Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : maroelamedia.co.za
Auteur
Maroela Media
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
1 oct. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
ToekomsVenster | Wees wakker, maar moenie in vrees leef nie 17.07.2026 4:23
Gelowiges moet die bose se werking nie ontken of oorbeklemtoon nie, want die kruis en opstanding het reeds die beslissende woord gespreek: Jesus het oorwin.
ToekomsVenster | Wanneer elke opsie verkeerd lyk 17.07.2026 5:23
Wanneer elke moontlike keuse na ʼn ramp lyk, kan God reeds besig wees om deur die mees onwaarskynlike pad ʼn uitkoms voor te berei.
ToekomsVenster | Die ‘selfs al’ -oomblikke van geloof 17.07.2026 5:11
Ware geloof glo nie net dat God jou uit die vuur kan red nie, maar vertrou dat Hy ook saam met jou in die vlamme sal wees.
ToekomsVenster | Begin help daar waar jy is 17.07.2026 6:09
Die omvang van nood kan jou magteloos laat voel, maar jy hoef nie miljoene mense te help om ʼn verskil te maak nie: begin by die een mens voor jou.
ToekomsVenster | Leef ‘ja’ in ʼn ‘nee’-wêreld 17.07.2026 4:46
God roep jou om met vrymoedigheid, hoop en vreugde “ja” vir die lewe te sê.
ToekomsVenster | Elke nuwe dag dra God se genade 13.07.2026 4:03
Gister se mislukkings hoef nie vandag se vertrekpunt te wees nie: elke nuwe dag kom met nuwe hoop en die versekering dat God steeds op die troon is.
ToekomsVenster | Kies genade in ʼn genadelose wêreld 13.07.2026 5:29
Vrees laat ons maklik die kring kleiner trek, maar God roep sy kinders om juis in ʼn harde wêreld draers van genade, liefde en barmhartigheid te wees.
ToekomsVenster | Jesus bly ons enigste hoop 13.07.2026 5:10
Teleurstelling kan jou geloof tot die uiterste beproef, maar selfs wanneer alles rondom jou die teendeel uitroep, bly Jesus ons enigste toevlug.
ToekomsVenster | Jy is die tempel van die Heilige Gees 13.07.2026 5:11
Die kerk is meer as ʼn gebou en geloof meer as ʼn erediens: God woon in sy kinders en roep ons om elke dag onder leiding van sy Gees te leef.
ToekomsVenster | Ek is veerkragtig deur God se genade 13.07.2026 4:15
Selfs wanneer jou omstandighede nog nie verander het nie, kan God die vlam van hoop weer in jou aansteek en jou help om op te staan.
ToekomsVenster | Die krag van een woord: Nogtans 06.07.2026 6:21
Dit is die dag waar jy verklaar: Ek sal U bly loof. Ek sal nie my geloofsvertroue prys gee nie.
ToekomsVenster | ‘U weet beter, Here’ 06.07.2026 5:37
Vandag kyk jy weer op en ontdek dat God jou nog die hele tyd in sy hand vashou.
ToekomsVenster | Durf jy vandag die moeilike vrae vra? 06.07.2026 5:46
“Waar was U?” “Waarom het dit met my gebeur?” “Wanneer is dit dan my beurt?” Die Bybel is voller van eerlike vrae as wat jy soms onthou. Vandag gee jy ook jou eie vrae ʼn stem.
ToekomsVenster | Vertel Hom alles, al weet Hy reeds 06.07.2026 6:14
Vandag hoef jy niks te versag of mooier te maak nie. Vertel God die hele storie, presies soos dit in jou hart leef, want dis waar herstel begin.
ToekomsVenster | Waar begin genesing? 06.07.2026 5:30
Vandag begin jy by die eerste tree na genesing.
ToekomsVenster | Die God wat met vuur antwoord 29.06.2026 5:11
Daar is geen plaasvervanger vir die lewende God nie.
ToekomsVenster | Die heilige reg op ‘ek weet nie’ 29.06.2026 5:05
Soms is die heiligste antwoord wat ons kan gee, bloot om saam in die as te sit en te erken: Ek weet nie, maar God is hier.
ToekomsVenster | Wie is die ware seuns van Abraham? 29.06.2026 5:51
Hoe lyk hierdie roeping in die lewe van jou en my, as vandag se seuns en dogters van Abraham?
ToekomsVenster | Is jy bereid om ʼn voorbereider te wees? 29.06.2026 4:12
Wat vir God gedoen word, dra vrug – selfs geslagte hierna.
ToekomsVenster | Nog 'n moedskepsessie: Van die bedorwe seun tot die senior staatsman 29.06.2026 4:45
Soms neem dit langer, soms gebeur dit gouer, maar God het jou nie vergeet nie.
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die aanraking van geloof 22.06.2026 4:36
Mag jy vandag, te midde van die gewoel en die gejaag van die lewe, die moed hê om verby die skare te dring.
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop van ʼn geloofsfamilie 22.06.2026 5:01
Het jy mense rondom jou wat jou in die geloof en in gebed voor die voete van Jesus kan neersit wanneer jy self nie die krag het om te loop nie?
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Op moedverloor se vlakte? 22.06.2026 4:13
Daar is hoop. Die uitdaging aan my en jou vandag is dit: jy moet vra, opreg vra, en seker maak dat jou verleentheid nie juis jou skuilplek geword het nie.
ToekomsVenster | Moedskepsessie: As U hier was 22.06.2026 5:58
Gaan jy die handdoek ingooi, of gaan jy toelaat dat Hy die klip voor jou oënskynlike doodloopstraat wegrol?
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop wat nie beskaam nie 22.06.2026 5:52
Wat is vandag jou verwagting? Het jy jouself ingerig by die poort van jou omstandighede, tevrede met die skrapse krummels wat die lewe na jou kant toe gooi?
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics