RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
16 Sep 16.09.2014 36:44
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor verhoudings oor die kleurgrens.
9 Sep 09.09.2014 38:09
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elimkliniek oor watter faktore bydra tot 'n positiewe prognose in die geval van 'n verslawingsprobleem.
2 Sep 02.09.2014 39:07
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor psigopatie. Wat is 'n psigopaat? Hoe lyk 'n psigopaat? Hoe tree 'n psigopaat op?
26 Aug 26.08.2014 38:13
Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor selfbeeld en eie waarde.
19 Aug 19.08.2014 37:04
Christelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant Sorika de Swardt van die Elim Kliniek oor verslawing aan medikasie.
12 Aug 12.08.2014 41:25
Renske Jacobs gesels met dr. Tessa van Wijk oor hoekom vroue in verhoudings bly waar hulle seergemaak word.
5 Aug 05.08.2014 35:47
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elim Kliniek oor die verskillende fasette van die herstel van 'n afhankilikheidsprobleem.
29 Jul 29.07.2014 33:16
Christelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog, dr. Tessa van Wijk, oor of die hedendaagse vrou getraumatiseerd is?
22 Jul 22.07.2014 32:11
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elimkliniek oor dobbelverslawing.
15 Jul 15.07.2014 37:16
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor die dilemma van ouers wanneer hulle uitvind hulle kind is verslaaf. Hulle kyk na die selfverwyt wat hulle het asook die gevoel van mislukking as 'n ouer.
8 Jul 08.07.2014 35:50
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor die verwantskap tussen verslawingsmiddels en geestesgesondheidsprobleme.
1 Jul 01.07.2014 35:30
Christelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor of jy altyd die waarheid vir jou lewensmaat moet vertel.
24 Jun 24.06.2014 34:42
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor hoe om die lewe te geniet in weerwil van al die uitdagings.
17 Jun 17.06.2014 33:35
Christelle Webb-Joubert praat met Hennie, 'n gerehabiliteerde dwelmverslaafde. Hy help vandag diegene wat steeds vasgevang is.
10 Jun 10.06.2014 37:01
Christelle Webb-Joubert praat met Dr. Tessa van Wijk oor die impak op 'n man wat sonder 'n pa groot geword het.
3 Jun 03.06.2014 41:00
Christelle Webb-Joubert en Jeanne van den Bergh praat oor gesinsgeweld. Hoe maak jy as buitestaander, as jy weet daar vind mishandeling plaas?
20 May 20.05.2014 40:07
Wat beteken dit om 'n prosesverslaafde te wees? Renske Jacobs praat met 'n maatskaplike werker om meer hieroor uit te vind.
13 May 13.05.2014 45:12
Phil Loots gesels met dr. Tessa van Wijk oor die trauma van oumas en oupas wie se kleinkinders oorsee woon.
6 May 06.05.2014 39:14
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor vrese. Jeanne gee raad vir mense wat nie by 'n terapeut kan uitkom nie.
29 Apr 29.04.2014 36:45
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor die mishandeling van bejaardes.
22 Apr 22.04.2014 37:50
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor onvergewensgesindheid.
15 Apr 15.04.2014 39:17
Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor vrese. Hoe gemaak as vrese jou hele lewe oorneem?
8 Apr 08.04.2014 35:50
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor die trauma van oorgewig wees.
1 Apr 01.04.2014 38:33
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor die belangrikste verhouding in jou lewe.
25 Mar 25.03.2014 36:34
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor hoe om 'n geliefde by te staan wat terminaal siek is
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice