RSG

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

COVID-19 Inligtingsessie 28 Julie 2020 28.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 27 Julie 2020 27.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 24 Julie 2020 24.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Dink Dave 23 Julie 2020 23.07.2020

Dave Pepler praat oor voëls wat op 'n dooie grasperk wei; 'n predator wat hoenders se koppe afbyt; kombuispapier vs. lapvadoeke; voëls wat in huise invlieg; plante se weerstand teen ryp; tuinslakke; doplose slakke; sprinkane; ystervarke; en brandnetels.

COVID-19 Inligtingsessie 23 Julie 2020 23.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Liewe luisteraars 22 Julie 2020 22.07.2020

Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.

COVID-19 Inligtingsessie 22 Julie 2020 22.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 21 Julie 2020 21.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Tegnologie 21 Julie 2020 21.07.2020

Ettienne Ludick praat oor American Airlines se kontaklose bagasiehantering; Twitter se kuberkraking; en Disney wat nie meer op Facebook adverteer nie.

COVID-19 Inligtingsessie 20 Julie 2020 20.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 17 Julie 2020 17.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 16 Julie 2020 16.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Dink Dave 16 Julie 2020 16.07.2020

Dave Pepler praat oor erdvarke; witstinkhout as brandhout; minahs; hoekom Suid-Afrika nie baie natuurrampe het nie; die skeure wat deur aardbewings veroorsaak word; hoekom daar net branders by strande is en nie in die oop see nie; die temperatuur van seewater; en tuinspinnekoppe.

Liewe luisteraars 15 Julie 2020 15.07.2020

Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.

COVID-19 Inligtingsessie 15 Julie 2020 15.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 14 Julie 2020 14.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Tegnologie 14 Julie 2020 14.07.2020

Ettienne Ludick praat oor Google wat aanlynkursusse sal befonds vir werkloses in die VSA, die teenkanting teen TikTok wat toeneem, en Amazon se gereedheid vir die feesseisoen.

COVID-19 Inligtingsessie 13 Julie 2020 13.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

COVID-19 Inligtingsessie 10 Julie 2020 10.07.2020

'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.

Ouça o podcast Spitstyd no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos