RSG

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

RSG Help 10 September 2024 10.09.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Santa Shoebox)

10 Dinge wat jy moet weet van... 5 September 2024 06.09.2024

Bean vertel tien dinge wat jy van kampering moet weet.

Kuns met kontant 4 September 2024 04.09.2024

Deel 2: Brümilda van Rensburg is een van Suid-Afrika se mees bekroonde akteurs. Sy is veral bekend vir haar uitbeelding van Louwna in Egoli: Plek van Goud, wat meer as 44-miljoen kykers regoor Afrika gelok het. Sy het 18 jaar lank in hierdie reeks gespeel. Die afgelope 20 jaar bedryf sy een van Suid-Afrika se mees gesogte dramaskole, en enigiemand in die bedryf sal hulle voortande gee om deur haar...

RSG Help 3 September 2024 03.09.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ry-Ma-In)

Gerrie en Adriaan van die Namakwaland 30.08.2024

Sanger en wêreldreisiger Gerrie Pretorius het gaan blomme kyk in Namakwaland. Daar het hy vir Adriaan Nieuwoudt raakgeloop. Vinnig het Gerrie besef dat die boere van die omgewing die blommetyd baie anders as die toeriste beleef.

10 Dinge wat jy moet weet van... 29 Augustus 2024 29.08.2024

Avonturier Rian Manser vertel tien dinge wat jy van verkenning moet weet.

Kuns met kontant 28 Augustus 2024 28.08.2024

Deel 1: Brümilda van Rensburg is een van Suid-Afrika se mees bekroonde akteurs. Sy is veral bekend vir haar uitbeelding van Louwna in Egoli: Plek van Goud, wat meer as 44-miljoen kykers regoor Afrika gelok het. Sy het 18 jaar lank in hierdie reeks gespeel. Die afgelope 20 jaar bedryf sy een van Suid-Afrika se mees gesogte dramaskole, en enigiemand in die bedryf sal hulle voortande gee om deur haar...

RSG Help 27 Augustus 2024 27.08.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ladies Let's Talk)

10 Dinge wat jy moet weet van... 22 Augustus 2024 22.08.2024

Dr Lizelle Grobler praat oor tien dinge wat jy moet weet van 'n psigofisioloog.

Kuns met kontant 21 Augustus 2024 21.08.2024

Deel 2: In 2009 as matrikulant, het hy aan die finaal van die eerste seisoen van die talentsoekreeks, SA’s Got Talent, op SABC2 deelgeneem. Toe hy hom na skool op sy musiekloopbaan begin toespits het, het hy vir ‘n appel en ‘n ei in enige moontlike kuierplek opgetree. Jack Parow het hom raak gesien en hom onder meer vyf jaar lank as sy kitaarspeler aangestel, maar Loki Rothman het veral Afrikaanse...

RSG Help 20 Augustus 2024 20.08.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Glucose Glitch)

10 Dinge wat jy moet weet van... 15 Augustus 2024 15.08.2024

Dawid van Lill praat oor tien dinge wat jy moet weet van algemene kennis.

Kuns met kontant 14 Augustus 2024 14.08.2024

Deel 1: In 2009 as matrikulant, het hy aan die finaal van die eerste seisoen van die talentsoekreeks, SA’s Got Talent, op SABC2 deelgeneem. Toe hy hom na skool op sy musiekloopbaan begin toespits het, het hy vir ‘n appel en ‘n ei in enige moontlike kuierplek opgetree. Jack Parow het hom raak gesien en hom onder meer vyf jaar lank as sy kitaarspeler aangestel, maar Loki Rothman het veral Afrikaanse...

RSG Help 13 Augustus 2024 13.08.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Eve's Daycare and Aftercare)

10 Dinge wat jy moet weet van... 8 Augustus 2024 08.08.2024

Skrywer Wendy Maartens praat oor die 12 eienskappe van Suid-Afrika se vrouehelde.

Kuns met kontant 7 Augustus 2024 07.08.2024

Deel 2 - Suid-Afrika sal armer wees sonder die immergelwide en immergroen televisieprogram, Kwêla, want dit vertel die verhale van bekendes en onbekendes met hartseer en humor. Suid-Afrika sal definitief ook armer wees sonder die aanbieder van Kwêla, Hannes van Wyk. Henco Kruger gesels land en sand met hierdie charismatiese en gesoute onderhoudvoerder. Hannes praat oor die vroue na aan sy hart en...

RSG Help 6 Augustus 2024 06.08.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Tygerberg Hospitaal Kindertrust)

Vrydagkuier: Lucinda Neethling 02.08.2024

Lucinda Neethling van die Melktertkommissie kuier in die Spitstyd-ateljee.

10 Dinge wat jy moet weet van... 1 Augustus 2024 01.08.2024

Voormalige SA bokskampioen, Sebastian Rothman, vertel tien dinge wat jy van boks moet weet.

Kuns met kontant 31 Julie 2024 31.07.2024

Deel 1 - Suid-Afrika sal armer wees sonder die immergelwide en immergroen televisieprogram, Kwêla, want dit vertel die verhale van bekendes en onbekendes met hartseer en humor. Suid-Afrika sal definitief ook armer wees sonder die aanbieder van Kwêla, Hannes van Wyk. Henco Kruger gesels land en sand met hierdie charismatiese en gesoute onderhoudvoerder. Hannes praat oor die vroue na aan sy hart en...

RSG Help 30 Julie 2024 30.07.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Silver Paws Senior Sanctuary)

10 Dinge wat jy moet weet van... 25 Julie 2024 25.07.2024

Omgewingsgesondheid-wetenskaplike Juanette John vertel tien dinge wat jy van klimaatsverandering moet weet.

RSG Help 25 Julie 2024 25.07.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Usapho Indlu)

Kuns met kontant 24 Julie 2024 24.07.2024

Deel 2: “O, Sonja, Sonja Conradie. Jy is so sensueel soos ‘n rooi Ferrari. Ek het ons liefde opgemors. O, die pyn dit brand in my bors!” Wie sal ooit vergeet hoe die jong tienerseun, Wimpie van Tonder, van die destydse Okney Snork oor sy liefde gesing het vir sy meise? As ‘n tiener het Anrich Herbst ‘n bekende gesig op TV geword, en dit deur die jare gebly. Vandag is hy ‘n gereelde stem op RSG, en...

RSG Help 23 Julie 2024 23.07.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (ACVV Paarlvallei)

Ouça o podcast Spitstyd no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos