RSG

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Tegnominuut 3 Augustus 2021 03.08.2021

Ettienne Ludick praat oor Twitter wat aangekondig het dat hy saam met nuusorganisasies sal werk om vals nuus te bekamp. En China het speletjies op slimfone as dwelm verklaar.

Dink Dave 29 Julie 2021 29.07.2021

Dave Pepler praat oor 'n amandelboom wat in Julie al bot; geitjie-eiers; katte; valke; slakke; veld wat in blokke afgebrand is; en vlieë in die woestyn.

RSG Help 29 Julie 2021 28.07.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Middelburg Diereskuiling)

Tegnominuut 27 Julie 2021 27.07.2021

Ettienne Ludick praat oor aanlynkommunikasie wat nie ‘n goeie uitwerking het op mense ouer as 60 nie.

Dink Dave 22 Julie 2021 22.07.2021

Dave Pepler praat oor Ivermektien en die Covid-entstof; papegaaie; ryp; water in krane wat vries; voëls wat in erge koue steeds was; eekhorings; en miskruiers.

RSG Help 21 Julie 2021 21.07.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Toevlug Sentrum vir Drank- en Dwelmafhanklikheid)

Tegnominuut 20 Julie 2021 20.07.2021

Het jy geweet? Duran Duran was die eerste musiekgroep om kunsmatige intelligensie te gebruik om ‘n musiekvideo te maak.

Dink Dave 15 Julie 2021 15.07.2021

Dave Pepler praat oor die vruggies van die Outeniqua geelhoutboom; brandrissiesaad; of kamele en kameelperde familie van mekaar is; hoe om van rotte ontslae te raak; hoekom honde huil wanneer hulle jakkalsgeluide hoor; die verskil tussen ryp en swartryp; die regte tyd om te besproei in die winter; en tierslakke.

RSG Help 14 Julie 2021 14.07.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Vet Books for Africa)

Tegnominuut 13 Julie 2021 13.07.2021

Ettienne Ludick praat oor 'n veiligheidsaspek wat in Whatsapp ingebou is.

Dink Dave 8 Julie 2021 08.07.2021

Dave Pepler praat oor die verskil tussen rooibostee en heuningbostee; katbos; wat mense laat nies; diere se loopmetodes; sitrusvrugte; blou vieterjoel; die impak van hittegolwe op die seelewe; en spekbome.

RSG Help 7 Julie 2021 07.07.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Topsy Foundation)

Tegnominuut 6 Julie 2021 06.07.2021

Ettienne Ludick praat oor ‘n studie wat gekyk het na die voordele van tegnologie.

Dink Dave 1 Julie 2021 01.07.2021

Dave Pepler praat oor of virusse met klank doodgemaak kan word; die metaangaswolk wat naby Johannesburg oor die myne hang; of hy aan feëtjies glo; en mense wat nie glo dat Covid regtig bestaan nie.

RSG Help 30 Junie 2021 30.06.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Athalia Uitreik)

Tegnominuut 29 Junie 2021 29.06.2021

Ettienne Ludick praat oor Apple wat 'n lys produkte aangekondig het wat dalk met mense se pasaangeërs kan inmeng; en Windows 10 en 11.

RSG Help 23 Junie 2021 23.06.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (New Beginnings Charity)

Tegnominuut 22 Junie 2021 22.06.2021

Ettienne Ludick praat oor China wat kriptogeldeenhede begin vasvat.

Spitstyd 18 Junie 2021 18.06.2021

Die Departement van Gesondheid sê bykans 2 miljoen Suid-Afrikaners is reeds teen Covid-19 ingeënt. Die Wes-Kaap is in die greep van 'n derde vlaag van Covid-19-infeksies. Die polisie in Mpumalanga ondersoek die moord op 'n beweerde baasbrein agter renosterstroperysindikate. En die Rand het effens verswak ná die aankondiging deur die Amerikaanse Federale Reserwebank dat hy dalk vroeër as voorspel r...

Dink Dave 17 Junie 2021 17.06.2021

Dave Pepler praat oor wat die leemtes vul waar die magma was, wanneer dit as lawa uitgespoeg word; waarheen swart miere in die winter verdwyn; skilpadeiers; torre en papies in 'n komposgat; honde wat nie in hondehokke wil slaap nie; en voëls se neste.

Tegnominuut 15 Junie 2021 15.06.2021

Ettienne Ludick praat oor slimklere, en die minimumloon van kitskoswerkers wat kan veroorsaak dat tegnologie hulle werk sal oorneem.

Dink Dave 10 Junie 2021 10.06.2021

Dave Pepler praat oor lipstiffie.

RSG Help 9 Junie 2021 09.06.2021

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Amelia Nasorgsentrum)

Tegnominuut 8 Junie 2021 08.06.2021

Ettienne Ludick praat oor Bitcoin se skerp daling.

Dink Dave 3 Junie 2021 03.06.2021

Dave Pepler praat oor die benutting van hout om wolkekrabbers te bou; geitjies; wat hase, nagapies en houtkappers eet; muskiete; diere wat gay of lesbies is; boomspinasie; en die maan.

Ouça o podcast Spitstyd no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos