Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ds Janlu Kuyler oor Hand 21 en Paulus se besluit 24.06.2026 4:33
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 oor Paulus se besluit ten spyte van die Heilige Gees se leiding. Spektrum Podcasts
Andries du Toit oor Regskennisgewings by Maroela Media 23.06.2026 6:27
Johann Els gesels met Andries du Toit, die Bestuurder van digitale besigheidsstrategie en innovasie by Maroela Media. Die regskennisgewings platform is een van die projekte wat hy bestuur en vanmiddag vertel hy ons meer daaroor. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez: dankbaarheid bring tevredenheid 18.06.2026 4:11
Ons het ‘n oordenking wat elke week wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dankbaarheid bring tevredenheid” uit Hebr 13:5 Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Want stilte sê alles 18.06.2026 6:24
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want stilte sê alles” uit Hooglied 2:3 Spektrum Podcasts
Darrel Smith ken die reddende hand van Jesus 18.06.2026 15:42
Johnn Els gesels met Darrel Smith, Senior Inspekteur by die City of Cape Town, Public Safety Training College. Darrel ken die hoogste hoë en die laagste laagtepunte, en hy ken die hand van Jesus wat jou deur alles dra en elke pyn betekenis gee. Spektrum Podcasts
Nevelia Moloi - The Father I want to be/see 17.06.2026 21:06
Johann Els is speaking to Nevelia Moloi, Communications Director of Heartlines, Fathers Matter. They have a Youth Month Campaign to spotlight young people’s point of view on Fatherhood. The campaign is called The Father I want to be/See – and she will be sharing the heart and agenda behind the campaign Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Respek en waardering 17.06.2026 4:39
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jou maat verdien respek en waardering.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 16.06.2026 5:28
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Reyno Weppener oor Buffelspoort se bedrywighede 16.06.2026 19:46
Wynand Rossouw gesels met Reyno Weppener oor ATKV Buffelspoort Vakansieoord se heerlike bedrywighede. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Jou lewenstaak 16.06.2026 5:40
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor jou lewenstaak. Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Die hemel is te klein 11.06.2026 6:37
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hemel is te klein” uit 1 Kor 3:16 en 1 Kon 8:27 - 29 Spektrum Podcasts
Genevive Roxmouth - a Gentle Guide for the Cancer Journey 10.06.2026 15:50
Johann Els gesels met Genevive Roxmouth, 'n tweemalige oorlewende van aggressiewe Stadium 4-kanker en 'n moeder, wat die werklikhede verstaan van die hantering van siekte terwyl die lewe om jou aangaan… vandaar haar boek: A Gentle Guide for the Cancer journey Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: kom ons praat oor geld 10.06.2026 4:46
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kom ons praat oor geld” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser se nuusinsig 09.06.2026 5:27
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
Elzandri Scott van die Outcast Foundation 09.06.2026 14:09
Janine van Niekerk gesels met nog ‘n proaktiewe mens met die naam, Elzandri Scott. Sy is die stigter van die Outcast Foundation, 'n Christelik-gebaseerde inisiatief wat daaraan toegewy is om jongmense te help wat sukkel met verwerping, afknouery, isolasie, lae selfbeeld en geestesgesondheidsuitdagings Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap val 09.06.2026 4:26
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor Eutikus wat al slapend by die venster uitgeval het. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Eer die armes 04.06.2026 4:17
Elke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die armes” uit Spreuke 14:31 Spektrum Podcasts
Kalaharistories- 4 woorde van hoop 04.06.2026 2:38
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “4 Woorde van Hoop” uit 1 Kor 15:55 Spektrum Podcasts
Wenda Vermaak stap saam met Jesus 04.06.2026 14:48
Johann Els gesels met luisteraar van ons Wenda Vermaak oor haar getuienis van die Here se wonderwerke deur so baie uitdagings in haar lewe. Spektrum Podcasts
Gateway News 03.06.2026 5:09
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding 03.06.2026 4:58
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 02.06.2026 5:31
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom. Spektrum Podcasts
Paul Loots en die komberse vir Danville 02.06.2026 12:59
Johann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het betrokke geraak by ‘n bediening in Danville (Heal the Land Westerngate) waar hy o.a. die klank weekliks doen en betrokke geraak het by ‘n gemeenskap waaraan hy andersins nooit eers sou gedink het nie. Hulle is besig om komberse vir die winte...
Ds Janlu Kuyler - Die oproer in Efese 02.06.2026 8:37
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 oor die oproer in Efese. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Betaal jou werknemers 28.05.2026 4:33
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Betaal jou werknemers” uit Jak 5:1 Spektrum Podcasts
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.