RSG

Wie is ek?

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categorie

Health

Site-ul podcastului

www.rsg.co.za

Cel mai nou episod

9 oct. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

5 Dec 2014 05.12.2014

Wie is ek? 5 Desember 2014

5 Dec 05.12.2014

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor tieners wat angsaanvalle kry; hoe om huweliks probleme op te los; en hoekom sekere mense beheer MOET vat van alles in hulle lewens.

28 Nov 2014 28.11.2014

Wie is ek? 28 November 2014

21 Nov 2014 21.11.2014

Wie is ek? 21 November 2014

21 Nov 21.11.2014

Voel jy uitgebrand? Is dit net hoe 'n mens aan die einde van die jaar voel, of is dit omdat jy nie 'n manier kry om jou battery te herlaai nie?

14 Nov 2014 14.11.2014

Wie is ek? 14 November 2014

7 Nov 2014 07.11.2014

Wie is ek? 7 November 2014

7 Nov 07.11.2014

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor hoe jy die verwerping van 'n familielid kan verwerk, en wat die verskil is tussen kinders se verbeelding en psigose.

31 Oct 2014 31.10.2014

Wie is ek? 31 Oktober 2014

31 Oct 30.10.2014

Vermoed jy jou lewensmaat is ontrou? Wil jy 'n gesprek met hom/haar daaroor hê, maar is bang vir die gevolge? Louis & Lise vertel hoe jy voorbereid jou lewensmaat met hierdie vraag kan konfronteer.

24 Oct 24.10.2014

Louis & Lise gesels oor hoe iemand 'n geliefde kan bystaan met 'n diagnose van bipolêre versteuring. Hulle kyk na wat dit beteken om iemandte help om hulle lewe en jou eie lewe effektief te bestuur. Hulle vertel ook hoe om te verseker dat die siekte nie jou verhouding se identiteit raak nie.

24 Oct 2014 24.10.2014

Wie is ek? 24 Oktober 2014

17 Oct 17.10.2014

Louis & Lise gesels oor bipolêre versteuring, 'n sielkundige toestand wat duisende mense se lewens daagliks direk, of indirek raak. Wat beteken die diagnose? Hoe kan 'n mens effektief jou lewe saam met hierdie diagnose bestuur?

17 Oct 2014 17.10.2014

Wie is ek? 17 Oktober 2014

10 Oct 10.10.2014

Louis & Lise bespreek verbale of emosionele mishandeling. Hulle vertel wat die emosionele implikasies daarvan is en watter opsies daar is wanneer jy mishandel word.

10 Oct 2014 10.10.2014

Wie is ek? 10 Oktober 2014

3 Oct 2014 03.10.2014

Wie is ek? 3 Oktober 2014

3 Oct 03.10.2014

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor wat jou te doen staan wanneer iemand hulle eie lewe wil neem, en hoekom sekere mense met denkbeeldige persone praat.

26 Sep 26.09.2014

Een van die belangrikste stappe wat iemand moet neem ná 'n kankerdiagnose, is om 'n gepaste ondersteuningstelsel te kies. Wat is 'n goeie ondersteuningstelsel? Watter waarde kan dit tot iemand se lewenskwaliteit voeg?

26 Sep 2014 26.09.2014

Wie is ek? 26 September 2014

19 Sep 2014 19.09.2014

Wie is ek? 19 September 2014

19 Sep 18.09.2014

September is Alzheimer Bewustheidsmaand. Louis & Lise kyk na die emosionele implikasies van die siekte vir geliefdes en families.

12 Sep 2014 12.09.2014

Wie is ek? 12 September 2014

12 Sep 12.09.2014

September is Alzheimer-bewustheidsmaand. Louis & Lise gesels oor die tekens waarvoor jy moet uitkyk en hoekom die korrekte diagnose so belangrik is. Hulle gas is Madre Fraenkel, 'n gespesialiseerde arbeidsterapeut wat net met Alzheimerpasiënte werk.

5 Sep 2014 05.09.2014

Wie is ek? 5 September 2014

Ascultă podcastul Wie is ek? în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice