RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
31 Jan 31.01.2017 39:18
Christelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant en maatskaplikewerker Sorika de Swardt oor hoe om op te hou rook.
24 Jan 24.01.2017 34:29
Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor outisme.
17 Jan 17.01.2017 37:57
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe om teleurstelling te hanteer waneer jy nie eksamen geslaag het nie. Hoe moet jy die nuwe jaar aanpak?
10 Jan 10.01.2017 37:05
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor 'n positiewe uitkoms vir verslawing.
3 Jan 03.01.2017 39:57
Christelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor persoonlike bestuur. Hoe pak ek die nuwe jaar aan?
27 Dec 27.12.2016 45:38
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor ouervervreemding, na aanleiding van 'n luisteraarsbrief. Dit gebeur dikwels dat een ouer, ná 'n egskeiding, nie meer kontak met die kinders mag hê nie en dit veroorsaak dikwels baie seer.
20 Dec 20.12.2016 38:26
Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Sorika de Swardt oor verantwoordelike alkoholgebruik in die feesseisoen. Hulle gesels ook oor die wettige limiet en ander opsies as om te bestuur onder die invloed.
13 Dec 13.12.2016 34:58
Christelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor selfbeskikking. Hoe motiveer jy jouself vir die einde van die jaar, en vir alles wat voorlê in die jaar wat kom?
6 Dec 06.12.2016 37:17
Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor geweld teen kinders.
29 Nov 29.11.2016 36:18
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor angs.
22 Nov 22.11.2016 34:14
Christelle Webb-Joubert gesels met Esta. Sy vertel haar storie van hoop, en van haar pad as 'n substansverslaafde. Susan van Niekerk van Elim Kliniek gesels saam.
15 Nov 15.11.2016 40:49
Renske Jacobs gesels met Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige van die Paarl, oor hoe ek my ouers, gesin en familie kan vertel dat ek gay is.
8 Nov 08.11.2016 37:29
Christelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor hoe om positief te bly met al die chaos om ons.
1 Nov 01.11.2016 36:54
Christelle Webb-Joubert praat met Sorika de Swardt van Elim-kliniek oor die uitwerking van stimulante soos cat, tik en kokaïne op fisiese- en geestesgesondheid.
25 Oct 25.10.2016 40:22
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor selfdood.
18 Oct 18.10.2016 37:50
Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor geslagsrolle, -identiteit en -ontwikkeling.
11 Oct 11.10.2016 40:20
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor Wêreld Geestesgesondheidsmaand. Is daar genoeg bewusmaking oor hierdie toestand?
4 Oct 04.10.2016 40:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor dobbelverslawing.
27 Sep 27.09.2016 37:38
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Fanie Kriel oor die ander kant van aanneming - die kant waar alles nie net mooi en goed is nie, maar waar die kind aan die kortste end trek.
20 Sep 20.09.2016 34:09
Christelle Webb-Joubert praat met die sielkundige Nardus Saayman oor kannibalisme. Word dit as 'n geestesgesondheidstoestand erken, en is dit 'n werklikheid?
13 Sep 13.09.2016 33:06
Christelle Webb-Joubert gesels met Boela Swanepoel, 'n aanneem-pa van twee kinders. Vertel jy jou kind hy of sy is aangeneem? En hoe gemaak wanneer hulle hulle biologiese ouers wil opsoek?
6 Sep 06.09.2016 35:28
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor seisoenale affektiewe versteuring. "Dis lente en ek moet goed voel, maar hoekom is ek dan depressief?"
30 Aug 30.08.2016 39:31
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat om te doen wanneer jou volwasse kinders of ander familie by jou woon, en van jou afhanklik is.
23 Aug 23.08.2016 36:53
Christelle Webb-Joubert gesels met traumatoloog, dr. Tessa van Wijk, oor die trauma van molestering. Hoekom bly mense steeds stil as hulle weet dit gebeur?
16 Aug 16.08.2016 32:18
Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor hoe diere in terapie gebruik word.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice