Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: podcasters.spotify.com
Autor
Annemie Ress
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
1 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Afrikaanse Eerstes 01.11.2026 10:37
'n Paar eerstes in Afrikaans - stuur nog vir ons!
Twee keer nee beteken nie ja nie! 31.10.2026 9:57
Hoe werk die dubbel nee? my kop draai!
Sigare en rooiwyn op 'n Sondag 24.10.2026 21:16
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
Sigare en rooiwyn op 'n Sondagmiddag 24.10.2026 21:16
Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
Kort kragwoord stukkie! 23.10.2026 8:30
Gerhard het my inspireer om nog bietjie navorsing te doen ...
Taboe Taal - wie sou dit kon dink! 21.10.2026 23:41
Gerhard en ek gesels oor KI en dan word dit Kragwoorde / Taboe Taal
Grappies en ons Afrikaanse humor - nie humeur nie! 18.10.2026 15:03
Ek vertel 'n paar grappies en wel ... besluit maar self ....
Oom Paul K en wat ek al vergeet het! 16.10.2026 16:30
'n Kort geselsie oor Paul Kruger - ek het al baie dinge vergeet en jy?
Onthou jy vir Emily Hobhouse? 11.10.2026 16:06
Met die 100 jaar herdenking van haar dood, dink ons terug en leer sommer baie!
Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026 18:50
Ons 'Melktert en Matte' die maand beantwoord luisteraars vrae
Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026 18:50
Ons "Melktert en Matte " die maand beantwoord van ons luisteraar vrae.
Ag ja, Springbok Radio 07.10.2026 11:18
Onthou jy nog, het jy geluister?
Kan jy base touch by die werk? 03.10.2026 11:44
Ek sukkel om in Afrikaans te werk!
Voelvry in die 80's 30.09.2026 9:49
Onthou jy nog die eerste Afrikaanse musiek rebelle?
Jislaaik man, wie besit 'n woord? 27.09.2026 10:59
Afrikaanse woorde in Suid-Afrikaanse Engels!
Maretha glo Praat kos Niks! 24.09.2026 20:41
Ek kuier lekker met Maretha Spangenberg, potgooier van Praat Kos Niks! Verskoon die mal intro liedjie...
Verbode poppe en verbanne boeke 21.09.2026 16:09
Ontdek dalk iets nuts om te lees ...
Parmantig, astrant of goeie maniere 20.09.2026 20:10
Waar kom Afrikaanse maniere vandaan en wat is hulle?
Kom kuier in Faure 18.09.2026 17:20
Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie om 'n verandering te maak.
Lekker kuier in Faure 18.09.2026 17:20
Kom hoor meer oor St Paul's en Tony se passie vir 'n verandering maak
Stroom-op swem saam met Quinton 16.09.2026 42:40
Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!
Stroom-op swem saam met Quinton 16.09.2026 42:40
Quinton en ek gesels 'n hond uit 'n bos!
Vrouens werk ondergrond - voorlesing 15.09.2026 10:34
Voorlesing uit Gatkruiper, deur Hennie Greeff
Ikea, KoppeKrimpers, Ena en Feeste 15.09.2026 20:49
Hennie Greeff en ek gesels weer oor hoe dit gaan sedert sy boek vrygestel is - geniet dit!
10 Afrikaanse Woorde 13.09.2026 25:13
Die mooiste, die moeilikste, die nuutse en meer!
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice