Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: maroelamedia.co.za
Author
Maroela Media
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 1, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
ToekomsVenster | Het jy moed verloor? 15.06.2026 5:36
Daar is dae wanneer dit voel asof moedeloosheid oral om ons lê. Die Bybel bied egter ʼn ander perspektief.
ToekomsVenster | Moenie dat die donker jou fokus steel nie 15.06.2026 4:23
Die wêreld bied elke dag genoeg redes vir moedeloosheid, maar ook talle tekens van God se goedheid.
ToekomsVenster | Wat is werklik belangrik in God se koninkryk? 15.06.2026 6:50
Moet die kerk oor elke aktuele saak ʼn amptelike standpunt inneem, of behoort gelowiges ook self verantwoordelik te onderskei?
ToekomsVenster | Wat het ons kinders vandag die nodigste? 15.06.2026 5:55
Die grootste belegging wat ons kan maak, is nie in prestasie nie, maar in mense.
ToekomsVenster | Jy is geroep om te dien 15.06.2026 5:03
Wees vandag nuuskierig oor hoe en waar God jou wil gebruik.
ToekomsVenster | Waar sien jy God vandag raak? 08.06.2026 4:48
Ons soek God dikwels in groot gebeurtenisse, terwyl Hy reeds teenwoordig is in die gewone ritme van elke dag.
ToekomsVenster | Wie is die vreemdeling in jou wêreld? 08.06.2026 6:13
Die vreemdeling is soms nie iemand van oor die grens nie, maar die nuwe kollega, buurman of kerkganger.
ToekomsVenster | Wat as ons ophou terugkyk en begin droom? 08.06.2026 4:44
Minder “jy” en “julle”. Meer hoop, verbeelding en geloofsmoed. Dalk is dit presies wat ons verhoudings nodig het.
ToekomsVenster | Niks kan ons skei van God se liefde nie 08.06.2026 6:08
As jy vandag moes kies, watter Bybelteks sou jou lewe en geloof die beste opsom?
ToekomsVenster | By die Herder se voete is daar vir jou ook rus 08.06.2026 4:06
Waar jy jou vandag ook al bevind, Psalm 23 nooi jou om weer op God se trou te vertrou.
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my seën 01.06.2026 4:09
Dawid herinner ons dat die Here sy kinders met goeie dinge oorlaai en hulle leer om dit te geniet.
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my met liefde kroon 01.06.2026 4:01
As jy weet wie jou Vader is, verander dit hoe jy leef, bid en droom.
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my van die graf red 01.06.2026 3:58
Die dood mag onafwendbaar wees, maar dit is nie die einde van ʼn gelowige se verhaal nie.
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my siekte genees 01.06.2026 5:06
Siekte toets ʼn mens se geloof soos min ander dinge en tog getuig Dawid dat God die Geneesheer is wat hoop bring.
ToekomsVenster | Waarom glo jy? 01.06.2026 4:10
Die vraag is eenvoudig, maar die antwoord verander alles: Waarom glo jy wat jy glo?
ToekomsVenster | Die Pinkstergees leef nie net in kerke nie 25.05.2026 3:49
God se hart bly by die weerloses, die gebrokenes en die vergete mense.
ToekomsVenster | Moenie ʼn klein begin gering ag nie 25.05.2026 4:19
Soms voel jou bydrae klein teenoor die wêreld se nood, maar God dink anders daaroor.
ToekomsVenster | Hoop vir dié wat moeg geword het 25.05.2026 4:09
Party take is eenvoudig te groot vir menslike krag alleen.
ToekomsVenster | Die voorreg en verantwoordelikheid van genade 22.05.2026 3:54
Ons is nie net gered nie, maar word oor gestuur deur die Koning.
ToekomsVenster | God het jou reeds gered 22.05.2026 4:57
In Christus is jy ʼn nuwe mens. Begin feesvier, staan op, en doen dit waarvoor Hy jou geroep het.
ToekomsVenster | Die uur is reeds hier 18.05.2026 5:01
Maak die oë van jou gees oop en onderskei die tekens van Sy naderende koms.
ToekomsVenster | God reageer op die roepstem van Sy kinders 18.05.2026 5:37
Sal jou geloof vandag sterk genoeg staan om te roep om genadereën?
ToekomsVenster | God gebruik die geringste instrument as ʼn goddelike vonk 18.05.2026 5:56
Sal jy vandag die kanaal wees waardeur Sy herlewing deurbreek?
ToekomsVenster | God stort Sy krag uit op gewone mense 18.05.2026 4:37
Durf jy jouself oopstel vir die heiligende stroom van Sy Gees?
ToekomsVenster | Is jy gereed vir ʼn nuwe seisoen van verwagting? 18.05.2026 4:47
Dekades later bly die gebed dieselfde, dat God weer jou en my hart sal aanraak.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.