Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Auteur
Maroela Media
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
6 juil. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my seën 01.06.2026 4:09
Dawid herinner ons dat die Here sy kinders met goeie dinge oorlaai en hulle leer om dit te geniet.
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my met liefde kroon 01.06.2026 4:01
As jy weet wie jou Vader is, verander dit hoe jy leef, bid en droom.
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my van die graf red 01.06.2026 3:58
Die dood mag onafwendbaar wees, maar dit is nie die einde van ʼn gelowige se verhaal nie.
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my siekte genees 01.06.2026 5:06
Siekte toets ʼn mens se geloof soos min ander dinge en tog getuig Dawid dat God die Geneesheer is wat hoop bring.
ToekomsVenster | Waarom glo jy? 01.06.2026 4:10
Die vraag is eenvoudig, maar die antwoord verander alles: Waarom glo jy wat jy glo?
ToekomsVenster | Die Pinkstergees leef nie net in kerke nie 25.05.2026 3:49
God se hart bly by die weerloses, die gebrokenes en die vergete mense.
ToekomsVenster | Moenie ʼn klein begin gering ag nie 25.05.2026 4:19
Soms voel jou bydrae klein teenoor die wêreld se nood, maar God dink anders daaroor.
ToekomsVenster | Hoop vir dié wat moeg geword het 25.05.2026 4:09
Party take is eenvoudig te groot vir menslike krag alleen.
ToekomsVenster | Die voorreg en verantwoordelikheid van genade 22.05.2026 3:54
Ons is nie net gered nie, maar word oor gestuur deur die Koning.
ToekomsVenster | God het jou reeds gered 22.05.2026 4:57
In Christus is jy ʼn nuwe mens. Begin feesvier, staan op, en doen dit waarvoor Hy jou geroep het.
ToekomsVenster | Die uur is reeds hier 18.05.2026 5:01
Maak die oë van jou gees oop en onderskei die tekens van Sy naderende koms.
ToekomsVenster | God reageer op die roepstem van Sy kinders 18.05.2026 5:37
Sal jou geloof vandag sterk genoeg staan om te roep om genadereën?
ToekomsVenster | God gebruik die geringste instrument as ʼn goddelike vonk 18.05.2026 5:56
Sal jy vandag die kanaal wees waardeur Sy herlewing deurbreek?
ToekomsVenster | God stort Sy krag uit op gewone mense 18.05.2026 4:37
Durf jy jouself oopstel vir die heiligende stroom van Sy Gees?
ToekomsVenster | Is jy gereed vir ʼn nuwe seisoen van verwagting? 18.05.2026 4:47
Dekades later bly die gebed dieselfde, dat God weer jou en my hart sal aanraak.
ToekomsVenster | Dié tussentyd is nie wagtyd nie 12.05.2026 3:02
Die engele se vraag sny steeds diep: Waarom staan julle net en kyk?
ToekomsVenster | Van die Olyfberg af begin ʼn wêreldwye verhaal 12.05.2026 2:49
Dit is Hemelvaart en ons weet die Koning kom weer, maar intussen leef sy Gees reeds tussen ons.
ToekomsVenster | Wat sal mense eendag van jou geloof sê? 12.05.2026 3:17
Die wêreld onthou dalk nie altyd ons name nie, maar mag dit nooit vergeet Wie ons gedien het nie.
ToekomsVenster | Waar jy geval het, kan genade jou weer oprig 12.05.2026 3:04
Mag jy hierdie week baie bewus wees van die Here wat jou ontmoet, net daar waar jy jou bevind.
ToekomsVenster | Hemelvaart herinner ons die graf het nie die laaste woord nie 11.05.2026 3:10
Dit is volbring! Nou kyk ons vorentoe met verwagting.
ToekomsVenster | Die moed om die onmoontlike te probeer 04.05.2026 5:08
Wat as jou “onrealistiese” droom presies is wat God wil gebruik?
ToekomsVenster | Trane as ʼn gebed 04.05.2026 4:12
Hierdie seën vra nie net emosie nie, maar beweging in die vorm van ʼn hand wat uitreik.
ToekomsVenster | Die krag van beheersde woede 04.05.2026 4:48
Hierdie is nie ʼn oproep tot woede nie, maar eerder ʼn oproep tot geregtigheid.
ToekomsVenster | Die seën van ongemak in ʼn kitswêreld 04.05.2026 5:00
Is jy bereid om die risiko te neem om vanuit die diepte van jou hart te leef?
ToekomsVenster | ʼn Ongewone seën vir ongewone tye 04.05.2026 5:16
Ongemak, woede, trane en dwaasheid. Vier woorde wat nie soos seën klink nie, maar dalk presies is wat jou geloof nodig het.
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics