fr

Gerhard Papenfus

Sê dit soos dit is

Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.buzzsprout.com

Auteur

Gerhard Papenfus

Catégorie

Business

Site du podcast

www.buzzsprout.com

Dernier épisode

3 juin 2025

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

CHARLENE GROBLER & IAN VAN ZYL 03.06.2025

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese hantering van die NPO-krisis noodsaak dringende ingryping vanuit die publiek. Enige hulp sal waardeer word. Jakaranda Kinderhuis: ABSA 14 3014 0724 Cheque account Branch 632 005 Reference - #MAD Louis Botha Kinderhuis: ABSA 40 5108 2782 Chequ...

DIRK VAN ZYL SMIT 2 21.03.2025

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery". YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi079 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA &apos...

DIRK VAN ZYL SMIT 07.03.2025

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk 'n formidabele besigheidsman ondanks talle uitdagings. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery". Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkge...

THEO DE JAGER 7 21.02.2025

Gerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation without compensation, what this Act means for farmers, business owners and the South African economy. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.z...

KOOS MALAN 6 07.02.2025

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 miljard fonds vir Swart Bemagtiging. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder....

FAAN VAN DER WALT 31.01.2025

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Faan Van der Walt, die uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars. Wat verg dit om vanaf 'n nederige begin 'n stokperdjie te bestuur totdat dit 'n multi-miljard rand besigheid word? Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir...

DINAH BRONKHORST 24.01.2025

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou wat deur die vuurdoop van haar eie lewe bemagtig is om ander mense in staat te stel om hulself te help. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa...

DIRK HERMANN 2 17.01.2025

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese verwikkelinge rondom die BELA-wet. YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi073 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

KALLIE KRIEL 13.12.2024

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer as 25 jaar gelede, en hoe die organisasie kon groei tot ’n reuse masjien wat daadwerkelike verligting bring in mense se dag-tot-dag bestaan. Hoe besluit mens vir wie veg jy, en hoe? Wat beteken dit om die waghond te wees vir ’n volk se lewens...

THEO DE JAGER 6 06.12.2024

In hierdie insiggewende gesprek oor landbou-doeltreffendheid en plaaslike boerderypraktyke bespreek Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Theo de Jager, Uitvoerende Hoof van SAAI, die impak van regeringsbeleid op boerdery, die impak van verwarde ideologieë in verband met sogenaamde aardverwarming en wat dit inhou vir verbruikers, die voedselketting en boere regoor die wêreld. Hierdie ep...

CILLIERS BRINK 3 29.11.2024

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die swak finansiële posisie van plaaslike owerhede in SA, die situasie in Pretoria, die gebrekkige nasionale loononderhandelingsmodel, die Eskom-dilemma en die las daarvan op belastingbetalers. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi070 Hi...

DAWIE ROODT 2 22.11.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings, die vlakke van staatskuld, en die moontlike finansiële implikasies vir belastingbetalers in die huidige klimaat. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi069 Hierdie episode word moontlik gema...

NICK VAN RENSBURG 15.11.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van Rensburg Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman wat deur dwelms alles in sy lewe verloor het. Nick kon dit regkry om uit haweloosheid op te staan, en vandag help hy ander om hul donker geskiedenis te verruil vir 'n positiewe toekoms. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi068 Hi...

PIETER JANSE VAN RENSBURG 08.11.2024

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir klippekou, kan jou klein onderneming groei tot 'n uitnemende staalbesigheid. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi067 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm...

ANTON SMITH 01.11.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 - Anton Smith Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat praat oor die sosiale kwale van die Suid-Afrikaanse samelewing (gebroke huise, dwelmmisbruik, mensehandel, selfdood, haweloosheid) asook opheffingsprojekte, rehabilitasie en hoe om op die regte manier te help. YouTube & Podcast: https://bit.l...

CILLIERS BRINK 2 25.10.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065 - Ciliers Brink 2 Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers Brink. Wat het gelei tot die val van die voormalige koalisie-regering in Tshwane? Waar staan ons nou en hou lyk die pad vorentoe? YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi065 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie w...

WILLIE JONES 18.10.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie Jones Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met masjien-outomatisering, maar dit het nie sonder uitdagings tot stand gekom nie. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi064 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkge...

JOHANN HOLM 2 11.10.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Johann Holm. Hulle bespreek die ‘waarde’ van geld, geld as 'n bate en vergelyk goud en kripto-bates. YouTube & Podcast: https: .... YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi063 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir mee...

KOOS MALAN 5 04.10.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in die lig van die verwydering die DA burgermeester van Pretoria, en die pad vorentoe. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi062 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van...

CHRIS VILJOEN 27.09.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 061 - Chris Viljoen Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Chris Viljoen. Chris het ’n groot liefde vir die natuur. Hy is ’n byeboer en wêreldbekende clivia-teler. Chris vertel van sy geskiedenis met bye en hoe hy tans bykans 200 byekorwe in sy boerdery bestuur. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi061 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NE...

MICHELLE VAN DER VYVER 20.09.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Michelle Van der Vyver, wenner van die #Kragdag junior entrepreneurskompetisie. As negentienjarige sakevrou beskik Michelle oor merkwaardige vernuf en deursettingsvermoë. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi060 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoe...

DIRK VAN DER WALT 13.09.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dirk van der Walt, die mede-stigter van WeBuyCars. Van 'n nederige begin tot ‘n R8 miljard besigheid deel Dirk stories oor struikelblokke, uitdagings, sy siening oor entrepreneurskap, vele wyshede oor besigheid en die rol van leierskap. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers be...

HENRY VAN BOSCH 06.09.2024

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Henry van Bosch, entrepreneur en eienaar van Isitaki Cash Solutions. Henry het sy werk tydens die COVID-pandemie verloor. Hy praat oor die uitdagings wat entrepreneurs daagliks in die gesig staar. Wat maak mens as jy voel jy verdrink in bekommernis? Luister en deel met iemand na aan jou. YouTube & Podcast: https://bit....

PIET LE ROUX 2 30.08.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor staatsinmenging by besighede in die privaatsektor. Hoe lyk inmenging? Wat beteken dit vir 'n entrepreneur? Wat staan besigheidseienaars te doen? Luister en deel dit met iemand na aan jou. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi057 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n...

JOHN-HENRY OPPERMAN 23.08.2024

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met handelsmerk strateeg, John-Henry Opprman. Hulle gesels oor kreatiwiteit. Wat is dit? Hoe kan elke mens elke dag meer kreatief lewe? Wat is die uiteinde van 'n kreatiewe benadering wanneer jou rug teen die muur is? YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi056 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n or...

Écoute le podcast Sê dit soos dit is sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics