Radio Pulpit

Spektrum

Religion EN ↓ 150 episodes

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Author

Radio Pulpit

Category

Religion

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Dale van Blerk oor die Walk the Talk Foundation 18.03.2026

Johann Els is speaking to Dale van Blerk about the Walking the Talk Foundation and why he is involved in the work they do. They are currently hosting an exciting Galway primary school community walk on the 12th of April. It is a fundraiser to build a cutting edge AI powered language an literacy lab in Germiston. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Begin elke dag die vorige aand 18.03.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Begin elke dag die vorige aand.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser Nuusinsig 17.03.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

Maresa van der Walt - Bloemfontein Street Store 17.03.2026

Johann Els gesels met Maresa van der Walt oor ‘n wonderlike inisiatief in Bloemfontein waar 17 kerke saamwerk om Street Store aan te bied, wat sorg vir haweloses in hulle gemeenskap. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Terug in Antiogië 17.03.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 14:26 waar hulle terug is in Antiogië. Sy fokus is veral op sorg vir sendelinge Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Moenie die Here beroof nie 12.03.2026

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moenie God beroof nie” uit Maleagi natuurlik. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Want Hy het so gesê 12.03.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want Hy het so gesê uit Deut 13:4 en Rom 8:28. Spektrum Podcasts

Nqobile Ngcobo - Youversion now in Africa 11.03.2026

YouVersion is a free Bible App helping millions around the world engage with Scripture daily. Africa is seeing huge growth in daily use and app in stalls and to support this momentum, YouVersion has just launched a South Africa Hub, led by locals who partner with churches and content creators to bring African voices, languages, and faith experiences into the app. Joining us today is Nqobile Ngcobo...

Huweliksfokus: Kan ek herstel van ‘n buite-egtelike verhouding? 11.03.2026

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kan ek herstel van ‘n buite-egtelike verhouding?” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 10.03.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts

Elza Meyer nooi Esters wêreldwyd tot aksie 10.03.2026

Charles van Onselen gesels met Ds Elza Meyer nie net oor haar opkomende twee Ester konferensies nie, maar ook oor ‘n wêreldwye oproep vir miljoene vroue om hierdie regverdige beweging van Esters en Mordegais te mobiliseer. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler: Paulus in Listra 10.03.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 14, oor hoe Paulus in Listra is en wat hy daar leer. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Tiende is nie belasting betaal nie 05.03.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Tiende is nie belasting betaal nie” uit 2 Kor 9. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Boots en all uitverkoop 05.03.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Boots en all uitverkoop” uit 2 Kor 4:15 Spektrum Podcasts

Gateway News 4 March 04.03.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Joy Magazine - Did you Know? #3 04.03.2026

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Spektrum Podcasts

Retief Burger - God Geseënde Kruis 04.03.2026

Johann Els gesels met Retief Burger. NuweLof is ‘n Aanbiddingsbeweging van bekendes soos Retief, Louis Brittz, Stass van Onbeskaamd, Zaretha, Stella ens wat saam nuwe Afrikaanse Lof en Aanbiddingsliedere vir kerke skryf. Die nuutste een is perfek vir Paasfees. Retief sing hom en sy naam is “God geseënde Kruis” en al word hy eers Vrydag vrygestel, sal ons hom eerste in die land hoor vanmiddag. Spek...

G21 - Hard werk, hard rus 04.03.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “Hard werk, hard rus.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 03.03.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, in vandag se geval, Iran. Spektrum Podcasts

Michelle Eybers is diep gered 03.03.2026

Johann Els gesels met Michelle Eybers met haar Geel Vellies bediening. Sy is die spreker by Oos-Rand Herlewing Sentrum Brakpan se damesoggend die 28ste Maart, juis omdat sy ‘n kragtige, bemoedigende getuienis het, wat sy dan vanmiddag met ons deel. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Geskiedenis bewys Sy getrouheid 03.03.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 13:37 wat praat oor hoe geskiedenis die Here se getroudheid en Goddelikheid bewys. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Gee graag 26.02.2026

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Gee graag” uit 2 Kor 9:7 Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Om dankie te kan sê 26.02.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Om dankie te kan sê” uit Koll 2:7 Spektrum Podcasts

Danie van Loggerenberg oor Ouervervreemding 26.02.2026

Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg van Child Protection Hotline oor Ouervervreemding wat die ouer-kind-verhouding vernietig. Kinders word sielkundig gemanipuleer en geleer om ’n liefdevolle ouer te verwerp, op maniere wat veel verder strek as tipiese konflik. Die skade is werklik: angs, identiteitsversteuring, depressie, langtermyn-verhoudingstrauma en gebroke gesinsisteme wat tot in vol...

Gateway News 25 Feb 25.02.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Listen to the Spektrum podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.