RSG

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

RSG Help 6 Mei 2025 06.05.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Aruka Stigting)

10 Dinge wat jy moet weet van... 1 Mei 2025 01.05.2025

Pascal Pienaar vertel tien dinge wat jy moet weet van die gorillas in Rwanda.

Kuns met kontant 30 April 2025 30.04.2025

Deel 1: Henco Kruger wil met hierdie aflewering die akademiese kant van kunsentrepreneurskap belig. Dr. Paul Loeb van Zuilenburg het vir sewe jaar musiekentrepreneurskap by die Universiteit van Pretoria gedoseer, en werk reeds 13 jaar as vryskutmusikant. Hy speel klassieke trompet en dirigeer sy eie orkeste. Hy het op primêre, sekondêre en tersiêre vlak onderrig in kunsentrepreneurskap gegee. en i...

Kuns met Kontant 23 April 2025 23.04.2025

Deel 2: Die Amerikaanse skrywer Herman Melville het gesê: "Geen filosowe verstaan ons so goed soos honde of perde nie." As Jazzy Deodora, beter bekend as DJ Jazzy D The Groovemaster, nie lekker voel nie, voel hy dadelik ontspanne as hy 'n bietjie perdry. Hy is een van Suid-Afrika se voorste en bekendste platejoggies. Terwyl hy die joggie van plate op die dansvloer is, het hy self talle joggi...

RSG Help 22 April 2025 22.04.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.

10 Dinge wat jy moet weet van... 17 April 2025 17.04.2025

Chris Botha vertel tien dinge wat jy van Microsoft Excel moet weet.

Kuns met kontant 16 April 2025 16.04.2025

Deel 1: Die Amerikaanse skrywer Herman Melville het gesê: "Geen filosowe verstaan ons so goed soos honde of perde nie." As Jazzy Deodora, beter bekend as DJ Jazzy D The Groovemaster, nie lekker voel nie, voel hy dadelik ontspanne as hy 'n bietjie perdry. Hy is een van Suid-Afrika se voorste en bekendste platejoggies. Terwyl hy die joggie van plate op die dansvloer is, het hy self talle joggi...

RSG Help 15 April 2025 15.04.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes.

10 Dinge wat jy moet weet van... 10 April 2025 10.04.2025

Sjef Ryan Mentoor vertel tien dinge wat jy van restauranttendense in Suid-Afrika moet weet.

Kuns met kontant 9 April 2025 09.04.2025

Deel 2: Margaret Gardiner het op 16 ‘n internasionale voorbladmeisie geword, en kort daarna Mej. Heelal op 18. Sy het as moderedakteur by GoldenGlobes.com haar as vermaaklikheidsverslaggewer in Hollywood gevestig. Margaret is gewoonlik die onderhoudvoerder in Los Angeles wat vrae aan gesogte sterre rig, maar nou beantwoord sy Henco Kruger se vrae oor ‘n boek wat sy pas vrygestel het. Margaret weet...

RSG Help 8 April 2025 08.04.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Arise Restoration Centre & Pain to Glory)

10 Dinge wat jy moet weet van... 3 April 2025 03.04.2025

Thea Wentzel vertel tien dinge wat jy van outisme by volwassenes moet weet.

Kuns met kontant 2 April 2025 02.04.2025

Deel 1: Margaret Gardiner het op 16 ‘n internasionale voorbladmeisie geword, en kort daarna Mej. Heelal op 18. Sy het as moderedakteur by GoldenGlobes.com haar as vermaaklikheidsverslaggewer in Hollywood gevestig. Margaret is gewoonlik die onderhoudvoerder in Los Angeles wat vrae aan gesogte sterre rig, maar nou beantwoord sy Henco Kruger se vrae oor ‘n boek wat sy pas vrygestel het. M...

RSG Help 1 April 2025 01.04.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Patch SA)

10 Dinge wat jy moet weet van... 27 Maart 2025 27.03.2025

Dr. Ananja van der Westhuizen vertel tien dinge wat jy van tuberkulose moet weet.

Kuns met kontant 26 Maart 2025 26.03.2025

Deel 2: Chereé Strydom en haar ewe talentvolle sangerman Wynand Strydom vermaak gehore al die afgelope 20 jaar met hulle countryklanke. Vanuit Langebaan aan die Weskus praat Chereé, wat Henco Kruger as Suid-Afrika se eie country girl beskryf, openhartig oor die uitdagings in haar en Wynand se lewe as ‘n egpaar wat voltyds in die Afrikaanse musiekbedryf werk, hulle huis wat afgebrand het, en wat di...

RSG Help 25 Maart 2025 25.03.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Wild Buggers Beach Buggy & Reach for a Dream)

10 Dinge wat jy moet weet van... 20 Maart 2025 20.03.2025

Henco Kruger vertel tien dinge wat jy van inflasie moet weet.

Kuns met kontant 19 Maart 2025 19.03.2025

Deel 1: Chereé Strydom en haar ewe talentvolle sangerman Wynand Strydom vermaak gehore al die afgelope 20 jaar met hulle countryklanke. Vanuit Langebaan aan die Weskus praat Chereé, wat Henco Kruger as Suid-Afrika se eie country girl beskryf, openhartig oor die uitdagings in haar en Wynand se lewe as ‘n egpaar wat voltyds in die Afrikaanse musiekbedryf werk, hulle huis wat afgebrand het, en wat di...

RSG Help 18 Maart 2025 18.03.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Be the Good)

10 Dinge wat jy moet weet van... 13 Maart 2025 13.03.2025

Leona Oosthuizen vertel tien dinge wat jy van Pelgrimsrus moet weet.

Kuns met kontant 12 Maart 2025 12.03.2025

Deel 2: As jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns sien nie, loop jy ‘n seldsame ervaring mis. En, wonder jy soms oor strate vol bome in jou stad wat in kleurryke doeke getooi en toegedraai is? Dit was in 2008 Strijdom van der Merwe se kreatiewe geesteskind toe hy 400 bome op Stellenbosch versier het. Daarna het die tendens in vele stede regoor die wêreld posgevat. Sy ateljee is di...

RSG Help 11 Maart 2025 11.03.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Christian Rehabilitation Ministries to the Homeless in George)

10 Dinge wat jy moet weet van... 6 Maart 2025 06.03.2025

Suné Ferreira van die Instituut vir Gehoor in Pretoria vertel tien dinge wat jy van jou gehoor moet weet.

Kuns met kontant 5 Maart 2025 05.03.2025

Deel 1: As jy nie Strijdom van der Merwe se treffende landskapkuns sien nie, loop jy ‘n seldsame ervaring mis. En, wonder jy soms oor strate vol bome in jou stad wat in kleurryke doeke getooi en toegedraai is? Dit was in 2008 Strijdom van der Merwe se kreatiewe geesteskind toe hy 400 bome op Stellenbosch versier het. Daarna het die tendens in vele stede regoor die wêreld posgevat. Sy ateljee is di...

Ouça o podcast Spitstyd no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos