uk

Radio Pulpit

Vier Die Lewe

Education AF ↓ Епізодів: 165

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.radiopulpit.co.za

Автор

Radio Pulpit

Категорія

Education

Сайт подкасту

www.radiopulpit.co.za

Останній епізод

11 жов 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

Erich Schoeman - Konflikhantering in die Huwelik 11.10.2026

Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Kommunikasie in die Huwelik 04.10.2026

Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense wat mekaar liefhet, mekaar soms so maklik. Dit en soveel meer - kom luister en leer saam. Vier Die Lewe

Maryke Fourie 27.09.2026

Maryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg. Vier Die Lewe

Reinhardt Smit 20.09.2026

Reinhardt kom gesels oor sy passie vir musiek, mooi grootword jare met musiek instrumente in die huis. Dan vertel hy hoe die HERE sy nefie se dood gebruik het, om sy roeping te kom bevestig. Hierdie is `n openlike getuienis oor dinge op die altaar sit, en die lewe in Jesus te ontdek. Vier Die Lewe

Zaretha van Wyk 13.09.2026

Joyful, stralende Zaretha kom gesels oor Nuwe Lof, en ook haar lied - Ek sing. Dan gesels ons ook oor die wyshede wat sy by haar kinders leer. Kom luister saam en wees geinspireer. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - (Heruitsending) Grense 06.09.2026

In hierdie episode praat Erich met ons oor`n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is verskil tussen vergifnis en vertroue. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Tema: Swaarkry 30.08.2026

Ons almal het al op een of ander manier swaargekry, of gaan dalk nou deur swaarkry. Erich gesels met ons oor geloof, oor die effek van swaarkry wat positief of negatief in jou lewe kan wees, en die feit dat ons `n lewende HOOP in Jesus Christus het. Vier Die Lewe

Santjie du Preez (Heruitsending) 23.08.2026

`n Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit soos net HY kan. Vier Die Lewe

Katryn Loots (Heruitsending) 16.08.2026

Katryn gesels rou en eerlik oor haar 6 swangerskappe, miskraam, nageboorte depressie, maar Jesus se getrouheid en ingrype in haar lewe. Kom wees geinspireerd. Vier Die Lewe

Erich en Lizette Posthumus (heruitsending) 09.08.2026

Erich en Lizette gesels oor `n erge motorongeluk waarin hulle was, en hoe hulle lewens op `n wonderbaarlike wyse gered is. Aan God al die Eer! Vier Die Lewe

Oom Dirk Van Zyl Smit (2 nuwe getuienisse) 02.08.2026

Oom Dirk kom getuig oor die HERE se hand tydens `n gewapende roof , en ook van `n onlangse wonderwerk toe hy menslik gesproke nie moes geleef het nie. BUT GOD!! Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Perfeksionisme 26.07.2026

Wat is perfeksionisme, hoe speel dit uit in ons lewens tuis en by die werk.. Waar kom dit vandaan, hoe raak dit my as gelowige, en hoe breek ek vry. Kom luister en wees geinspireer. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Hoe om `n Godvresende gesin te bou 19.07.2026

In hierdie gesprek gesels ons oor die fondasie van elke gesin, en dit is om eerste deel te word van God se gesin. Hoe het ons mekaar lief te midde van konflik en misverstande. Ons word aangemoedig om saam te bid en Woord te lees. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Angs 12.07.2026

Ons gesels oor die anatomie van vrees en invloed op jou liggaam en brein. Ons kyk wat in die Bybel staan, en hanteer angs sonder om skuldgevoelens te he. Wat is die verskil tussen chroniese bekommernis en gesonde bekommernis. Die punt: Jesus weet presies waardeur ons gaan, en daar is altyd hoop, reik uit en vra vir hulp. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Depressie 05.07.2026

Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp wat baie mense al ervaar het, en dit is depressie. Ons kyk na wat dit is, wie in die Bybel het ook deur donker tye gegaan, en hoe ons kan hulp kry. Onthou, daar is geen skande om te vra vir hulp nie. Vier Die Lewe

Oom Dirk Van Zyl Smit (Episode 4) 28.06.2026

Oom Dirk gesels oor sy passie vir die Woord en sy betrokkenheid by die Gideons. Hy vertel oor die impak wat dit op sy lewe het, en deel kragtige getuienisse van dinge wat gebeur het, terwyl hy Bybels uitgedeel het. Vier Die Lewe

Oom Dirk Van Zyl Smit (Episode 3) 21.06.2026

In die episode gesels oom Dirk oor sy besigheid met louvre afdakke, die besoek aan die VSA en nuwe besigheidsidees. Maar `n diep geestelike ervaring laat hom anders kyk na besigheid en hoekom hy dit doen. Vier Die Lewe

Dirk Van Zyl Smit (Episode 2) 14.06.2026

In hierdie episode gesels Oom Dirk oor sy hoender boerdery, en hoe hy alles verloor het. Hoe om bitterheid te hanteer en te oorkom, en hoe om weer op te staan en voort te gaan. Alles, alles net die HERE se genade, aan HOM die Eer. Vier Die Lewe

Dirk Van Zyl Smit (Episode 1) 07.06.2026

80 jarige Oom Dirk kom deel sy getuienis rondom sy jarelange stryd met ...., BUT GOD - tog deur die Here se genade alleen, werk hy vandag nog steeds as `n suksesvolle besigheidsman en entrepeneur. Vier Die Lewe

Mart-Mari Kruger (heruitsending) 31.05.2026

Mat-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, 'n miskraam en "Joy that comes in the morning and mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Trauma 24.05.2026

Vandag gesels Erich met ons oor Trauma. Wat is dit , wat is mense se verskillende reaksies daarop, en hoe kan ons hulp kry. Vier Die Lewe

Erich Schoeman - Grense 17.05.2026

In hierdie episode praat Erich met ons oor `n baie belangrike onderwerp en dit is - Grense. Wat is gesonde grense, wat is die mites oor grense, en wat is die verskil tussen vergifnis en vertroue. Vier Die Lewe

Erich Schoeman se getuienis 10.05.2026

Erich Schoeman, gelowige, eggenoot, Pa, en sielkundige, kom deel sy geloofspad. Hoe hy Jesus ontmoet het, uitbranding in sy werk, re-commitment, en totale oorgawe, tot `n plek van daaglikse vertroue in Hom. Vier Die Lewe

Maryke (Episode 2) 03.05.2026

Maryke vertel van haar ervaring by die Kamp sonder naam. Hoe sy die Here daar ontmoet het, wat dit beteken om regtig oor te gee, en sy voorsiening ook vir haar uitreik Israel toe. Vier Die Lewe

Erich Posthumus 26.04.2026

Erich en Lizette gesels oor die groot groot genade van die HERE tydens `n verskriklike ongeluk, oppad terug van `n bedieningsnaweek. SY hand was oor hulle van begin totdat Lizette weer uit die hospitaal kon stap. Prys die Here! Vier Die Lewe

Слухайте подкаст Vier Die Lewe у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали