Gerhard Papenfus
Sê dit soos dit is
Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.buzzsprout.com
Author
Gerhard Papenfus
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 3, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
THEO DE JAGER (2) 14.07.2023 1:31:24
Theo de Jager is 'n boer, voorsitter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Gerhard gesels informeel met Theo, terwyl hy staaltjies en merkwaardige sienswyses deel. Sy passie vir boere (en vir boerdery) is aansteeklik. Deel dit met ‘n boer wat hierby sal aanklank vind. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die...
LEON WESSELS 07.07.2023 1:34:21
Dr. Leon Wessels is 'n politikus, konstititionele deskundige en gemeenskapsaktivis – hy was ‘n minister en daarna die ondervoorsitter van die grondwetskrywende vergadering. Gerhard Papenfus gesels met hom oor ‘n ryke lewe in die Suid-Afrikaanse politiese hutspot. Hy deel staaltjies van sy weë vanaf jong perderuiter agter Verwoerd, tot waar hy vandag steeds sy regskennis aanwend ter verbeteri...
THEO DE JAGER 30.06.2023 32:56
Vandag gesels Gerhard Papenfus met dr. Theo de Jager. Theo de Jager is 'n boer, voorsittter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Ons bekyk wetgewing rondom rassekwotas en hoe dit boere raak. Ons praat oor raskwotas in die werksplek en vra: “wat nou?” Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasi...
ROELF OPPERMAN 25.06.2023 30:03
Roelf Opperman is 'n onder andere 'n berader vir mense met trauma. Hy en sy familie moes self 'n baie moeilike pad stap en hy gesels met Gerhard oor hoe dit moontlik kan wees om steeds voort te gaan, al blyk dit onmoontlik te wees. Hy sê dit soos dit is. Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers...
DAWIE ROODT 01.06.2023 1:03:55
Dawie Roodt is 'n ekonoom wat weet hoe om komplekse dinge vir Jan Alleman te dekodeer. Hy sê dit soos dit is. Hy gesels met Gerhard Papenfus: Uitvoerende Hoof van Neasa. Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.