Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: podcasters.spotify.com
Автор
Annemie Ress
Категорія
Сайт подкасту
Останній епізод
19 лис 2026
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
Uniondale, spoke en Jakkals! 19.11.2026 17:31
Spookstories en volksverhale
Boere Oorlog Museum kuier laat my kop draai! 16.11.2026 26:14
Ek kuier saam met Vicky Heunis en raai almal aan om die museum te gaan besoek! www.anglo-boer.co.za / www.wmbr.org.za
Boere Oorlog Museum kuier laat my kop draai! 16.11.2026 26:14
Ek gesels met Vicky Heunis ... en raai aan - gaan bezoek die Museum! www.anglo-boer.co.za / www.wmbr.org.za
Van Kringe, Fiela en Dalene 13.11.2026 13:12
'n Klein huldeblyk aan Dalene Mathee
Ja of nee - perke, grense, boundaries 12.11.2026 22:21
Elmari en ek gesels oor Intentional Boundaries ... luister saam, dit laat mens nadink... https://www.youtube.com/@intentionalboundariesco
Kuier by Ingrid J, C Louis en Adam Small 09.11.2026 17:56
Wat beteken Afrikaans as mens na hulle lewensverhale kyk?
Melktert uit Koue Kanada 06.11.2026 22:49
Hendrik en ek kuier lekker in die maand se M&M
Melktert uit Koue Kanada 06.11.2026 22:49
Hendrik en ek kuier lekker en gesels in die maand se M&M
Ver van die huis: Elisabeth, Breyten en Eugene 03.11.2026 16:51
Een mens, een storie, so baie wat Afrikaans beteken
Afrikaanse Eerstes 01.11.2026 10:37
'n Paar eerstes in Afrikaans - stuur nog vir ons!
Twee keer nee beteken nie ja nie! 31.10.2026 9:57
Hoe werk die dubbel nee? my kop draai!
Sigare en rooiwyn op 'n Sondag 24.10.2026 21:16
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
Sigare en rooiwyn op 'n Sondagmiddag 24.10.2026 21:16
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
Kort kragwoord stukkie! 23.10.2026 8:30
Gerhard het my inspireer om nog bietjie navorsing te doen ...
Taboe Taal - wie sou dit kon dink! 21.10.2026 23:41
Gerhard en ek gesels oor KI en dan word dit Kragwoorde / Taboe Taal
Grappies en ons Afrikaanse humor - nie humeur nie! 18.10.2026 15:03
Ek vertel 'n paar grappies en wel ... besluit maar self ....
Oom Paul K en wat ek al vergeet het! 16.10.2026 16:30
'n Kort geselsie oor Paul Kruger - ek het al baie dinge vergeet en jy?
Onthou jy vir Emily Hobhouse? 11.10.2026 16:06
Met die 100 jaar herdenking van haar dood, dink ons terug en leer sommer baie!
Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026 18:50
Ons 'Melktert en Matte' die maand beantwoord luisteraars vrae
Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026 18:50
Ons "Melktert en Matte " die maand beantwoord van ons luisteraar vrae.
Ag ja, Springbok Radio 07.10.2026 11:18
Onthou jy nog, het jy geluister?
Kan jy base touch by die werk? 03.10.2026 11:44
Ek sukkel om in Afrikaans te werk!
Voelvry in die 80's 30.09.2026 9:49
Onthou jy nog die eerste Afrikaanse musiek rebelle?
Jislaaik man, wie besit 'n woord? 27.09.2026 10:59
Afrikaanse woorde in Suid-Afrikaanse Engels!
Maretha glo Praat kos Niks! 24.09.2026 20:41
Ek kuier lekker met Maretha Spangenberg, potgooier van Praat Kos Niks! Verskoon die mal intro liedjie...
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали