RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Tegnologie 18 Augustus 2020 18.08.2020 1:11
Ettienne Ludick praat oor Open Office, Account Killer en Simply Noise.
COVID-19 Inligtingsessie 18 Augustus 2020 18.08.2020 7:48
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 17 Augustus 2020 17.08.2020 7:25
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 14 Augustus 2020 14.08.2020 7:28
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 13 Augustus 2020 13.08.2020 7:17
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Dink Dave 13 Augustus 2020 13.08.2020 14:55
Dave Pepler praat oor dassies; 'n hen wat haar eie eiers eet; of voëls mekaar se taal verstaan; hoekom katte hulle mis toekrap; of die maaiers wat aasdiere eet, skadelik is vir hulle; skaapvleisbiltong; of die cornavirus sal vergaan in die kookproses van kos; die verskil tussen Celsius en Fahrenheit; en die rehabiltering van renosterwesies.
COVID-19 Inligtingsessie 12 Augustus 2020 12.08.2020 6:37
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Liewe luisteraars 12 Augustus 2020 12.08.2020 6:58
Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.
Tegnologie 11 Augustus 2020 11.08.2020 1:26
Ettienne Ludick praat oor TikTok se moontlike nuwe eienaars en Garmin se kuberkrakerprobleem.
COVID-19 Inligtingsessie 11 Augustus 2020 11.08.2020 6:37
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 10 Augustus 2020 10.08.2020 7:35
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 7 Augustus 2020 07.08.2020 7:03
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 6 Augustus 2020 06.08.2020 6:11
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Dink Dave 6 Augustus 2020 06.08.2020 15:07
Dave Pepler praat oor weggooi babadoeke; visarende; koedoehorings; die kleur van seewater; gras; kommandowurmmotte; uile; muf op kaas en tuisgemaakte konfyt; en hoekom Nieu-Seeland nie slange het nie, terwyl nabygeleë Australië se slange van die giftigste ter wêreld is.
COVID-19 Inligtingsessie 5 Augustus 2020 05.08.2020 7:55
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Liewe luisteraars 5 Augustus 2020 05.08.2020 6:32
Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.
Tegnologie 4 Augustus 2020 04.08.2020 1:50
Ettienne Ludick praat oor Google wat sy werkers tot Julie 2021 van die huis af sal laat werk, en Apple se prysverlaging op sy Macbook-rekenaars.
COVID-19 Inligtingsessie 4 Augustus 2020 04.08.2020 8:01
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 3 Augustus 2020 03.08.2020 6:38
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 31 Julie 2020 31.07.2020 9:29
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
COVID-19 Inligtingsessie 30 Julie 2020 30.07.2020 8:29
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Dink Dave 30 Julie 2020 30.07.2020 14:29
Dave Pepler praat oor rakswamme; suikerbekkies; lintwurms; hoe golwe se kruine gemeet word; hoe vinnig 'n vlieg kan vlieg; die leeftyd van 'n tamatieplant; hoekom die weer so radikaal kan verskil van dag tot dag; en of koedoes luislange lek.
COVID-19 Inligtingsessie 29 Julie 2020 29.07.2020 8:48
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
Liewe luisteraars 29 Julie 2020 29.07.2020 6:26
Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.
Tegnologie 28 Julie 2020 28.07.2020 2:04
Ettine Ludick praat oor aanlynveiligheid.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.