RSG
Wie is ek?
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
6 Jun 06.06.2014 24:47
Louis & Lise bespreek 'n paar luisteraars se briewe. Hulle praat oor ontrouheid in 'n verhouding, alleenheid en ook bitterheid. Die stories mag dalk verskil van joune, maar die temas is universeel.
6 Jun 2014 06.06.2014 24:47
Wie is ek? 6 Junie 2014
30 May 30.05.2014 24:46
Jy is gelukkig by jou werk en jy het nie familie probleme nie. Jy het eintlik niks om oor te kla nie, maar tog voel jy nog steeds nie goed oor jouself nie en jou selfvertroue is nie soos dit moet wees nie. Jy kry net geen logiese rede vir hoekom jy, tenspyte van alles, nog steeds nie goed voel nie.
30 May 2014 30.05.2014 24:46
Wie is ek? 30 Mei 2014
23 May 23.05.2014 24:48
Om gediagnoseer te word met 'n lewensgevaarlike siekte, soos kanker, het 'n reuse uitwerking op jou en die mense om jou se emosionele welstand. Louis & Lise vertel hoekom dit belangrik is om jou gemoed, soos jou siekte, te bestuur en hoe jy dit kan doen.
16 May 16.05.2014 24:43
Die Oscar Pistorius-hofsaak het die fokus geplaas op algemene angsversteuring. Dit het baie vrae by die media en die publiek lat ontstaan. Louis & Lise praat oor algemene angsversteuring en 'n paar van die stellings wat in die hofsaak gemaak is.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice