Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: maroelamedia.co.za
Author
Maroela Media
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 1, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
ToekomsVenster | God se uitnodigende liefde vir jou en my 02.04.2026 4:25
Dit is so ʼn bevrydende gedagte dat God se liefde nie van ons prestasie afhang nie. Watter aspek van hierdie “nuwe begin” het jy vandag die nodigste om te hoor?
ToekomsVenster | Die krag van God se saaiproses 02.04.2026 3:59
Ons roeping is om te saai en God sal sorg vir die groei. Is daar ʼn spesifieke situasie waar jy tans sukkel om die “vrug” op jou arbeid raak te sien?
ToekomsVenster | Wanneer die wêreld se pyn jou raak 02.04.2026 5:54
Ander se lyding is nie vêr nie – dit raak ons almal.
ToekomsVenster | Slaggate van die lewe 02.04.2026 3:55
Watter “geestelike slaggat” voel vir jou tans die moeilikste om te herstel?
ToekomsVenster | Die graf is leeg en dit het alles verander 02.04.2026 5:37
Die boodskap van Paasfees is nie net dood nie, maar lewe – vir elkeen van ons.
ToekomsVenster | ‘Waarlik die Seun van God’ 30.03.2026 2:58
In daardie donkerste uur word die grootste oorwinning behaal.
ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis 30.03.2026 3:28
Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
ToekomsVenster | Kan geloof ooit geweld regverdig? 30.03.2026 4:19
Jesus se lyding dwing ons om eerlik na ons eie optrede te kyk.
ToekomsVenster | Is ons werklik anders as hulle wat Hom veroordeel het? 30.03.2026 3:27
Die grootste skok van die verhoor is nie die geweld nie, maar wie dit dryf. Ons is vinnig om te oordeel, maar hoe naby staan ons aan dieselfde kring?
ToekomsVenster | Doodsbenoud en alleen in Getsemane 30.03.2026 4:18
In daardie tuin sien ons nie net God nie, maar ʼn mens wat tot die dood toe benoud is en alleen gelaat word.
ToekomsVenster | Geloof wat wys 23.03.2026 3:21
Jy kan nie God liefhê en mense ignoreer nie.
ToekomsVenster | Die krag van jou woorde 23.03.2026 3:22
Jou woorde wys wie jy regtig is.
ToekomsVenster | Geloof vra meer as net om te luister 23.03.2026 3:01
Geloof sonde dade bly slegs woorde.
ToekomsVenster | Stadig om te praat, vinnig om te luister 23.03.2026 3:22
Ware volwassenheid wys in beheer oor jou emosies.
ToekomsVenster | Wanneer swaarkry jou slyp 23.03.2026 3:49
God stap saam met jou deur elke toets – jy is nooit alleen nie.
ToekomsVenster | Moenie bang wees nie 16.03.2026 4:06
Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
ToekomsVenster | Josef se les oor volharding 16.03.2026 3:29
Josef is verraai, verkoop en gevange geneem en tog kies hy uiteindelik vergifnis. Sy verhaal wys hoe God selfs pyn kan gebruik om iets groter te bereik.
ToekomsVenster | Paulus se lyding vorm ʼn lewe van roeping 16.03.2026 4:07
Soms werk God lank in stilte voordat Hy iemand gebruik. Paulus se lewe wys hoe wagtyd en swaarkry deel kan wees van God se groter plan.
ToekomsVenster | Job se worsteling wys hoe geloof kan oorleef 16.03.2026 3:55
Wat doen ʼn mens wanneer die een ramp na die ander toeslaan? Job se verhaal wys hoe geloof kan bly staan, selfs wanneer alles rondom jou in duie stort.
ToekomsVenster | Nehemia se voorbeeld van veerkragtigheid 16.03.2026 3:14
Wanneer alles teen jou draai en teenstanders jou probeer ontmoedig, wat doen jy? Nehemia se verhaal wys hoe geloof en volharding ʼn mens weer laat opstaan.
ToekomsVenster | Genade wat selfs ná oordeel bly 12.03.2026 4:09
Ten spyte van alles belowe God steeds herstel. Wie is ʼn God soos Hy?
ToekomsVenster | Wat vra God regtig van ons? 12.03.2026 3:35
Wat vra die Here? Nie ingewikkelde rituele nie, maar ʼn lewe van geregtigheid en liefde.
ToekomsVenster | God soek jou hele hart 10.03.2026 3:53
Hierdie oordenking vra ʼn ongemaklike vraag: Is ons geloof dalk net uiterlik?
ToekomsVenster | God roep, maar luister ons nog? 10.03.2026 3:16
Die Here roep elke oomblik van die dag en nag, maar hoor ons nog?
ToekomsVenster | Wanneer God sy volk roep om rekenskap te gee 09.03.2026 3:03
Wanneer God sy volk voor die hof roep, is daar min verskonings oor. Wat sê Miga se waarskuwing vir ons vandag?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.