RSG
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie 27.01.2015 5:16
Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie
Suid-Afrikaners help teen Boko Haram 26.01.2015 4:02
Die feit dat oud-soldate deur regerings genooi word om sekuriteitskwessies, of selfs krisisse rondom terroristegroepe op te los, is niks nuut nie en is 'n allerdaagse praktyk. 'n Dagblad berig dat eenhonderd Suid-Afrikaners deel sal vorm van 'n multinasionale span private militêre kundiges wat na Nigerië op pad is om opleiding aan die Nigeriese weermag te verleen met die oog om die terroristegroep...
Vreemdelingehaat 26.01.2015 2:53
Die jongste voorvalle van vreemdelingehaat wat op verskillende plekke kop uitsteek, word aangevuur deur 'n mengsel van onbegrip, rassisme en misdadige elemente. So sê 'n woordvoerder vir die konsortium vir uitgewekenes en migrante, Tefoeloefêloe Fintoemoelê. Fintoemoelê sê dit was ook onderliggend aan die vorige vlaag voorvalle in 2008.
Miljoendollar-duiwewedvlug 26.01.2015 2:29
Geen Suid-Afrikaanse duif was onder die tien voorste duiwe in die Miljoendollar-duiwewedvlug wat Saterdag plaasgevind het nie. Tweeduisendvierhonderd duiwe is Saterdagoggend vroeg naby Hopetown losgelaat om vir hulle eienaars 'n deel van die miljoendollar los te vlieg tot in Linbropark in Johannesburg. Die eienaars het hulle duiwe se tuiskoms op 'n groot skerm by die Hyatt Hotel in Sandton dopgeho...
Suid-Afrikaners help teen Boko Haram 26.01.2015 4:02
Suid-Afrikaners help teen Boko Haram
Miljoendollar-duiwewedvlug 26.01.2015 2:29
Miljoendollar-duiwewedvlug
Vreemdelingehaat 26.01.2015 2:53
Vreemdelingehaat
Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery 23.01.2015 2:56
Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, sê hoewel dit duidelik is dat Mosambiek nie teen dieselfde tempo maatreëls implementeer om stropery oor die grens met Suid-Afrika te stop nie, is daar wel vordering. Die Departement van Omgewingsake het op 22 Januarie bekend gemaak dat 1,215 renosters gestroop in 2014 is, waarvan 827 in die Nasionale Krugerwildtuin was, een in die Mapungubwe Nasionale Pa...
Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop 23.01.2015 3:30
1,215 renosters is verlede jaar in Suid-Afrika vir hulle horings gestroop. Die Minister van Omgewingsake Edna Molewa sê hulle is deeglik bewus daarvan dat die stryd teen renosterstropery al hoe feller raak. Sy sê hulle sal vanjaar voortbou op bestaande veiligheidsmaatreëls, en ekstra maatreëls byvoeg.
Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop 23.01.2015 3:30
Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop
Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery 23.01.2015 2:56
Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery
Weermag trek Gupta-saak terug 20.01.2015 4:47
Die saak teen Luitenant-kolonel Christene Anderson en luitenant-kolonel Stephan van Zyl vir hulle aandeel in die landing van die Gupta-familie se straler by Waterkloof, is teruggetrek. Die Direkteur van Militêre Vervolging het 'n saak teen hulle gemaak, omdat hulle toegelaat het dat die vliegtuig op 'n nasionale sleutelpunt land. Die saak sloer al sedert 2013. Die regsverteenwoordiger van Anderson...
Weermag trek Gupta-saak terug 20.01.2015 4:47
Weermag trek Gupta-saak terug
Rassevoorval in SANW ondersoek 12.01.2015 4:45
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê totdat sy ondersoek na 'n beweerde rassevoorval in die Nasionale Krugerwildtuin afgehandel is, sal die soldaat, skutter Alfons Mosiuwa Mofula van 21 SA Infanteriebataljon, voortgaan met sy werk. 'n Video waarin Mofula in 'n woordewisseling betrokke raak met 'n veldwagter, Richard Sowry, is op die internet gepubliseer. Sowry het op die groep soldate en van...
Islam benodig 'n Martin Luther - Tereurkenner 12.01.2015 3:16
Die gebrek aan 'n Martin Luther vir Islam, kan dalk die rede wees waarom soveel terreurdade in die naam van die geloofsgroep gepleeg word. Dit is die mening van 'n terreurkenner aan die Universiteit van die Vrystaat, prof. Hussein Solomon. Solomon sê hedendaagse terreur word gereeld deur godsdienstige oortuigings aangevuur.
Rassevoorval in SANW ondersoek 12.01.2015 4:45
Rassevoorval in SANW ondersoek
Islam benodig 'n Martin Luther - Tereurkenner 12.01.2015 3:16
Islam benodig 'n Martin Luther - Tereurkenner
Parys-aanval skerp veroordeel 08.01.2015 1:08
Die president van die Moslem Juridiese Raad, Moulana Ihsaan Hendricks, het die tereuraanval in Parys skerp veroordeel.
Is daar grense aan vryheid van uitdrukking? 08.01.2015 4:34
Die aanval op 'n satiriese tydskrif in Frankryk se hoofstad Parys, het tot gevolg dat vryheid van uitdrukking weer op almal se lippe is. Is daar grense aan vryheid van uitdrukking? Moet daar 'n mate van sensitiwiteit gehandhaaf word as dit by sensitiewe kwessies, soos geloof kom?
Moord nie oplossing - Moslemleier 08.01.2015 4:42
'n Moslemleier en president van die al-Jamah politieke party in die Wes-Kaap, Ganief Hendricks, sê hoewel hulle nie saamstem met spotprente wat hulle geloof afkraak nie, is moord nie die oplossing nie. Hy sê die Parys-aanvallers is na sy mening nie ware Moslems is nie.
Die mag van sosiale media 08.01.2015 3:31
Die mag van sosiale media is weer bevestig met die aanval op die satiriese tydskrif in Frankryk. Binne sekondes het die wêreld geweet. Binne ure was duisende mense bymekaar.
Is daar grense aan vryheid van uitdrukking? 08.01.2015 4:34
Is daar grense aan vryheid van uitdrukking?
Parys-aanval skerp veroordeel 08.01.2015 1:08
Parys-aanval skerp veroordeel
Moord nie oplossing - Moslemleier 08.01.2015 4:42
Moord nie oplossing - Moslemleier
Die mag van sosiale media 08.01.2015 3:31
Die mag van sosiale media
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.