Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.antipaspretoria.org.za

Skapare

Antipas Gemeente

Kategori

Religion

Poddens webbplats

www.antipaspretoria.org.za

Senaste avsnittet

4 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Openbaring: 43. Die Lot van Satan 24.11.2024

TEKS: Openbaring 20:7-10 TEMA: Die Lot van Satan Die teks dui op 3 gebeure rakende Satan se uiteinde: Satan se VRYLATING (v.7); Satan se VERLEIDING (vv.8-9); Satan se VERNIETIGING (v.10). Franz Greffrath

Openbaring: 42. Die Lot van die 'Siele' - Martelare vir die Geloof 17.11.2024

TEKS: Openbaring 20:4-6 TEMA: Die Lot van die 'Siele' - Martelare vir die Geloof Franz Greffrath

Openbaring: 41. Satan se Binding 10.11.2024

TEKS: Openbaring 20:1-3 TEMA: Satan se Binding Die ... BRON GELEENTHEID TYDPERK REDE ... van Satan se Binding. Franz Greffrath

Die Gekruisigde Christus 03.11.2024

1Korintiërs 2:1-13 Henri Marais

Die 5 Solas 27.10.2024

TEMA: Die 5 Solas van die Protestantse Reformasie 1. Die Woord Alleen (Sola Scriptura); 2. Uit Genade Alleen (Sola Gratia); 3. Deur Geloof Alleen (Sola Fide); 4. In Chritus Alleen (Solus Christus); 5. Tot Eer van God Alleen (Soli Deo Gloria).

Openbaring: 40. Die Wederkoms 'n Feesmaal vir die Voëls 20.10.2024

TEKS: Openbaring 19:11-21 TEMA: Die Wederkoms: 'n Feesmaal vir die Voëls God openbaar 4 KENMERKE, naamlik, die ... 1. PERSOON 2. POSISIE 3. DOEL en 4. OORWINNING ... van die Een wat kom.

Openbaring: 39. Die Bruilofsfees van die Lam 13.10.2024

TEKS: Openbaring 19:5-10 TEMA: Die Bruilofsfees van die Lam God hou aan ons voor 3 WAARHEDE: Die ... 1. VERSEKERING 2. VREUGDE 3. VOORREG ... van die Bruilofsfees van die Lam.

Openbaring: 38. Die Val van Babilon - Deel 3 06.10.2024

TEKS: Openbaring 18:1-19:4 TEMA: Die Val van Babilon - Deel 3 God hou aan ons voor 7 ASPEKTE: Die ... SEKERHEID (vv.1-2); REDE (vv.2-3, 24); WAARSKUWING (v.4); DEELNAME (vv.5-7); AARD (v.8); FINALITEIT (vv.21-23); GEVOLG (vv.9-20; 19:1-4) ... van Babilon se Val.

Openbaring: 37. Die Val van Babilon - Deel 2 29.09.2024

TEKS: Openbaring 17:1-18 TEMA: Die Val van Babilon Franz Greffrath

Wees Deelnemers aan die Evangelie 22.09.2024

Filipense 1:1-8 Izak van der Walt

Openbaring: 36: Die Val van Babilon - Deel 1 15.09.2024

TEKS: Openbaring 17:1-18 TEMA: Die Val van Babilon Franz Greffrath

Openbaring: 35. Die Uitgieting van die Bakke van Oordeel 08.09.2024

TEKS: Op.16:1-21 TEMA: Die Uitgieting van die Bakke van Oordeel Franz Greffrath

Openbaring: 34. 'n Inleiding tot die Bakke van Oordeel 01.09.2024

TEKS: Op.15:1-8 TEMA: 'n Inleiding tot die Bakke van Oordeel 7 LESSE oor God se Oordele: Dit is Konstant, Beperk, Gereserveer, Intens, Goed, Vertroostend en Ontsagwekkend.

Die Christen en Swaarkry 25.08.2024

TEKS: Jakobus 1:2-5 TEMA: Die Christen en Swaarkry 1. Die REALITEIT van Swaarkry 2. Die REDE vir Swaarkry 3. Die REAKSIE op Swaarkry: - Verwag; Beskou; Bid; Glo; Dien.

Die Christen se Motivering tot 'n Christelike Lewe 18.08.2024

Teks: Titus 2:11-14 Die genade het verskyn! 1. Genade wat red (v.11) 2. Genade wat transformeer (v.12) 3. Genade wat hoop gee (v.13).

#10 Die Doel van God se Reddende Genade: Verheerliking 11.08.2024

TEKS: Rom.8:18-30 TEMA: #10 Die Doel van God se Reddende Genade: Verheerliking 1. Die DEFINISIE van Verheerliking; 2. Die BASIS van Verheerliking; 3. Die VOORBEELD van Verheerliking; 4. Die AARD van Verheerliking; 5. Die TYD van Verheerliking; 6. Die OMVANG van Verheerliking.

#9 Die Sekuriteit van God se Reddende Genade: Volharding 04.08.2024

TEKS: 1Kor.1:4-9 TEMA: #9 Die Sekuriteit van God se Reddende Genade: Volharding Die Verstaan van Volharding; Die Versekering van Volharding; Die Verantwoordelikheid van Volharding. Franz Greffrath

#8B Die Transformasie van God se Reddende Genade: Heiligmaking - Deel 2 28.07.2024

2 Korintiërs 3:15-18 Ons Gee Aandag aan 8 ASPEKTE van Heiligmaking: Definisie, Basis, Aard, Agent, Verantwoordelikheid, Belewenis, Motief, Resultate. Franz Greffrath

#8A Die Transformasie van God se Reddende Genade: Heiligmaking - Deel 1 21.07.2024

2 Korintiërs 3:15-18 Ons Gee Aandag aan 8 ASPEKTE van Heiligmaking: Definisie, Basis, Aard, Agent, Verantwoordelikheid, Belewenis, Motief, Resultate. Franz Greffrath

#7 Die Verwantskap van God se Reddende Genade: Aanneming 14.07.2024

TEKS: Galasiërs 4:4-7 Franz Greffrath

Hoe hanteer ons Benoudhede? 07.07.2024

1 Samuel 21:10 - 22:1 Psalm 34 Henri Marais

Jou God wat Jou Gemaak Het 30.06.2024

Mike Wannenburg

Lof aan God 23.06.2024

Effesiërs 1:1-14

#6 Die STATUS van God se Reddende Genade: Regverdigmaking 16.06.2024

TEKS: Romeine 3:10-5:1 TEMA: #6 Die STATUS van God se Reddende Genade: Regverdigmaking 1. Die Belangrikheid 2. Die Basis 3. Die Betekenis

#5 Die BEWYS van God se Reddende Genade: Bekering en Geloof 09.06.2024

TEKS: 1 Tessalonisense 1:9-10 TEMA: Die BEWYS van God se Reddende Genade: Bekering en Geloof 1. ‘n Wegdraai “van” Afgodery (v.9a); 2. ‘n Wegdraai “na” God (vv.9b-10).

Lyssna på podden Antipas Pretoria i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden