Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kalaharistories - sien jy kans? 28.05.2026 6:08
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien jy kans?” uit Job 5:8-9 Spektrum Podcasts
Maresa van der Walt oor die "streetstore" in Bloemfontein 28.05.2026 14:30
Janine van Niekerk gesels met Maresa van der Walt oor die "streetstore" in Bloemfontein en die eenheid en seen wat daaruit voortvloei. Spektrum Podcasts
Gateway News 27.05.2026 5:04
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vrouekamp terugvoer 27.05.2026 9:31
Ons het Radiokansel Vrouekamp gehou by Shekinah Resort, en die Here het werklik opgedaag en elke vrou intiem en persoonlik bedien daar. Hier is van die terugvoer wat die dames gestuur het. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Die 7 seuns en Sy heerlikheid 26.05.2026 6:26
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 en hoe die Here Homself verheerlik het in die vroee kerk. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: In 'n vispens 14.05.2026 6:16
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In ‘n vispens” uit Matt 9:25 en Ps 118:5 Spektrum Podcasts
Letsie van der Bank oor die Damesoggend 13.05.2026 14:25
Charles van Onselen gesels met ons eie Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend, 21 Augustus by Casa Social de Madeira met Jo Black as spreker en sanger en Jenna Leigh Bilong as MC. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde 13.05.2026 4:20
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Romeine 12:9. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 12.05.2026 5:26
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart. Spektrum Podcasts
Erich Posthumus oor Godly Revolution 12.05.2026 17:38
Charles van Onselen gesels met Erich Posthumus want dit is weer tyd vir Godly Revolution en ons hoor hy gaan Nelspruit toe die 16de Junie die jaar! Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Dissipelskap 12.05.2026 4:51
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here vra dat ons dissipels maak. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - 'n Tiende van iets 07.05.2026 5:08
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Tiende van iets” uit Lev 27:30. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Want vandag, net vandag 07.05.2026 8:01
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want vandag, net vandag” uit Ps 147:3 Spektrum Podcasts
Janine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp @ Shekinah Lodge 07.05.2026 12:08
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Radiokansel Vrouekamp wat 22 – 24 Mei by Shekinah Lodge plaasvind. Spektrum Podcasts
Juanita Aggenbach oor God se genade en tweede kanse 06.05.2026 11:03
Johann Els gesels met Juanita Aggenbach oor haar boek, “Liewer as lig” en ‘n gesprek oor tweede kanse, versoeking en die krag van God Spektrum Podcasts
Huweliksfokus - Moenie te veel van jouself dink nie 06.05.2026 3:43
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie te veel van jouself dink nie” uit Rom 12:3 natuurlik. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser Nuusinsig 05.05.2026 5:20
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Ps Ramahlale Mangaba about community prayer in Mamelodi 05.05.2026 15:06
Johann Els is speaking to Ps Mangaba about the prayer meeting they are organising in Mamelodi. The purpose of their prayer is their desire to see Salvation through Jesus Christ, Revival in our churches and God's Kingdom upon the community and nation Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Die Here wil jou gebruik 05.05.2026 6:51
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here ons elkeen wil gebruik waar Hy ons geplant het. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Vier die voorreg van die tiende 30.04.2026 5:52
Dan het ons 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Ons vier die voorreg van die tiende” uit Deuteronomium 14 Spektrum Podcasts
Kalaharistories - kopkant of stertkant 30.04.2026 7:17
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kopkant of Stertkant” uit Psalm 18:5-6 asook Hebr 13:5-6. Spektrum Podcasts
Elize Hattingh se kombuispad met Jesus 30.04.2026 9:57
Johann Els gesels met een van ons luisteraars met die naam Elize Hattingh oor haar getuienis van die dag wat sy die Here in haar kombuis leer ken het. Spektrum Podcasts
Gateway News 29 Apr 29.04.2026 5:06
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Pieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag 29.04.2026 14:42
Johann Els gesels met Pieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag waar jongmense hulle roeping kan ontdek met indiens opleiding. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Vernuwe jou denke 29.04.2026 4:38
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vernuwe jou denke” uit Rom 12:2 natuurlik. Spektrum Podcasts
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.