Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.antipaspretoria.org.za

Skapare

Antipas Gemeente

Kategori

Religion

Poddens webbplats

www.antipaspretoria.org.za

Senaste avsnittet

4 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 1 17.12.2023

Jesus is God Johannes 1:1-2 Franz Greffrath

Die Goeie Boodskap van Groot Blydskap 10.12.2023

Lukas 2:8-15 Franz Greffrath

Openbaring 24. Die Sewende Trompet - Die Laaste Oordeel 03.12.2023

Openbaring 11:15-19 Die Aankondiging (v.15) Die Aanbidding (vv.16-17) Die Afrekening (vv.18-19) Franz Greffrath

Openbaring: 23. 'n Realistiese Blik op die Toekoms van die Kerk 26.11.2023

Franz Grefftrath

Die Kruis as Voorbeeld van Volharding in die Christelike Wedloop 19.11.2023

Hebreërs 12:1-3 Franz Greffrath

Openbaring: 22. Die boodskap vanaf God 12.11.2023

Openbaring 10:1-11 Franz Greffrath

Openbaring: 21. Die Sesde Trompet - Demoniese Slagting van die Ongelowige Wêreld. 05.11.2023

Openbaring 9:13-21 Franz Greffrath

Openbaring: 20. Die Vyfde Trompet – Demoniese Teistering van die Ongelowige Wêreld 29.10.2023

Openbaring 9:1-12 Franz Greffrath Die Vyfde Trompet – Demoniese Teistering van die Ongelowige Wêreld. Die OORSPRONG van die Sprinkane (v.1-3a); Die MAG van die Sprinkane (v.3b-5); Die EFFEK van die Sprinkane (v.6); Die VOORKOMS van die Sprinkane (v.7-10); Die KONING van die Sprinkane (v.11).

Openbaring: 19. God se Waarskuwende Oordele op die Vervolgers van Sy Kerk 22.10.2023

God se Waarskuwende Oordele op die Vervolgers van Sy Kerk Openbaring 8:6-13 Vier lesse vanuit die eerste vietr trompette: Die oodele op die vervolgers van die kerk... Is Afkomstig vanaf God Is Antwoord op Gebed Is Angswekkend in Gevolge Is Aanduidend van Genade Franz Greffrath

Jesus in die Midde van Jou Storm 15.10.2023

Markus 4:35-41 Braam Hattingh

Openbaring: 18. Die Stilte en die Seremonie 08.10.2023

Openbaring 8:1-5 Franz Greffrath

Openbaring: 17. Die Kerk Verheerlik - Deel 2 01.10.2023

Openbaring 7:9-17 Franz Greffrath

Openbaring: 16. Die Kerk Verheerlik - Deel 1 24.09.2023

Openbaring 7:8-9 Franz Greffrath

Egte en Ewigdurende Vrede in ‘n Gevalle Wêreld 17.09.2023

TEKS: Filippense 4:1-7 Franz Greffrath TEMA: Egte en Ewigdurende Vrede in ‘n Gevalle Wêreld Staan Vas in Christus (vv.1-3) Soek Vreugde in Christus (vv.4-5) Stel Vertroue in Christus (vv.6-7)

'n Bybelstudie oor die Huwelik en Skei 10.09.2023

1 Korintiërs 7:1-16 Nico van der Walt

Openbaring: 15. Wees Gerus Gelowige, Jy is Veilig van God se Oordele! 01.09.2023

Deel 1: God het Jou VERSEËL Openbaring 7:1-8 Franz Greffrath

Openbaring: 14. Die Kerk se Lot in die Wêreld 27.08.2023

TEKS: Op.6:1-17 TEMA: Die Kerk se Lot in die Wêreld Soos wat jy die evangelie uitdra, wees voorbereid: Jy sal vrug sien! Jy sal vervolg word! Jy sal vervallenheid beleef! Jy sal vergelding ontvang! Jy sal vorming ondergaan! Franz Greffrath

Openbaring: 13. Die Waardigheid van God die Seun 20.08.2023

Openbaring 5:1-14 Franz Greffrath TEMA: Die Waardigheid van God die Seun Christus word Gemagtig deur die Vader (vv 1-7) Christus word Geëer saam met die Vader (vv 8-14)

Openbaring: 12. Die Heerlikheid van God die Vader 13.08.2023

Openbaring 4:1-11 Franz Greffrath God se Heerlikheid Refekteer in: God se TROON God se Voorkoms God se AANBIDDING

Openbaring: 11. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Laodisea 06.08.2023

Openbaring 3:14-22 Franz Greffrath

Openbaring: 10. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Filadelfia 30.07.2023

Openbaring 3:7-13 Franz Greffrath

Openbaring: 9. Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Sardis 23.07.2023

TEKS: Openbaring 3:1-6 TEMA: Christus se Boodskap aan Sy Gemeente in Sardis - ‘n Gemaksugtige Geloofsgemeenskap wat Weggesink het in Dooie Formalisme. Christus se BEVEL (v.1) Christus se BESKULDIGING (v.2-3) Christus se BEMOEDIGING (v.4) Christus se BELOFTE (v.5-6) Franz Greffrath

Van Dood en Lewe 16.07.2023

Esegiël 37:1-4 Efferiërs 2:1-10 Henri Marais

Dankdiens 09.07.2023

Psalm 103 Izak van der Walt

En jy? Afgunstig op die Godelose of Vergenoegd in God? 02.07.2023

Psalm 73 Hennie van Niekerk

Lyssna på podden Antipas Pretoria i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden