SFM STREEK RADIO

SFM Gesondheid Sake

Jou weeklikse doses Gesondheid.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: sfmstreek.co.za

Autor

SFM STREEK RADIO

Categorie

Health

Site-ul podcastului

sfmstreek.co.za

Cel mai nou episod

11 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹10 Desember 2025 10.12.2025

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹 Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: 🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom 🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur 🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel 🍺 Te veel drank – én die groot babelas-mites wat niks help nie! 💡 Plus: Die dinge wat wél werk om jou veilig...

🩺Fraaimed vir 🩺 Gesondheid. Welstand. Estetika - 03 Desember 2025 04.12.2025

🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel! 👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk reeds opslae maak. 📱 Afspraak: 044 023 085 📍 Fraaiuitsig, Mosselbaai

Gesondheidsake: – Post-Exam-Illness & Jou Liggaam se “Reset” 🎧 03 Desember 2025 03.12.2025

Gerda verduidelik hoekom ons matrieks en studente wat uiteindelik klaar met hul eksamens is, skielik siek word na die eksamens? 🤒 Vanoggend gesels ons met Gerda oor: ✔️ Wat presies post-exam-illness is ✔️ Hoe die liggaam ná ’n stresvolle eksamenfase “reset” ✔️ Hoekom ouers nou ’n groot rol speel om te keer dat die kinders in die vakansie siek word ✔️ En watter belangrike seisoenwenke luisteraars...

Gesondheidsake: 😷💊 Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025 05.11.2025

😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. 👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë 👉 Watter vitamiene help werklik 👉 En wanneer jy eerder dokter toe moet gaan Luister SFM Streek Radio – jou gesonde klank van die Tu...

Gesondheidsake: 🌴 VAKANSIE... en toe word jy siek? 🤒☀️29 Oktober 2025 29.10.2025

🌴 VAKANSIE... en toe word jy siek? 🤒☀️ Gerda gesels vanoggend op SFM Streek RADIO oor die verskynsel van “leisure illness” – hoekom so baie mense siek word nét wanneer hulle uiteindelik op vakansie gaan, of in die eerste week ná die vakansie. 🏖️😷 Hoe kan jy dit voorkom? Watter aanvullings en medikasie is slim om saam te neem sodat jy nie jou hele vakansie in die bed deurbring nie? 💊🧳 Luister...

Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025 02.10.2025

💇‍♀️✨ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak – ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke – kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. 🎧 Luister weer en ontdek hoe jy jou hare van binne en buite kan versorg! #Haargesondheid #GesondeHare #Haarversorging #SkoonheidEnWelstand #HareVanBinn...

Gesondheidsake: 🔹Die Pankreas onder die vergrootglas 🩺24 September 2025 23.09.2025

🔹Pankreas onder die vergrootglas 🩺 In Gesondheidsake gesels Gerda oor pankreatitis, pankreaskanker en wat gebeur as jou pankreas ophou om genoeg ensieme af te skei. 👉 Luister weer: 📻 Stroom aanlyn: [sfmstreek.com](https://sfmstreek.com) #Gesondheidsake #SFMStreek #PankreasGesondheid #HartenbosApteek

💊 Algemene Apteekvrae – Antwoorde wat jy moet hoor! 💊 03 September 2025 03.09.2025

💊 Algemene Apteekvrae – Antwoorde wat jy moet hoor! 💊 In hierdie gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos Apteek duidelike antwoorde op van die mees algemene vrae wat hulle daagliks hoor. Jou gesondheid en veiligheid is altyd eerste! Het jy geweet: 👉 Hoekom jou voorskrif elke 6 maande hernu moet word? 👉 Hoekom jy nie sommer antibiotika kan kry sonder ’n voorskrif nie? 👉 Of generiese medisyne regt...

Gesondheidsake: 🌸✨ ME-Time vir Vroue ✨🌸 - 27 Agustus 2025 27.08.2025

In hierdie Vrouemaand-gesprek gesels Gerda oor hoekom vroue dit so moeilik vind om emosionele selfsorg toe te pas – en hoekom ME-Time ononderhandelbaar is. 💜 👉 Luister weer na die gesprek en kry praktiese raad om vanaand jou eie ME-Time plan saam met jou gesin te bespreek. 🌿 #Vrouemaand #MeTime #Selfsorg #SFMStreekRadio #HartenbosApteek

Gesondheidsake: 🛌😴Slaap en Immuunstelsel - 06 Agustus 2025 06.08.2025

🛌😴 Wanneer laas het jy rêrig lekker geslaap? En wat het jy vir aandete gehad? Jy sal verbaas wees watter groot rol slaap én kos speel in jou immuunstelsel se gesondheid! 🎧Bianca vertel hoe slaap en immuunversterkende kosse saamwerk om jou liggaam te beskerm teen siektes — en hoekom jy dalk makliker siek word as jy net 4 uur per nag inkry… 👉 Luister vir praktiese wenke oor: ✔️ Hoeveel slaap jy...

Gesondheidsake: 💭🐻Hiberneer mense dan ook? - 30 Julie 2025 30.07.2025

💭🐻 Hiberneer mense dan ook?” ❄️➡️🌸 Dis die groot vraag aan Gerda vanoggend. Sy vertel van die simboliek en waarde van 'n stadiger wintertyd — en hoe dit dalk deel is van ons Skepper se ritme vir herstel en voorbereiding vir die lente. 🌱 👉 Moet ons ook soms “blare afgooi” soos die bome, en in ‘n laer rat leef om gereed te wees vir nuwe groei? 💡 Gerda gee praktiese laaste winter-raad, sodat jy...

SA Natural Products - Molkosan - 16 Julie 2025 16.07.2025

🥛✨Het jy al gehoor van Molkosan 🌿 Voel jy ongesteld? Of wil jy net bietjie balans bring in jou lyf? Anette gesels met Danny oor Molkosan – 🥛💪’n natuurlike produk wat jou spysverteringstelsel ’n hupstoot gee en jou liggaam help om weer in balans te kom. Dis eenvoudig, doeltreffend en… dalk net wat jy nodig het! #Molkosan #GesondeLeefstyl #Spysvertering #NatuurEerstens #SFMStreekRadio

🎙️Toets Vandag – Leef Langer Môre❗ - 02 Julie 2025 02.07.2025

🎙️Toets Vandag – Leef Langer Môre 🚨 ❗Het jy geweet jy kan diabetes, hoë bloeddruk of cholesterol hê sonder om dit te weet? In hierdie kragtige inset gesels Bianca van TLC Hartenbos gesels ons oor dié 🛑 drie stilmoordenaars en hoekom 🧪🔍siftingstoetse lewens kan red. Ons verduidelik hoe jy dit kan opspoor, wat jy self daaraan kan doen, en hoe jou mediese fonds dit dalk al klaar dek – sonder eks...

Gesondheidsake: 🎙️Die verband tussen kanker en parasiete 🦠 25 Junie 2025 25.06.2025

🎙️ 🔬 Die verband tussen kanker en parasiete 🦠 Laas maand se gesprek met Gerda oor die verbintenis tussen kanker en parasiete het baie vrae uitgelok! 🌪️ Vandag is sy terug met ‘n opvolg en brei uit oor anti-parasietbehandeling en die invloed daarvan op kanker en chroniese siektes. 👉 Wat het chroniese siektes, outo-immuun toestande en kanker in gemeen? 👉 Watter omgewing laat hulle floreer? 👉 Ho...

🧻💬 Wanneer laas het jy regtig 😌 verlig gevoel? 11 Junie 2025 11.06.2025

🧻💬 Dis dalk nie iets waaroor jy elke dag praat nie... maar almal sit een of ander tyd vas. Of hardloop! 💨💩 In hierdie week se 🎙️ Gesondheidsake gesels Bianca openlik (maar taktvol!) oor hardlywigheid en diarree – wat dit veroorsaak, 🥴 wat jy daaraan kan doen, 💡 en wanneer jy liewer ’n dokter moet sien 🩺. Of jy nou sukkel om iets te los... of wens jy kon ophou gaan 🚽 – hierdie een is vir jó...

Gesondheidsake: Kanker en Parasiete 28 Mei 2025 28.05.2025

🧬 **KANKER EN PARASIETE?!** 😳 Wat het *ivermektien*, *fenbendazool* en *soettande* met kanker te doen? 🎙️ In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda van The Local Choice Apteek Hartenbos* oor: 🔍 Hoekom sekere parasietmiddels wêreldwyd aandag kry in kanker-gesprekke 🔥 Hoekom suiker kanker aanhits 💡 Slim raad vir jou gesondheid – én Gerda se Sonskyngedagte vir die dag Dis medisyne gemeng met moed...

GESONDHEIDSAKE: 🦶🔥JIG (GOUT) - 07 Mei 2025 07.05.2025

🎧 GESONDHEIDSAKE: 🦶🔥JIG (GOUT) Wat is jig regtig, en hoekom is dit só pynlik? Wat veroorsaak ’n aanval – en is dit iets wat jy kan voorkom? Ons kyk na: 🔹 Oorsake en risikofaktore 🔹 Behandeling en voorkoming 🔹 Wat om te doen as jy dink jy het jig 🔹 Wat van chroniese jig? Jig is behandelbaar – moenie wag nie! 🎙️ Luister gerus weer: #Gesondheidsake #Jig #Gout #SFMStreekRadio #VoorkomIsBeterAsG...

GESONDHEIDSAKE: Gordelroos: Wat jy móét weet! - 23 April 2025 23.04.2025

🎧 GESONDHEIDSAKE: Gordelroos: Wat jy móét weet! 🦠 Gerda van TLC Hartenbos gesels oor die toename in gordelroos (shingles) – wat dit is, hoe om dit te voorkom, en wat jy kan doen as jy dit reeds gehad het. 💡 Praktiese raad 💊 Aanvullings wat kan help ☀️ Gerda se sonskyngedagte vir die week #HartenbosApteek #Gordelroos #SFMStreekRadio #Gesondheid

🧬✨Gesondheidsake – CoQ10 & Statiene 💊❤️ - 02 April 2025 02.04.2025

In vandag se gesprek fokus Bianca op Ko-ensiem Q10 – ’n kragtige antioksidant 🛡️ wat natuurlik in sekere kosse 🥩🥦🐟 voorkom en ook as aanvulling gebruik word 💚, veral wanneer iemand statiene gebruik. 💥 Statiene is medikasie wat cholesterolvlakke verlaag, maar dit bring soms onaangename newe-effekte 😓. 💪 CoQ10 kan help om hierdie newe-effekte te verlig en jou liggaam se energieproduksie ⚡ en...

🩺🦴 Gesondheidsake: Osteoperose, hartsiektes en sooibrand - 26 Maart 2025 26.03.2025

🩺🦴 Gesondheidsake: Osteoperose, hartsiektes en sooibrand🧪🔥 🦴🩺In vandag se episode van Gesondheidsake gesels Gerda oor belangrike gesondheidsonderwerpe wat ons almal raak🦴🩺: 💊 Medikasie wat osteoporose en hartsiektes kan veroorsaak • 🧪 Die rol van maagsuur in opname van kalsium, magnesium & B12 • ⚠️ Langtermyn gebruik van protonpomp-inhibeerders – wat nou? • 🔥 Raad vir mense met sooibran...

Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling - 05 Maart 2025 05.03.2025

📢 Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling 🧠💙 Angs is iets waarmee baie mense worstel, maar nie altyd oor praat nie. Vandag delf ons dieper in hierdie belangrike onderwerp. 🎙️ In vandag se episode bespreek Bianca: 🔹 Die verskillende tipes angsversteurings 🤯 🔹 Wat veroorsaak dit? 🧐 🔹 Behandelingsopsies en hoe om dit te bestuur 💊 🔹 Lewensstylaanpassings om angs te verminder 🏃‍♂️🧘‍...

Gesondheidsake: Kasterolie 26 Februarie 2025 26.02.2025

🎧 Alles oor Kasterolie! 🌿 Het jy al gehoor van "cold-pressed, hexane-free" kasterolie en hoekom dit deesdae so gewild is? In vandag se episode gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hierdie natuurlike olie se inwendige én uitwendige gebruike, asook die belangrikste voorsorgmaatreëls wat jy moet weet! Gerda deel ook waar jy dit kan aankoop en hoekom suiwerheid en kwaliteit so bela...

GESONDHEIDSAKE: Gastro-esofageale refluks - 05 Februarie 2025 05.02.2025

🎙️ Verstaan en Beheer Suur Refluks! 🔥 Het jy al die branderige gevoel in jou bors ervaar ná ete? Vandag praat Bianca oor 🔥Gastro-esofageale refluks🔥, ook bekend as 🔥suur refluks of sooibrand🔥 – 'n algemene probleem wat baie mense raak. Bianca bespreek: ✅ Hoe die esofagus werk en sy rol in die spysverteringstelsel. ✅Leefstyl-aanpassings wat kan help om suur refluks te verminder. ✅ Middels w...

Gesondheidsake: Hoe spandeer jy jou tyd? 29 Januarie 2025 29.01.2025

⏳ Voortsetting: Hoe spandeer jy jou tyd? Verlede week het Danny en Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos gesels oor ons gejaagde lewe en hoe moderne tegnologie ons gesondheid beïnvloed. Hierdie week gaan die gesprek voort! Hoe kan ons terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes?🤔 Voel jy oorwerk en oorhaastig? Kom luister saam en ontdek hoe jy balans kan herstel! Luister gerus weer🔊👇:

Gesondheidsake: 🧐Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? 22 Januarie 2025 23.01.2025

🌟 2025: 'n Jaar van Nuwe Prioriteite en Gesonde Gewoontes! 🌟 Welkom by die eerste GESONDHEIDSAKE episode van 2025! 🕰️ Vandag gesels Danny en Gerda oor iets wat baie van ons al oorweeg het: hoe ons ons tyd in die nuwe jaar anders kan spandeer. 🧐 Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? Gerda deel insig oor hoe moderne tegnologie en ons besige samelewing ons gesondheid en lewenstyl beïnvloed – en...

Ascultă podcastul SFM Gesondheid Sake în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice