RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Help 1 Julie 2025 01.07.2025 14:56
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Distance for Difference)
10 Dinge wat jy moet weet van... 26 Junie 2025 26.06.2025 14:45
John-Laffnie de Jager vertel tien dinge wat jy van Wimbledon moet weet.
Kuns met kontant 25 Junie 2025 25.06.2025 8:45
Deel 1: Hy is een van die gewildste Afrikaanse sangers, en nog altyd ‘n hartebreker wat oor die liefde sing. Ray Dylan, of te wel Jacobus Frederik Jersich, het sedert sy debuut met New Kid In Town in 2002, soomloos van Engels na Afrikaans beweeg. Sy groot deurbraak was in 2006 met Hokaai Stoppie Lorrie, gevolg deur treffers soos Breek die Ys en Jessica. Hy het ‘n merkwaardige loopbaan van meer as...
RSG Help 24 Junie 2025 24.06.2025 9:42
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (FEED A CHILD)
10 Dinge wat jy moet weet van... 19 Junie 2025 19.06.2025 10:04
Tobias Krige vertel tien dinge wat jy van elektrisiteitsverbruik in die winter moet weet.
Kuns met kontant 18 Junie 2025 18.06.2025 8:06
Deel 2: Tino Singe is ’n Shona-sprekende kunstenaar van Zimbabwe wat in Afrikaans sing. Ondanks sy toenemende gewildheid in die Afrikaanse musieklandskap, maak Tino dit duidelik dat finansiële wins nie sy hoofmotivering is nie. Hy glo vas dat as geld sy enigste doel was, hy ander artistieke keuses sou maak. Sy passie lê daarin om betekenisvolle musiek te skep wat mense raak, ’n beloning wat hy bo...
RSG Help 17 Junie 2025 17.06.2025 10:15
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Yeshua Children’s Ministry, Krugersdorp)
10 Dinge wat jy moet weet van... 12 Junie 2025 12.06.2025 15:05
Sue Pyler-Slabbert vertel tien dinge wat jy van TV-oorklanking moet weet.
Kuns met kontant 11 Junie 2025 11.06.2025 8:05
Deel 1: Tino Singe is ’n Shona-sprekende kunstenaar van Zimbabwe wat in Afrikaans sing. Ondanks sy toenemende gewildheid in die Afrikaanse musieklandskap, maak Tino dit duidelik dat finansiële wins nie sy hoofmotivering is nie. Hy glo vas dat as geld sy enigste doel was, hy ander artistieke keuses sou maak. Sy passie lê daarin om betekenisvolle musiek te skep wat mense raak, ’n beloning wat hy bo...
RSG Help 10 Junie 2025 10.06.2025 11:28
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ouma en Oupa Kersprojek)
Gerrie Pretorius in Venesië 06.06.2025 6:45
Wêreldreisiger Gerrie Pretorius bevind hom in Venisië. Dis die tuiste van dr. Michele Alzetta, wat sy skoolloopbaan in Kaapstad voltooi het, tans hoof is van die ambulansdienste in dié Italiaanse stad. Venesië is die geboorteplek van inentings vanuit 'n medise en etomologiese oogpunt. Die konsep van isolasie vir mediese doeleindes het ook sy oorsprong daar gehad.
10 Dinge wat jy moet weet van... 5 Junie 2025 05.06.2025 12:45
Christiaan Stopforth vertel tien dinge wat jy van grootwithaaie moet weet.
Kuns met kontant 4 Junie 2025 04.06.2025 8:35
Deel 2: Vir hom is ‘n resepteboek nie net ‘n boek nie, dis kuns. Henco met ‘n c was gelukkig om aan sy tafel te mag eet by Klein Jan, die Noord-Kaapse restaurant van Jan Hendrik van der Westhuizen. In ‘n eensame spierwit kothuisie op ‘n Kalahariplaas begin ‘n uiters luukse maaltyd. Jy gaan van daar af ondergronds, dan word jy oorrompel met ‘n tiengang maaltyd die res van die dag, afgesluit met ‘n...
RSG Help 3 Junie 2025 03.06.2025 10:09
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Queen Butterfly Stigting)
10 Dinge wat jy moet weet van... 29 Mei 2025 29.05.2025 10:40
Motorwerktuigkundige Stefan van Heerden vertel tien dinge wat jy van tweedehandse motors moet weet.
Kuns met kontant 28 Mei 2025 28.05.2025 9:05
Deel 1: Vir hom is ‘n resepteboek nie net ‘n boek nie, dis kuns. Henco met ‘n c was gelukkig om aan sy tafel te mag eet by Klein Jan, die Noord-Kaapse restaurant van Jan Hendrik van der Westhuizen. In ‘n eensame spierwit kothuisie op ‘n Kalahariplaas begin ‘n uiters luukse maaltyd. Jy gaan van daar af ondergronds, dan word jy oorrompel met ‘n tiengang maaltyd die res van die dag, afgesluit met ‘n...
RSG Help 27 Mei 2025 27.05.2025 11:08
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Oak Grove Sorgsentrum, Gansbaai)
10 Dinge wat jy moet weet van... 22 Mei 2025 22.05.2025 10:25
Prof. Tobie Louw vertel tien dinge wat jy van chemiese ingenieurswese moet weet.
Kuns met kontant 21 Mei 2025 21.05.2025 8:33
Deel 2: Rian van Heerden is lief vir praat en vir die mikrofoon; hy help graag; hy is nie bang vir uitdagings nie (soos om ’n restaurant te koop en daarvan ’n sukses te maak); hy verbreek grense en daag mense uit; en hy is braaf. Maar bowenal is hy eerlik en reguit met sy luisteraars en kykers. In hierdie openhartige onderhoud wissel Rian sy vertellings af van snaaks tot hartseer tot eerlik tot on...
RSG Help 20 Mei 2025 20.05.2025 10:58
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (We Care Project Initiative)
10 Dinge wat jy moet weet van... 15 Mei 2025 15.05.2025 10:32
Estean Badenhorst vertel tien dinge wat jy van 'n Paralimpiese gids moet weet.
Kuns met kontant 14 Mei 2025 14.05.2025 8:44
Deel 1: Rian van Heerden is lief vir praat en vir die mikrofoon; hy help graag; hy is nie bang vir uitdagings nie (soos om ’n restaurant te koop en daarvan ’n sukses te maak); hy verbreek grense en daag mense uit; en hy is braaf. Maar bowenal is hy eerlik en reguit met sy luisteraars en kykers. In hierdie openhartige onderhoud wissel Rian sy vertellings af van snaaks tot hartseer tot eerlik tot on...
RSG Help 13 Mei 2025 13.05.2025 10:27
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Karoo Donkey Sanctuary)
10 Dinge wat jy moet weet van... 8 Mei 2025 08.05.2025 12:51
Dr. Corli Lodder vertel tien dinge wat jy van asma moet weet.
Kuns met kontant 7 Mei 2025 07.05.2025 8:46
Deel 2: Henco Kruger wil met hierdie aflewering die akademiese kant van kunsentrepreneurskap belig. Dr. Paul Loeb van Zuilenburg het vir sewe jaar musiekentrepreneurskap by die Universiteit van Pretoria gedoseer, en werk reeds 13 jaar as vryskutmusikant. Hy speel klassieke trompet en dirigeer sy eie orkeste. Hy het op primêre, sekondêre en tersiêre vlak onderrig in kunsentrepreneurskap gegee. en i...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.