uk

RSG

Spesiale uitsending

Society AF ↓ Епізодів: 149

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.rsg.co.za

Автор

RSG

Категорія

Society

Сайт подкасту

www.rsg.co.za

Останній епізод

1 лис 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,7+ iOS незабаром

Епізоди

Met raad en daad: Wat gebeur wanneer die stemlokale sluit? 01.11.2026

Elsje van Jaarsveld praat met Jaques Jansen, streeksopleider van die OVK in die Sentraal Karoo, oor wat presies met jou stem gebeur sodra die stemlokale op 4 November 2026 sluit. Ons hoor meer van die fynere meganika van stemtelling, die rol van partyagente en onafhanklike waarnemers in die telkamer, die datavaslegging, en die proses van seteltoewysing, asook koalisievorming.

Met raad en daad: Wat gebeur alles op stemdag? 25.10.2026

Ons kyk ons breedvoerig na die finale stappe van stemdag, insluitend die opening- en sluitingstye van stemlokale, die prosedures binne die stemhokkie, die rol van partyagente en onafhanklike waarnemers, hoe om bystand te ontvang indien nodig, en hoe en wanneer besware ingedien kan word met die oog op die plaaslike munisipale verkiesing op 4 November 2026.

Met raad en daad: Verkiesingskode vir goeie gedrag 18.10.2026

Elsje van Jaarsveld gesels met Jacques Jansen van die OVK oor die rol van politieke agente, waarnemers, sekuriteitsdienste, die media en verkiesingspersoneel, asook hoe om bedrog te vermy en aan te meld.

Jou gemeenskap: SALGA 18 Oktober 2026 18.10.2026

Jody Hendricks vind uit hoe infrastruktuur-ontwikkeling gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

Met raad en daad: Spesiale stemme 11.10.2026

Oor minder as ’n maand vind die plaaslike regeringsverkiesing in Suid-Afrika plaas. Dit is ’n geleentheid om vir dienslewering en algemene bestuur in jou omgewing te stem. Maar wat gebeur indien jy nie op 4 November die stemlokaal kan besoek nie? Dan kan jy aansoek doen vir ’n spesiale stem. Dit stel enige geregistreerde kieser, wat nie op die amptelike verkiesingsdag kan stem nie, in staat om ste...

Jou gemeenskap: SALGA 11 Oktober 2026 11.10.2026

Jody Hendricks vind uit hoe samewerking gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 4 Oktober 2026 04.10.2026

Jody Hendricks vind uit hoe kapitaalbesteding gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesers 27.09.2026

Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir kandidate en kiesers. Ons kyk na wat die gedragskode behels, waarom dit noodsaaklik is vir vrye en regverdige verkiesings, watter optrede streng verbode is, en wat die gevolge is as 'n party of kandidaat hierdie reëls oortree.

Jou gemeenskap: SALGA 27 September 2026 27.09.2026

Jody Hendricks vind uit hoe goeie waterbestuur op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 20 September 2026 20.09.2026

Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 13 September 2026 13.09.2026

Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 6 September 2026 06.09.2026

Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Met raad en daad: Spesiale stemme 30.08.2026

Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor spesiale stemme. Ons kyk na wat spesiale stemme is, wie daarvoor kwalifiseer, hoe en wanneer jy aansoek doen, asook hoe die proses werk met huisbesoeke en stemme by die stemlokaal.

Jou gemeenskap: SALGA 30 Augustus 2026 30.08.2026

Jody Hendricks kyk na hoe toerisme op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Met raad en daad: Vry en regverdige verkiesings 23.08.2026

Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. In hierdie praat Elsje van Jaarsveld met Jacques Jansen van die OVK oor wat 'n verkiesing vry en regverdig maak. Hulle kyk na die wetlike en institusionele faktore wat vry en regverdige verkiesings bepaal, die belangrikheid van die geheimhouding van jou stem, die rol van kiesers- en verkiesingsregte, en hoe waarnemers en partyagen...

Jou gemeenskap: SALGA 23 Augustus 2026 23.08.2026

Jody Hendricks bespreek die bestuur van waterinfrastruktuur op plaaslike regeringsvlak.

Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesers 16.08.2026

Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir kandidate en kiesers.. Ons kyk na die doel van die daarvan, die verpligtinge waaraan kandidate en politieke partye moet voldoen, watter optrede streng verbode is tydens verkiesings, en watter strawwe deur die Verkiesingshof opgelê kan word wanneer die...

Jou gemeenskap: SALGA 16 Augustus 2026 16.08.2026

Jody Hendricks bespreek van die hoogtepunte van die vorige vier episodes oor werksaamhede op plaaslike regeringsvlak.

Met raad en daad: Die nominasie van kandidate 09.08.2026

Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die nominasie van kandidate vir die komende munisipale verkiesing. Hulle kyk na die verskillende soorte munisipale rade, die vereistes en belangrike datums vir kandidatenominasies, die verskil tussen party- en onafhanklike kandidate, en hoe die aanlynnominasiestelsel werk.

Jou gemeenskap: SALGA 9 Augustus 2026 09.08.2026

9 Augustus 2026: Jody Hendricks vind meer uit van die bestuur van waterinfrastruktuur op plaaslike regeringsvlak.

Met raad en daad: Maak seker jou besonderhede op kiesersrol is korrek 02.08.2026

Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe Suid-Afrikaners kan verseker dat hulle besonderhede korrek en op datum is op die kiesersrol. Ons kyk na die gerief van die aanlyn-registrasieportaal, hoe om jou registrasiestatus vinnig en datavry na te gaan, en wanneer dit nodig is om jou adres te herregistreer of op te dateer.

Jou gemeenskap: SALGA 2 Augustus 2026 02.08.2026

Jody Hendricks vind meer uit oor ekonomiese ontwikkeling op plaaslike regeringsvlak.

Met Raad en Daad: Die belangrikheid van kiesersregistrasie 26.07.2026

Ons fokus op die belangrikheid van kiesersregistrasie met die oog op die finale registrasienaweek op 1 en 2 Augustus. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoekom dit noodsaaklik is om te registreer, die voordele daarvan, en hoe om jou registrasiestatus na te gaan. Hulle bespreek ook hoe om te herregistreer as jou omstandighede verander het, en watter belangrike sperdatums d...

Jou gemeenskap: SALGA 26 Julie 2026 26.07.2026

Jody Hendricks vind meer uit oor die belangrikheid van waterbronbestuur in gemeenskappe.

Jou gemeenskap: SALGA 19 Julie 2026 19.07.2026

Jody Hendricks vind meer uit oor die belangrikheid van plaaslike regering, en dienslewering vir inwoners.

Слухайте подкаст Spesiale uitsending у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали