uk

RSG

Taaldinge

Education AF ↓ Епізодів: 762

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.rsg.co.za

Автор

RSG

Категорія

Education

Сайт подкасту

www.rsg.co.za

Останній епізод

18 жов 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

Die tale wat ons praat 13.01.2018

Nina Brink van die NWU se Skool vir Tale vertel vir Ina Strydom van haar navorsing oor kindertaal en die taalaanleerproses van kinders jonger as twee jaar.

Die tale wat ons praat 06.01.2018

Luisteraarsvrae oor togaswaaier, spanspek en knopkoppie word hanteer.

Die tale wat ons praat 16.12.2017

Ina Strydom praat met die taalkundige, prof. Ernst Kotze oor hoftaal as menseregtekwessie.

Die tale wat ons praat 09.12.2017

Wat is die betekenis van gigantisme? Wat is die herkoms van die woorde roman (boek) en spaghetti?

Die tale wat ons praat 02.12.2017

Twee ambassadeurs van Afrikaans.com, die grafiese kunstenaar Francois Meyer en die akteur Johny Klein, vertel van hulle rol en hoe hulle betrokke geraak het by die veldtog.

Die tale wat ons praat 18.11.2017

Luister na 'n geredigeerde weergawe van die eerste deel van die simposium, Afrikaans oor die nuwe eter, wat Viva en RSG aangebied het.

Die tale wat ons praat 11.11.2017

Magdleen en Krüger en Kobus Burger praat oor die gebruik van Engels in Afrikaanse literatuur.

Die tale wat ons praat 04.11.2017

Die bekende leksikograaf, prof. Rufus Gouws, praat met Ina Strydom oor woordeboekdidaktiek en woordeboekkultuur.

Die tale wat ons praat 28.10.2017

Hoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde.

Die tale wat ons praat 21.10.2017

Prof. Nerina Bosman van die Department Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria vertel meer oor hulle navorsing oor aanspreekvorme in Afrikaans, en verduidelik ook hoe luisteraars deel kan wees van die navorsing.

Die tale wat ons praat 14.10.2017

Daar word gepraat oor wit olifante, renosters en spierakbeentjies.

Die tale wat ons praat 07.10.2017

RSG 80 Jaar: In die gees van Afrikaanse radio se 80ste bestaansviering het Ina Strydom 'n program oor die taal van vakmanne in die argief opgespoor wat in 1968 uitgesaai is. Die aanbieder van die destydse program was De Waal Venter.

Die tale wat ons praat 30.09.2017

RSG 80 Jaar: DIE DU PLOOYS VAN SOETMELKSVLEI was een van die gewildste vervolgverhale wat die destydse Afrikaanse Diens van die SAUK in die middel jare vyftig uitgesaai het. Magdaleen Krüger het meer oor hierdie sepie gaan uitvind.

Die tale wat ons praat 23.09.2017

Die projekbestuurder van Afrikaans.com, Milanie Vosloo, vertel meer oor die nuwe veldtog en nooi luisteraars uit om op sosiale media deel te neem met die hutsmerk #onmisbaar.

Die tale wat ons praat 16.09.2017

Waar kom die woord vlooimark vandaan? Wat beteken kwasjiorkor?

Die tale wat ons praat 09.09.2017

Waar lê Afrikaans se wortels werklik? En is die taal 100 jaar oud, of kan sy oorsprong duisende jare terug gevind word? Prof. Wannie Carstens van die NWU praat met Ina Strydom oor die Storie van Afrikaans.

Die tale wat ons praat 02.09.2017

Magdaleen Krüger blaai deur die Pleknaamwoordeboek om die oorsprong van 'n plekname te kry.

Die tale wat ons praat 26.08.2017

Moedertaalonderrig gee aan kinders akademiese en sielkundige voordele -die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp en 'n direksielid van die ATR, Fatima Allie, praat met Ina Strydom oor die kwessie.

20 Aug 19.08.2017

Wat is die verskil tussen uitstekend en uitstaande, en waarom gee woordeboeke nog baked beans se Afrikaanse ekwivalent aan as gebakte bone en nie as sousbone nie.

13 Aug 12.08.2017

Die vertaler Tom McLachlan vertel watter vereistes en struikelblokke daar is by die vertaling van wetgewing; en daar is 'n kort uittreksel uit die regstreekse bekendstelling van die 11de Afrikaanse Woordelys en Spelreëls.

6 Aug 05.08.2017

Magdaleen Krüger kyk na die taalreëls wat van toepassing is by die vasstelling van plekname, en die digitering van die Afrikaanse taalkunde.

30 Jul 29.07.2017

Ina Strydom praat met dr. Patrick Wela oor die tweede uitgawe van die AZE-woordeboek: 'n aanleerderswoordeboek vir Afrikaans en Zoeloe, met Engelse vertalings.

23 Jul 22.07.2017

Wat is applousganse? En wat is die Afrikaans vir ice shelf?

16 Jul 15.07.2017

Hoe gaan 'n mens te werk as jy iets moet vertaal? Ons gee ook terugvoer oor die negende kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging van Neerlandistiek.

9 Jul 08.07.2017

Tot watter mate moet taalnorme geld by lirieke van liedjies.

Слухайте подкаст Taaldinge у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали