Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.antipaspretoria.org.za

Skapare

Antipas Gemeente

Kategori

Religion

Poddens webbplats

www.antipaspretoria.org.za

Senaste avsnittet

4 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

#4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte 02.06.2024

TEKS: Johannes 3:1-15 TEMA: #4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte Franz Greffrath

#3 Die EFFEKTIWITEIT van God se Reddende Genade: Roeping 26.05.2024

Die Werk van God & Die Werk van die Mens. TEKS: Rom.8:29-30

#2 Die BRON van God se Reddende Genade: Uitverkiesing 19.05.2024

TEKS: Rom.9:6-24 & Selektiewe Tekste: Deut.7:6-8 Matt.22:14 Joh.6:37, 44, 65; 15:16 Hand.13:48 Ef.1:4-6 1Thes.1:4-5 2Thes.2:13 2Tim.1:9-10 Rom.8:29-30; 9:10-13; 11:7; 1Pet.1:1-2; 2:8-9 Op.13:7-8; 17:8 Franz Greffrath

#1 Die NOODSAAKLIKHEID van God se Reddende Genade: Verdorwenheid 12.05.2024

TEKS: Gen.3:1-7; Rom.5 1. Die REALITEIT van die Sondeval; 2. Die RESULTAAT van die Sondeval; 3. Die REGSTELLING van die Sondeval. Franz Greffrath

Eienskappe van 'n Christen 05.05.2024

2 Petrus 1:1-15 Henri Marais

Effektiewe Rigtingwysers na Christus 28.04.2024

TEKS: Johannes 1:19-42 TEMA: Effektiewe Rigtingwysers na Christus ‘n Effektiewe rigtingwyser ... ... wys weg van self af! ... is op sy pos! ... is akkuraat! ... is vreesloos! ... is doelgerig! Franz Greffrath

Die Gelykenis van die Bruilofsfees 21.04.2024

Mattheus 22:1-14 Franz Greffrath

Openbaring: 33. Die Wederkoms: Graan- en Druiweoes 14.04.2024

Openbaring 14:14-20 Die Graanoes (vv.14-16); Die Druiweoes (vv.17-20). Franz Greffrath

Openbaring: 32. 'n Boodskap van Behoud en Benoudheid 07.04.2024

Openbaring 14:1-13 ‘n Boodskap van Behoud aan die Kerk (vv.1-5); ‘n Boodskap van Benoudheid aan die Wêreld (vv.6-13). Franz Greffrath

Ons Christelike Hoop 31.03.2024

1 Petrus 1:3-5 Die Bron van ons Hoop Die Voorwerp van ons Hoop Die Aard van ons Hoop Die Sekuriteit van ons Hoop Die Ontvangs van ons Hoop Franz Greffrath

Die Voorspelde Veragting van Ons Verlosser (Goeie Vrydag 2024) 29.03.2024

Jesaja 53 Franz Greffrath

Verlos van die Bagasie van ons Verlede 24.03.2024

Psalm 38 Cobus van der Walt

Openbaring: 31. Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens 17.03.2024

TEKS: Openbaring 13:11-18 TEMA: Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens Die Dier uit die Aarde se: GEVAAR; GESAG; GEBRUIKE. Franz Greffrath

Openbaring: 30. Sataniese Vervolging deur Sekulêre Regering 10.03.2024

Openbaring 13:1-10 TEMA: Sataniese Vervolging deur Sekulêre Regering Die IDENTITEIT van die Dier (vv.1-2); Die INVLOED van die Dier (vv.2-4); Die INGESTELDHEID van die Dier (vv.5-8); Die IMPLIKASIE van die Dier (vv.9-10). Franz Greffrath

Openbaring: 29. Satan se Veldtog teen Christus se Kerk 03.03.2024

TEKS: Openbaring 12:13-17 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Kerk Wees Voorbereid vir Satan se Verdrukking Wees Vertroos deur God se Versorging Franz Greffrath

Openbaring: 28. Satan se Veldtog teen Christus se Kruis 18.02.2024

TEKS: Openbaring 12:7-12 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Kruis Die REALITEIT van die oorwinning oor Satan (vv.7-9); Die RESULTATE van die oorwinning oor Satan (vv.10-12). Franz Greffrath

Openbaring: 27. Satan se Veldtog teen Christus - Deel 2 11.02.2024

TEKS: Openbaring 12:1-6 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Koms Die Vrou (vv.1-2); Die Draak (vv.3-4); Die Kind (v.5). 

Jesus - Man van Gebed 04.02.2024

Lukas 6:12 Franz Greffrath

Openbaring: 26. Satan se Veldtog teen Christus - Deel 1 28.01.2024

God lig ons in omtrent Satan se Veldtog teen Christus se ... 1.  ...Koms (12:1-6); 2. ...Kruiswerk (12:7-12); 3. ...Kerk (12:13-17).

Openbaring: 25. Wie is die Vyand 21.01.2024

Openbaring 12:1-18

Verbondenheid met Mekaar 14.01.2024

Handelinge 4:37-47 Franz Greffrath

Aan die Voete van Jesus 07.01.2024

Mike Wanneburg

Beproewing en Versoeking 31.12.2023

Jakobus 1:2-7 Henri Marais

Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 3 25.12.2023

Jesus is Verlosser Johannes 1:1-18 Franz Greffrath

Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 2 24.12.2023

Jesus is Skepper Johannes 1:1-18 Franz Greffrath

Lyssna på podden Antipas Pretoria i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden