OFM

OFM Agri Hour

News EN ↓ 150 episodes

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

Author

OFM

Category

News

Podcast website

www.ofm.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

OFM Agri gesels met Dr Frikkie Mare van RPO oor die oorlog in die Midde-Ooste 03.03.2026

OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Mare, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike beesvleisboere kan raak.

Rentmeesterskap in landbou strek verder as blote wetlike nakoming 03.03.2026

Rentmeesterskap in landbou strek verder as blote wetlike nakoming. Isabel van Tonder gesels met Stefan van Dyk, Nasionale verhoudingsbestuurder by InteliGro, oor die verantwoordelikheid in die landbouwaardeketting.

Daar is talle voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan begin 02.03.2026

Isabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daarvan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin en die uitdagings daarmee wat hulle in gedagte moet hou.

Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat 01.03.2026

Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat vanaf 2025 en die sindikaat het 'n beraamde verlies van R3 miljoen veroorsaak onder plaaslike produsente. Isabel van Tonder gesels met 'n misdaad deskundige oor die sindikaat en die deurbraak met die arrestasie.

Bek-en-klouseer het in Lesotho uitgebreek 26.02.2026

Die eerste geval van bek-en-klouseer is in Lesotho aangeteken. Dit verhoog die risiko van verspreiding deur middel van oorgrens rondloperdiere en veediefstal. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor hierdie kwessie.

Chris Derksen lewer die weeklikse veeverslag 26.02.2026

Chris Derksen lewer die weeklikse veeverslag vir die Noord-Vrystaat

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 25.02.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die vleisbedryf 25.02.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die vleisbedryf.

Dr Jack Armour van Vrystaat Landbou gee terugvoer ivm die entstowwe toegedeel aan die Vrystaat 25.02.2026

Isabel van Tonder gesels met Dr Jack Armour, Kommersiele bestuurder van Vrystaat Landbou. Die eerste besending entstowwe het aangeland en die groot vraag tans is hoeveel entstowwe is aan die Vrystaat toegedeel en wat die beplanning vir die inenting daarvan?

A strategic partnership were formed to confront deteriorating road conditions in Free State 24.02.2026

A strategic partnership were formed between AgriSA, Agbix and other partners, to confront the deteriorating conditions of roads in the Free State. Ministr Dean Macpherson, Minister of public roads and infrastructure, tells us more about this partnership, and the plans to support farmers with better roads.

The Poultry trade have been globally competive and technically efficient 24.02.2026

Isabel van Tonder reports on the poultry industry. Despite constraints, the industry have long been globally competitive and technically efficient, outperforming European producers.

Roelf Pienaar, Besturende direkteur van Tru-Cape gesels oor uitvoertariewe na China 23.02.2026

Isabel van Tonder gesels met Roelf Pienaar, Besturende direkteur van Tru-Cape oor die onlangse uitvoer-ooreenkomste wat met China gesluit is.

Bloutong onder skape kom toenemend voor 23.02.2026

Bloutong onder skape kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere kliniek, daaroor.

Sindira Chetty gives an overview of the 27 Feb - 6 March edition 20.02.2026

Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmer's weekly.co.za and follow them on social media.

Isabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel het 20.02.2026

Isabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel het, deur middel van die NWK Ystermankompetisie, wat onlangs in Mosselbaai gehou is.

Longonsteking onder vee is 'n siekte wat nou toenemend voorkom 19.02.2026

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die siekte en die behandeling daarvan.

Dr Johnny vd Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 18.02.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 18.02.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Zambie het alle vee met gesplete hoewe en ander produkte verbied 18.02.2026

Zambie het alle vee met gesplete hoewe en ook voer, trofee, velle, gebreide velle en hoewe uit Suid-Afrika verbied.

Dr Tobias Doyer beklemtoon die belangrikheid van landbou-opleidingsinstansies 17.02.2026

Tydens die akademiese jaar opeing van die Peritum Agri Institute in Bloemfontein, het Dr Tobias Doyer, hoofbestuurder van Graan SA, die geleentheid as eregas bygewoon. Isabel van Tonder gesels met Dr Tobias Doyer oor die landbou-opleidingsinstansie en die betekenis daarvan in die Suid-Afrikaanse graanbedryf.

Daar is 'n noodfonds gestig om boere by te staan met skool en koshuisgelde van hul kinders 17.02.2026

Ds Fritz Potgieter, leraar van die Gereformeerde Kerk, Bloemfontein Suid, gesels verder oor die fonds wat gestig is om boere behulpsaam te wees in moeilike tye, veral met die uitdaging om kinders se skool en koshuisgeld te betaal.

Boere gaan gebuk onder moeilike omstandighede 17.02.2026

Bpere gaan gebuk onder moeilike omstandighede. Ds Fritz Potgieter, leraar van die Gereformeerde kerd Bloemfontein-suid en voorsitter van die GKSA se deputate diakonale sake, gesels hieroor en die fonds wat gestig is om boere te help.

Een van die onlangse wenners van die Graan SA/John Deere My Hero kompetisie is slegs 11 jaar oud 16.02.2026

Isabel van Tonder berig oor 'n onlangse wenner van die Graan SA/John Deere My Hero kompetisie, wat slegs 11 jaar oud is. Annerette Meyer van 'n plaas net buite Groblersdal, het reeds haar eie hoenderboerdery en boer ook met erdwurms en swart soldaatvliee, as voedselaanvulling in haar boerdery.

Boerderye moet registreer by die Dept van indiensneming en arbeid se vergoedingsfonds 16.02.2026

Stephan Pietersen van Work Accident Report gesels met Elsabe Richard May oor boerderye wat geregistreer moet wees by die Departement van Indiensneming en arbeid se vergoedingsfonds, om hulle werkers te dek teen werksbeserings.

Sindira Chetty gives an overview of the latest news in the recent edition 13.02.2026

Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmer's weekly.co.za and follow them on social media.

Listen to the OFM Agri Hour podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.