OFM
OFM Agri Hour
The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dawie Killian van OVK lewer die jongste wolverslag 13.02.2026 2:15
Dawie Killian van OVK lewer die jongste wolverslag
Chris Fourie, bestuurder van DMC vertel meer oor die boerevergadering wat minister Steenhuisen ook bygewoon het 12.02.2026 5:12
Isabel van Tonder gesels met Chris Fourie, bestuurder van DMC of Dairy Management Consulting, oor die boerevereniging vergadering wat onlangs in Durbanville gehou is. Minister Steenhuisen het ook die vergadering bygewoon.
Siteform bestaan reeds 20 jaar en bied nou dakplate met versteekte vashegting plaaslik aan 12.02.2026 2:59
Siteform bestaan reeds 20 jaar en Isabel van Tonder gesels met Johan Fourie, Hoofdirekteur van Siteform, oor die nuwe dakplaatmasjien wat hulle aangeskaf het. Kliente kan nou plaaslik voorsien word van dakplate met versteekte vashegting.
Die nuutste vleispryse en tendense deur Dr Johnny van der Merwe 11.02.2026 5:40
'n Oorsig oor die nuutste vleispryse en tendense word deur Dr Johnny van der Merwe gegee.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste graanpryse 11.02.2026 5:06
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande 10.02.2026 11:13
Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
Indringerplante is 'n groot probleem op plase en kos boere miljoene rande per jaar 09.02.2026 14:30
Indringerplante kos boere miljoene rande per jaar. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plant en grondkunde aan die Pretoria Universiteit, oor die probleem.
Sindira Chetty gives an overview of the 13-20 Feb edition 06.02.2026 2:46
Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmer'sweekly.co.za and follow them on social media.
Daar kan nou ingeskryf word vir Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie 05.02.2026 4:05
Daar kan nou ingeskryf word vir Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie. Isabel van Tonder gesels met Breyton Milford, Hoofbestuurder van Agri Expo oor die suiwelkompetisie.
Isabel van Tonder berig oor Afrika varkpes en bek-en-klouseer in varke 05.02.2026 3:02
Isabel van Tonder berig oor Afrika varkpes en bek-en-klouseer in varke.
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat 05.02.2026 1:19
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat.
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 04.02.2026 5:24
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf.
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeite en bewegings in die graanmarkte 04.02.2026 5:03
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Nico Buys, Voorsitter van die RPO Vrystaat gesels oor die bek-en-klou uitdaging 04.02.2026 4:18
Isabel van Tonder gesels met Nico Buys, Voorsitter van die RPO in die Vrystaat, oor die bek-en-klou uitdaging in die Vrystaat en hoe die pad vorentoe lyk vir beesvleisprodusente.
Johann Kotze van AgriSA het 'n boodskap rakende dieregesondheid en die rol van AgriSA 04.02.2026 4:41
Johann Kotze, AgriSA se Hoof uitvoerende beampte het onlangs 'n boodskap rakende dieregesondheid gehad en ook die rol van AgriSA in die bek-en-klou krisis benadruk.
Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant 03.02.2026 11:23
Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
Dr Johnny van der Merwe gesels met John Steenhuisen 02.02.2026 7:37
Dr Johnny van der Merwe van AMT gesels met minister John Steenhuisen oor bek-en-klou entstowwe, wanneer dit verwag word en die bekostigbaarheid daarvan in Suid-Afrika.
Sindira gives an overview of the latest edition 30.01.2026 2:28
Digital editor "Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Dawie Killian lewer 'n wolverslag 30.01.2026 2:07
Dawie Killian van OVK lewer die nuutste wolverslag
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat 29.01.2026 2:38
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat
Haarwurm onder skape kom toenemend voor 29.01.2026 8:12
Haarwurm kom toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor haarwurmbesmetting.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 28.01.2026 3:16
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 28.01.2026 4:27
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf
Daar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in Boshof 28.01.2026 3:13
Daar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in Boshof. Isabel van Tonder gesels met Arno van Arno du Plessis Wilddienste oor die veiling wat voorle.
Nanosilwer-produkte kan nie aangewend word om bek-en-klouseer te behandel 28.01.2026 3:27
Daar is heelwat inskrywings en videos op sosiale medi wat daarop dui dat nanosilwer-produkte aangewend kan word om bek-en-klouseer te behandel. Veeartse waarsku egter dat die middel nie geskik is vir behandeling van die siekte nie, nie 'n veemedisyne is nie, en slegs as voeraanvulling geregistreer is. Isabel van Tonder berig daaroorl.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.