Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.moneyweb.co.za

Skapare

Moneyweb Radio

Kategori

Business

Poddens webbplats

www.moneyweb.co.za

Senaste avsnittet

2 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 3 Julie 2026 03.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

KI gaan die batebestuursbedryf verander, maar die prosesse sal dieselfde bly 02.07.2026

Alyssa Viljoen – besturende direkteur, Merchant West Volg RSG Geldsake op Twitter

Motorbedryf wil 1,7 miljoen motors met gevaarlike lugsakke terugroep 02.07.2026

Tshetlhe Litheko – hoofbeampte vir beleid, Naamsa Volg RSG Geldsake op Twitter

SA banke nie meer vir randmanipulasie vervolg 02.07.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Swakker Amerikaanse werkskepping help JSE 02.07.2026

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 Julie 2026 02.07.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié KI-agent het $1 miljard uit kripto gemaak 01.07.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Aarto word nou by nóg 62 plaaslike owerhede uitgerol 01.07.2026

Chad Davids – raadslid en Wes-Kaapse voorsitter vir openbare vervoer en paaie, Salga Volg RSG Geldsake op Twitter

South32 verkoop sy Hillside-smelter 01.07.2026

Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Murray & Roberts se laaste bates vir R1.3 miljard verkoop 01.07.2026

Mark Salmon – hoof van spesiale situasies, Differential Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Buitelanders val oor hulle voete om in rand te handel 01.07.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1 Julie 2026 01.07.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Herstellende landbou is nie meer net ’n gesprek oor volhoubaarheid Nie Dit is ’n sake-noodsaaklikheid. 30.06.2026

Daneel Rossouw – landbouverkoopshoof, Nedbank Kommersiële Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

Maak seker jou bankrekening is nie ’n “geldmuil” nie. Dit kan jou Duur te staan kom 30.06.2026

Marius le Roux – hoof van bedrogbedrywighede, kliëntervaring en risiko uitvoering, Standard Bank Volg RSG Geldsake op Twitter

Takealot verdien sy eerste wins in 15 jaar 30.06.2026

Frederik Zietsman – uitvoerende hoof, Takealot Groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Vreedsame protesoptogte en stygende werkloosheid 30.06.2026

Izak Odendaal – beleggingstrateeg, Old Mutual Volg RSG Geldsake op Twitter

Absa se aandeelprys val met 7% ná waarskuwing oor laer wins 30.06.2026

Amelia Morgenrood, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30 Junie 2026 30.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Van Pietermaritzburg tot pizzareus: Die Debonairs-verhaal 29.06.2026

Marthie Martin – hoofbestuurder: Zambië en Malawi, Famous Brands Volg RSG Geldsake op Twitter

Die geheim om jou aftreegeld 30 jaar te laat hou 29.06.2026

Craig Gibson – portefeuljebesuurder, Portfolium, Volg RSG Geldsake op Twitter

Dit is moontlik om minerale in SA te veredel– dié maatskappy wys hoe 29.06.2026

Bernard Swanepoel – voorsitter, Junior Mynbou-indaba Volg RSG Geldsake op Twitter

Onwettige immigrante in die werkplek: Wat mag ’n werkgewer doen? 29.06.2026

Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 29.06.2026

Theo Vorster – Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29 Junie 2026 29.06.2026

Ryk van Niekerk– Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Belangrike wenke vir die nuwe belastingseisoen en Sars se outo assesserings 26.06.2026

Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter

Lyssna på podden RSG Geldsake met Moneyweb i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden