Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: maroelamedia.co.za
Author
Maroela Media
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 16, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
ToekomsVenster | ʼn Lewende voorbeeld 20.04.2026 3:38
Mag die Here ons genade bewys sodat ons vir ander eerder ʼn voorbeeld as ʼn struikelblok sal wees.
ToekomsVenster | Waarop ons gedagtes gerig is 20.04.2026 4:09
Pasop vir verkeerde invloede wat jy wetend of onwetend in jou lewe innooi.
ToekomsVenster | Van bekommernis na vrede 20.04.2026 3:40
Ons behoort aan die Here. Genoeg is genoeg. Wees oor niks besorg nie, maar in alles op die Here se goedheid en guns aangewese.
ToekomsVenster | Die krag van inskiklikheid 20.04.2026 3:54
Kom ons neem die teks ter harte en wees inskiklik teenoor mense. Gee hulle die voordeel van die twyfel.
ToekomsVenster | Blydskap onder alle omstandighede 20.04.2026 2:52
Mag jy die genade ontvang om vandag, ongeag jou omstandighede, bly te wees.
ToekomsVenster | Wanneer God aan jou hart werk 13.04.2026 3:06
In God se hand word selfs ʼn weerstandige hart gestem.
ToekomsVenster | Ons skuld mekaar liefde en niks minder nie 13.04.2026 4:00
Dit is maklik om te kritiseer maar moeiliker om lief te hê.
ToekomsVenster | Die maatstaf van ware leierskap 13.04.2026 6:05
Leierskap gaan nie oor mag nie, maar oor karakter.
ToekomsVenster | Keer dat jou verhouding met God ʼn transaksie word 13.04.2026 4:50
Jy kan alles reg doen en steeds verkeerd wees.
ToekomsVenster | Lees jy net of leef jy die Woord? 13.04.2026 3:18
Die vraag is nie óf jy ʼn Bybel het nie, maar wat jy daarmee doen.
ToekomsVenster | God se uitnodigende liefde vir jou en my 02.04.2026 4:25
Dit is so ʼn bevrydende gedagte dat God se liefde nie van ons prestasie afhang nie. Watter aspek van hierdie “nuwe begin” het jy vandag die nodigste om te hoor?
ToekomsVenster | Die krag van God se saaiproses 02.04.2026 3:59
Ons roeping is om te saai en God sal sorg vir die groei. Is daar ʼn spesifieke situasie waar jy tans sukkel om die “vrug” op jou arbeid raak te sien?
ToekomsVenster | Wanneer die wêreld se pyn jou raak 02.04.2026 5:54
Ander se lyding is nie vêr nie – dit raak ons almal.
ToekomsVenster | Slaggate van die lewe 02.04.2026 3:55
Watter “geestelike slaggat” voel vir jou tans die moeilikste om te herstel?
ToekomsVenster | Die graf is leeg en dit het alles verander 02.04.2026 5:37
Die boodskap van Paasfees is nie net dood nie, maar lewe – vir elkeen van ons.
ToekomsVenster | ‘Waarlik die Seun van God’ 30.03.2026 2:58
In daardie donkerste uur word die grootste oorwinning behaal.
ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis 30.03.2026 3:28
Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
ToekomsVenster | Kan geloof ooit geweld regverdig? 30.03.2026 4:19
Jesus se lyding dwing ons om eerlik na ons eie optrede te kyk.
ToekomsVenster | Is ons werklik anders as hulle wat Hom veroordeel het? 30.03.2026 3:27
Die grootste skok van die verhoor is nie die geweld nie, maar wie dit dryf. Ons is vinnig om te oordeel, maar hoe naby staan ons aan dieselfde kring?
ToekomsVenster | Doodsbenoud en alleen in Getsemane 30.03.2026 4:18
In daardie tuin sien ons nie net God nie, maar ʼn mens wat tot die dood toe benoud is en alleen gelaat word.
ToekomsVenster | Geloof wat wys 23.03.2026 3:21
Jy kan nie God liefhê en mense ignoreer nie.
ToekomsVenster | Die krag van jou woorde 23.03.2026 3:22
Jou woorde wys wie jy regtig is.
ToekomsVenster | Geloof vra meer as net om te luister 23.03.2026 3:01
Geloof sonde dade bly slegs woorde.
ToekomsVenster | Stadig om te praat, vinnig om te luister 23.03.2026 3:22
Ware volwassenheid wys in beheer oor jou emosies.
ToekomsVenster | Wanneer swaarkry jou slyp 23.03.2026 3:49
God stap saam met jou deur elke toets – jy is nooit alleen nie.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.