium, Volg RSG Geldsake op Twitter

Dit is moontlik om minerale in SA te veredel– dié maatskappy wys hoe 29.06.2026

Bernard Swanepoel – voorsitter, Junior Mynbou-indaba Volg RSG Geldsake op Twitter

Onwettige immigrante in die werkplek: Wat mag ’n werkgewer doen? 29.06.2026

Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 29.06.2026

Theo Vorster – Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29 Junie 2026 29.06.2026

Ryk van Niekerk– Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Belangrike wenke vir die nuwe belastingseisoen en Sars se outo assesserings 26.06.2026

Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae. 26.06.2026

Nerina Visser, beursverhandeldefondsstrateeg en Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter

Waarom die jeug tradisionele finansiële advies vir TikTok en KI verruil 26.06.2026

Pedri Reyneke, welvaartbestuurder Volg RSG Geldsake op Twitter

Die goudprys en die rand versterk; olie is goedkoper 26.06.2026

Nerina Visser, beursverhandeldefondsstrateeg: ETFsa Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26 Junie 2026 26.06.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Tinus drink koffie met Francois Baird 25.06.2026

Francois Baird – stigter, FairPlay Volg RSG Geldsake op Twitter

Namibië sê weer nee vir Starlink 25.06.2026

Jan Vermeulen – redakteur van MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

Daar is lewe in die boubedryf 25.06.2026

Dr Roelof Botha – Die ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

Vervaardigerspryse styg meer as wat verwag is 25.06.2026

Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

Die beurs styg, die rand versterk en die olieprys daa 25.06.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25 Junie 2026 25.06.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrikaners betaal R90 miljard per jaar om met kontant te kan betaal 24.06.2026

Pradeep Maharaj – uitvoerende direkteur: betaalstelselmoderniseringsprogram,Reserwebank Volg RSG Geldsake op Twitter

Ascolta il podcast RSG Geldsake met Moneyweb su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici