RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
10 Dinge wat jy moet weet van... 11 Desember 2025 11.12.2025 11:22
Professor Adri Drotskie vertel tien dinge wat jy van ‘n MBA moet weet.
Kuns met kontant 10 Desember 2025 10.12.2025 7:55
Deel 1: Dis altyd lekker om met iemand te gesels wat deel van ons herinneringe is, maar steeds nuut bly in die wêreld van werk en wysheid. Ons het saam met haar grootgeword — nou gesels en leer sy ons iets oor geld. As jy in die 80’s of 90’s grootgeword het, was daar sekerlik een bekende gesig wat elke middag op jou TV verskyn het — Magda van Biljon, aanbieder van Wielie Walie! Sy was deel van ons...
RSG Help 9 Desember 2025 09.12.2025 10:12
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Strand Dienssentrum)
10 Dinge wat jy moet weet van... 4 Desember 2025 04.12.2025 14:17
Shani Little vertel tien dinge wat jy van Braille moet weet.
Kuns met kontant 3 Desember 2025 03.12.2025 8:17
Deel 2: Henco Kruger gesels met die hoofsanger van Die Heuwels Fantasties oor een van die groot ongemaklike vrae in die musiekbedryf: hoe kan ’n liedjie met meer as 24 miljoen strome steeds net ’n skamele bedrag in tantième oplewer? Musiek en sukses in dié era moet hersien word, want die gewildheid van ʼn liedjie stem nie ooreen met wat die kunstenaars in hulle sak kry nie. In ’n eerlike gesprek ve...
RSG Help 2 Desember 2025 02.12.2025 11:25
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (House of Kindness Place of Safety, Roodeplaat, Pretoria)
10 Dinge wat jy moet weet van... 27 November 2025 27.11.2025 17:09
JJ Rutter vertel tien dinge wat jy van komplekse plaaslike pynsindroom moet weet.
Kuns met kontant 26 November 2025 26.11.2025 7:46
Deel 1: Henco Kruger gesels met die hoofsanger van Die Heuwels Fantasties oor een van die groot ongemaklike vrae in die musiekbedryf: hoe kan ’n liedjie met meer as 24 miljoen strome steeds net ’n skamele bedrag in tantième oplewer? Musiek en sukses in dié era moet hersien word, want die gewildheid van ʼn liedjie stem nie ooreen met wat die kunstenaars in hulle sak kry nie...
RSG Help 25 November 2025 25.11.2025 11:05
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Caritas Noord-Kaap)
10 Dinge wat jy moet weet van... 20 November 2025 20.11.2025 18:28
Emeritusprofressor Wessel Visser vertel tien dinge wat jy van die studentelewe op universiteit moet weet.
Kuns met kontant 19 November 2025 19.11.2025 7:29
Deel 2: Lydia Winchester het die afgelope vier dekades haar loopbaan en lewe aan die Afrikaanse musiekbedryf gewy. As publisiteitsbeampte wat oor die jare heen byna elke groot Afrikaanse naam op haar boeke gehad het, het sy verskeie sangers en treffers bekend gemaak. Henco Kruger gesels met Lydia oor hierdie ongelooflike reis – oor die stories agter die verhoog, die mense agter die musiek, e...
RSG Help 18 November 2025 18.11.2025 12:00
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Marico Ministries)
10 Dinge wat jy moet weet van... 13 November 2025 13.11.2025 13:21
Dr. Elias Pretorius vertel tien dinge wat jy van radiologie moet weet.
Kuns met kontant 12 November 2025 12.11.2025 8:02
Deel 1: Lydia Winchester het die afgelope vier dekades haar loopbaan en lewe aan die Afrikaanse musiekbedryf gewy. As publisiteitsbeampte wat oor die jare heen byna elke groot Afrikaanse naam op haar boeke gehad het, het sy verskeie sangers en treffers bekend gemaak. Henco Kruger gesels met Lydia oor hierdie ongelooflike reis – oor die stories agter die verhoog, die mense agter die musiek, en wat...
RSG Help 11 November 2025 11.11.2025 11:14
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Tygerberg Hospitaal Kindertrust)
10 Dinge wat jy moet weet van... 6 November 2025 06.11.2025 6:35
Pieter Wasserfall vertel tien dinge wat jy van goeie vakansiebeplanning moet weet.
Kuns met kontant 5 November 2025 05.11.2025 7:17
Deel 2: Daar is iets besonders aan die geur van varsgebakte beskuit - dis nie net mooi herinneringe nie, dis harde werk, risiko en baie geloof. Henco Kruger se gas het verlede jaar RSG se Bakgat-beskuitbakkompetisie gewen en toe besluit: dis nou of nooit. Sy begin haar eie bakkery met die naam Kraak. Dis Marthlé Smith! Sy deel hoe sy die oond warm hou, nie net vir haar beskuit nie, maar ook vir ha...
RSG Help 4 November 2025 04.11.2025 12:49
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (The Angel Project, Vredendal)
10 Dinge wat jy moet weet van... 30 Oktober 2025 30.10.2025 14:17
Prof. Matilda Burden vertel tien dinge wat jy van erfenis moet weet.
Kuns met kontant 29 Oktober 2025 29.10.2025 8:00
Deel 1: Daar is iets besonders aan die geur van varsgebakte beskuit - dis nie net mooi herinneringe nie, dis harde werk, risiko en baie geloof. Henco Kruger se gas het verlede jaar RSG se Bakgat-beskuitbakkompetisie gewen en toe besluit: dis nou of nooit. Sy begin haar eie bakkery met die naam Kraak. Dis Marthlé Smith! Sy deel hoe sy die oond warm hou, nie net vir haar beskuit nie, maar ook...
RSG Help 28 Oktober 2025 28.10.2025 9:02
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (ONS TUIS PIET POTGIETER, MOKOPANE)
10 Dinge wat jy moet weet van... 23 Oktober 2025 23.10.2025 12:52
Johan van Wyk vertel tien dinge wat jy van sonkook, sonbak, en sondroog moet weet.
Kuns met kontant 22 Oktober 2025 22.10.2025 8:20
Deel 2: Lianie May vertel vir die eerste keer dat sy en haar man drie kinders aangeneem het toe hulle klein was. Vandag is hulle volwassenes, en die paartjie voel trots en dankbaar om uiteindelik dié deel van hulle lewensverhaal te deel. Henco Kruger en Lianie May gesels ook oor haar ander groot passie — boerdery. Weeksdae werk sy voltyds saam met haar man op hulle plaas, waar sy met verstommende...
RSG Help 21 Oktober 2025 21.10.2025 13:53
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (GROVÉ SCHOOMBEE STIGTING & HAMBA NAWE PEDIATRIESE PALLIATIEWE SORG-INISIATIEF)
10 Dinge wat jy moet weet van... 16 Oktober 2025 16.10.2025 13:30
Piet Dekker vertel tien dinge wat jy van fossiele in die Karoo moet weet.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.