RSG
RSG Sport
'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Gholfafrigting 24.08.2013 16:12
As jy nog altyd ‘n hunkering gehad het om gholf te speel, gee RSG Sport jou verskeie wenke hoe om die spel aan te leer en, indien jy reeds ‘n gholfspeler is, hoe om jou spelpeil te verbeter.
Naka Drotské 19.08.2013 2:25
Pieter van den Berg praat met die Cheetahs se afrigter, Naka Drotksé, oor hulle 15-14 nederlaag teen die WP.
Griekwas 16.08.2013 2:55
Jody Hendricks praat met die Griekwas se afrigter Pote Human oor hulle eerste Curriebekerwedstryd en die seisoen.
Paul Treu bedank 14.08.2013 3:09
Jody Hendricks praat met Paul Treu wat pas bedank het as afrigter van die Sewes Springbokspan.
Curriebeker 08.08.2013 3:11
Jody Hendricks praat die WP se afrigter Allister Coetzee oor die span se voorbereiding vir die Curriebeker.
Die lewe van die professionele rugbyspeler 27.07.2013 27:28
Baie van ons het self rugby gespeel. Baie van ons kyk net elke naweek rugby en word deel van die die wedstryd op verskillende maniere. Maar het jy al ooit gewonder hoe en hoeveel ‘n professionele rugbyspeler oefen en voorberei? Wat eet hulle? Hoeveel oefen hulle? Hoe berei hulle hulself geestelik voor vir die groot wedstryd? Pieter van den Berg het agter die skerms gaan delf in die lewe van profes...
Lions teen Kings promosie-relegasie 25.07.2013 2:15
Die eerste wedstryd in die promosie relegasie-uitspele tussen die Lions en die Kings vind môreaand in Port Elizabeth plaas. Pieter van den berg het met die Lions se bestuurshoof, Manie Booysen, gesels.
Bulls teen Brumbies 24.07.2013 3:34
Die Bulls speel Saterdag in 'n haleindwedstryd teen die Brumbies op Loftus Versfeld. Pieter van den Berg het met die Bulls se Barend Van Graan oor die reëlings gesels.
Leigh Julius poor dwelms in atletiek 23.07.2013 3:16
Leigh Julius is die voormalige 100m en 200m SA-kampioen. Hy praat met Jody Hendricks oor die dwelmskandaal wat die atletiekwêreld onlangs getref het.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.