Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Jannie Pelser Nuusinsig 28.04.2026 5:21
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Cornelia Pieters vier André Labuschagne se nalatingskap 28.04.2026 22:45
Charles van Onselen gesels met Cornelia Pieters, dogter van wyle André Labuschagne wat vandag 70 jaar oud sou gewees het. Hy het as leier van 2 gemeentes in die Oos Kaap, ‘n merkwaardige geestelike en musikale nalatenskap gelaat en sy wil sy lewe en sy musiek met ons deel. Spektrum Podcasts
Mariëtte Beukes - Die Anties bring hoop 28.04.2026 11:45
Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariëtte Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Vreeslose Vrymoedigheid 28.04.2026 6:59
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 17 oor die vreeslose vrymoedigheid van die vroeë kerk. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Hartsmense 23.04.2026 7:11
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hartsmense” uit Pred 4:10 en Spr 17:17 Spektrum Podcasts
Gateway News 22 Apr 22.04.2026 4:52
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Annemarie Esterhuizen oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei 22.04.2026 10:01
Johann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamp organiseerder vir die Radiokansel Vrouekamp 22 -24 Mei by Shekinah Resort. Sy is die een wat die hele kamp logisties laat werk, en sy bid elke mens deur tot die laaste oomblik wanneer almal baai sê. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Gee jouself as ‘n lewende offer 22.04.2026 4:41
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Gee jouself as ‘n lewende offer” uit Rom 12:1 Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 21.04.2026 4:40
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
Alister Fortuin knows how Jesus can change a life 21.04.2026 14:37
Alister Fortuin, and ex-offender who has served 22 years behind bars after receiving life and 18 years. He comes from a life of gangsterism and is now fully rehabilitated. He has been free now for two years and 11 months and has been ordained as a Pastor. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler: Die verskil wat een mens kan maak 21.04.2026 6:39
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor een persoon ‘n groot verskil kan maak. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Die doel van tiendes 16.04.2026 4:35
Ons het elke week 'n oordenking wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die doel van die tiende” uit Deut 14:28 Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Nooit te laat nie 16.04.2026 7:03
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nooit te laat nie” uit Ps 61:6 Spektrum Podcasts
Izelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei 16.04.2026 14:02
Dit is weer tyd vir Radiokansel se Vrouekamp (22 – 24 Mei by Shekinah Resort), en ek het laas keer baie lekker gesels met Izelle Loots (een van die Krone), oor haar aandeel in hierdie kosbare wegbreek naweek vir die dames. Sy kamp weer saam so ons gesels heerlik oor haar tema - Johann Els Spektrum Podcasts
Gateway News 15.04.2026 4:58
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Nico van der Merwe van Eduplex 15.04.2026 5:37
Janine gesels met Nico van der Merwe, stigter van nie net die Oorinstituut nie, maar ook van Eduplex, ’n Christen privaatskool in Queenswood, Pretoria. Nico is ook ‘n internasionale Christen-spreker, en die outeur van verskeie boeke, wat insluit “What does God know about Business” en “VISION – Dare to dream BIG!”. Ons gesels oor Eduplex se ope dag die 23ste April en oor wat hulle so uniek maak. Sp...
Huweliksfokus: Die derde liefde 15.04.2026 4:44
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Die derde tipe liefde in die huwelik, Eros liefde.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 14.04.2026 5:03
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, met sy fokus op leierskap vanmiddag. Spektrum Podcasts
Dr Venessa Marais oor AML 14.04.2026 22:23
Johann Els gesels met Kliniese sielkundige, Dr Venessa Marais, Suid-Afrikaanse ambassadeur vir AML (Akute Myeloïede Leukemie). Op 21 April 2026 is die AML Wêreldbewusmakingsdag wêreldwyd en aangesien sy geweldig baie werk doen met families van kankerpasiënte, is sy die perfekte persoon om hieroor te gesels. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler: Hoe om deure wys oop te maak 14.04.2026 6:03
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor hoe die Heilige Gees mens lei om deure wys oop te maak. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Die gee van tiendes 09.04.2026 5:54
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te gee” uit Gen 28 Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Die een wat wag 09.04.2026 6:10
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die een wat wag” uit Psalm 103:12 Spektrum Podcasts
Nadio Olivier vra gebed vir Centurion 08.04.2026 18:00
Charles van Onselen gesels met Nadia Olivier oor hoe ‘n gewone mens kan omgee vir haar gemeenskap. Sy roep ‘n gebedsdag vir haar area uit, in die geval Centurion, op die 11de April. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan 08.04.2026 4:26
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser Nuusinsig 07.04.2026 5:14
Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate! Spektrum Podcasts
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.