fr

Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.antipaspretoria.org.za

Auteur

Antipas Gemeente

Catégorie

Religion

Site du podcast

www.antipaspretoria.org.za

Dernier épisode

22 nov. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android 10 M+ de téléchargements · note de 4,7+ iOS bientôt

Épisodes

Psalm 16: Onthou & Vertrou die HERE in Krisistye 22.11.2026

God moedig ons aan: 1. ONTHOU die Here! … se goedheid, versorging, leiding en beskerming. 2. VERTROU die Here! … met lojaliteit, tevredenheid, getrouheid en verwagting. Prediker: Franz Greffrath

Jesus Christus, die Gepaste Hoëpriester 15.11.2026

TEKS: Hebreërs 7:11-28 TEMA: Jesus Christus, die Gepaste Hoëpriester Jesus se Hoëpriesterskap vir die sondaar … 1. … is meer effektief (v11-19); 2. … staan stewiger (v20-22); 3. … hou langer (v23-25); en 4. … is net wat nodig is (v26-28). Prediker: Ferdie Potgieter

Psalm 11: God is Steeds op die Troon 08.11.2026

1. WAAR is God wanneer goddeloosheid toeneem? (v 4a) 2. WAT doen God wanneer goddeloosheid toeneem? (vv 4b-7) Prediker: Franz Greffrath

Psalm 8: Die Heerlikheid van God in die Mens 01.11.2026

TEKS: Psalm 8 TEMA: Die Heerlikheid van God in die Mens 1. Die HEERLIKHEID van God (vv 1-3) 2. Die WAARDIGHEID van die Mens (vv 4-10) As Skepsel van God (v 6a) As Beeld van God (vv 6b-10) Prediker: Franz Greffrath

"... Die Ewige Verbond ..." 25.10.2026

TEKS: Hebreërs 13:20 TEMA: "... Die Ewige Verbond ..." 1. Wat word bedoel met die ewige verbond? 2. Wat maak dit spesiaal? 3. Wat is die verwantskap met die Bybelse verbonde? 4. Wat leer die Bybel oor implementering? 5. Wat leer die Bybel oor deelname? 6. Wat is die primêre voordele? a. Wedergeboorte & transformasie van die hart b. Volledige & finale vergifnis van sonde c. Persoo...

Psalm 5: 'n Smeekgebed oor Onreg 18.10.2026

TEKS: Psalm 5 1. Dawid se SMEKING (vv 1-4) 2. Dawid se SAAK (vv 5-10) Stelling oor God (vv 5-7) Stelling oor homself (vv 8-9) Stelling oor sy teenstanders (v 10) 3. Dawid se SLOTSOM (vv 11-13) Straf vir die goddeloses (v 11) Seën vir die godvresendes (vv 12-13) Prediker: Franz Greffrath

Psalm 132: Die Genademiddel van Gemeentelike Aanbidding 11.10.2026

TEKS: Psalm 132:7 1. Wat is aanbidding? 2. Waar & wanneer moet aanbid word? 3. ⁠Wat behels gemeentelike aanbidding? 4. ⁠Hoe moet ek voorberei vir gemeentelike aanbidding? 5. ⁠Hoe moet ek deelneem aan gemeentelike aanbidding? 6. ⁠Wat is NB prioriteite rakende gemeentelike aanbidding? Prediker: Franz Greffrath

Psalm 3: By die HERE is daar redding! 04.10.2026

1. Dawid se VERKNORSING (vv 1-3); 2. Dawid se VERTROUE (vv 4-9). Prediker: Franz Greffrath

Hy het sy verdiende loon gekry 27.09.2026

TEKS: Lukas 23:13-25 Prediker: Henri Marais

Psalm 2: Die Gesag van God se Gesalfde 20.09.2026

1. Die REBELLIE van die Mens (vv 1-3); 2. Die RESOLUSIE van God (vv 4-9); 1. ⁠Die RAAD aan die Mens (vv 10-12). Prediker: Franz Greffrath

Psalm 1: Die Regte Ingesteldheid t.o.v God se Woord 14.09.2026

TEKS: Psalm 1 1. Die VEREISTE? = Geloof! 2. ⁠Die VOORDELE? = Onderskeidingsvermoë; Vastigheid; Versadiging & Vrug! Franz Greffrath

Hê mekaar lief! 07.09.2026

Teks: 1 Petrus 1:22 - 2:3 Jean Nortier

U is ‘n God wat Vergewe 30.08.2026

TEKS: Nehemia 9:16-17 Vyf Bybelse Waarhede oor Vergifnis, nl. Die … 1. God 2. ⁠Gronde 3. ⁠Genade 4. ⁠Grootsheid 5. ⁠Gevolge … van vergifnis. Prediker: Franz Greffrath

Die Bruilofsfees van die Lam 23.08.2026

TEKS: Matteus 22:1-14 Prediker: Franz Greffrath

‘HERE, stuur herlewing!’ 16.08.2026

TEKS: 2 Konings 22-23 TITEL: ‘HERE, stuur herlewing!’ Sewe Kenmerke van Egte Herlewing: 1. Die Produk van Goddelike Ingryping; 2. ⁠Hernude Geestelike Ywer; 3. ⁠Algemene Terugkeer na God se Woord; 4. ⁠Verhoogte Bekerings; 5. ⁠Opregte Aanbidding; 6. ⁠Morele Transformasie; 7. ⁠Gelokaliseerde Aanvang, Wydverspreide Omvang. Prediker: Franz Greffrath

Die Opdrag tot Eenheid in Christus - in Liefde en Waarheid 09.08.2026

TEKS: Efesiërs 4:4-6; 5:6-16 TEMA: Die Opdrag tot Eenheid in Christus - in Liefde en Waarheid Prediker: Ferdie Mulder

Efesiërs: 31. God se Guns & Genade in Christus 02.08.2026

TEKS: Efesiërs 6:23-24 TEMA: God se Guns & Genade in Christus Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 30. Die Noodsaaklikheid van Gebed 26.07.2026

TEKS: Efesiërs 6:18-20 TEMA: Die Noodsaaklikheid van Gebed Die realiteit van die geestelike stryd noodsaak dat ons: 1. WAT? = Bid; 2. ⁠WIE? = vir jouself, medegelowiges en evangelie-werkers; 3. ⁠HOE? = deur die Gees, met waaksaamheid, erns en volharding; 4. ⁠HOEKOM? = om in God se krag staande te bly. Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 29. Geestelike Oorlogvoering 19.07.2026

TEKS: Efesiërs 6:10-17 TEMA: Geestelike Oorlogvoering 1. BESEF jou behoefte na die wapenrusting van God (vv.10-13); 2. ⁠BEKLEE jouself met die wapenrusting van God (vv.14-17): Waarheid, Geregtigheid, Evangelisasie, Geloof, Verlossing en Woord. Franz Greffrath

Ons het Inderdaad Volharding Nodig 12.07.2026

Hebreërs 10:32-39 Ferdie Potgieter

Van Hulpkreet na Konkreet 05.07.2026

Psalm 16 Izak vd Walt

Wees Heilig 28.06.2026

TEKS: 1 Petrus 1:13-16 TEMA: Wees Heilig Prediker: Jean Nortier

Efesiërs: 28. God se Wil vir Werknemers & Werkgewers 21.06.2026

TEKS: Efesiërs 6:5-9 TEMA: God se Wil vir Werknemers & Werkgewers Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 2 14.06.2026

God se Wil vir Ouers - Deel 2 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath

Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 1 07.06.2026

God se Wil vir Ouers - Deel 1 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath

Écoute le podcast Antipas Pretoria sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics