Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Johannes Wolfaardt - Struggling Stains 07.04.2026 11:50
Johann Els speaks to Johannes Wolfaardt about how the Lord restored his life after numerous suicide attempts as a result of rejection and abuse as a child. He is the founder of United for Change SA, and the name of his book is “Struggling Stains.” Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler: Toe Paulus en Barnabas se paaie skei 07.04.2026 7:25
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe toe Paulus en Barnabas paaie geskei het in Handelinge 15. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez: 02.04.2026 6:37
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help mekaar graag” uit 2 Kor 8:10 Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Monumentale Momente 02.04.2026 7:44
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Monumentale Momente” uit Eks 16:10. Spektrum Podcasts
Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad 02.04.2026 13:08
Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale. Spektrum Podcasts
Gateway News 1 Apr 01.04.2026 5:06
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Marisca Viana oor "Devoted" 01.04.2026 9:21
Johann Els gesels met Marisca Viana oor die derde joernaal wat sy vrystel, genaamd Beloved. Sy het ’n getuienis om te deel en ’n hart om ander nader aan Jesus te lei. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Agape Liefde 01.04.2026 4:27
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Eerste liefde(Agapè) waarop die huwelik staan.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser Nuusinsig 31.03.2026 5:16
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
Janine van Niekerk oor die Krone Vrouekamp by Shekinah 31.03.2026 12:37
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Vrouekamp by Shekinah 22 – 24 Mei saam met die Krone. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou 31.03.2026 6:23
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Hemelstraat se mense 26.03.2026 6:55
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelstraat se mense” uit Gen 15:5 Spektrum Podcasts
Ilse Strauss oor oor Maroela Media se vroueoggend by Monte de Dios 26.03.2026 5:23
Op 18 April om 9:00 word vroue genooi na 'n besonderse vroueoggend by Monte de Dios in Pretoria - 'n unieke kultuur -en-geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Daarom gesels ons met Ilse Strauss, oor haar bemoedigende boodskap vanuit Jerusalem. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Genade buite geld 26.03.2026 5:51
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Genade buite geld” uit 2 Kor 8. Spektrum Podcasts
Did you Know? #6 25.03.2026 2:32
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Spektrum Podcasts
Muller Crauwkamp - Moody Bible Institute-verrykingskursusse 25.03.2026 13:55
Dan sal ons met Muller Crauwkamp gesels oor die nuwe siklus van Moody Bible Institute-verrykingskursusse wat op Radio Pulpit aangebied word en hoe jy soveel meer kan leer. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Is jy slaaf van jou emosies? 25.03.2026 4:35
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Is jy ‘n slaaf van jou emosies?” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig oor Menseregte 24.03.2026 4:14
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
Pieter Coffee with the Prayer Roadmap 24.03.2026 15:14
Johann Els speaks to Pieter Coffee about his own testimony and music (from songs like “I Surrender” to today) and all the books he has written to build up the body. His latest one – The Prayer Roadmap. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler: Wat nou van die heidene? 24.03.2026 5:59
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 15 en oor hoe die kerk nou moet uitsorteer wat om van die heidene te verwag wat tot bekering kom. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Toets My 19.03.2026 5:32
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die temaToets My” uit Maleagi 3:10 Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Veerlig en doeksag 19.03.2026 6:10
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Veerlig en doeksag” uit Matt 11:29-30 Spektrum Podcasts
Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing 19.03.2026 14:46
Johann Els gesels met Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing, ’n splinternuwe Paasproduksie as inisiatief van Die Dameskring Aasvoëlkop. Fondse wat ingesamel word is vir “Tjokkertjies vir Jesus”, ‘n pre-primêre skool in Krugersdorp wat wonderlike werk doen om die kinders met goeie waardes en selfvertroue, gereed te kry vir skool. Spektrum Podcasts
Gateway News for the week 18.03.2026 5:07
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Did you Know #5 18.03.2026 2:31
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Spektrum Podcasts
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.