OFM

OFM Agri Hour

News EN ↓ Odcinki: 213

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Kategoria

News

Strona podcastu

www.ofm.co.za

Ostatni odcinek

3 lis 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,7+ iOS niedługo

Odcinki

Veediefstal beloop astronomiese bedrae elke maand en geskikte vonisse moet voorgestel word Deel 3 03.11.2026

In die finale deel van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die astronomiese waarde van vee, wat maandeliks in die Vrystaat gesteel word.

Veediefstal neem toe en landbouers moet seker maak van dokumentasie om vee te verwyder Deel 2 03.11.2026

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die astronomiese waarde van vee, wat maandeliks in die Vrystaat gesteel word.

Veediefstal is 'n brandpunt in die Vrystaat 03.11.2026

Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat vervoer word.

Daar is tans 'n geleentheid om kommentaar te lewer op die veediefstalwet, deel 2 02.11.2026

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, gesels hulle oor die konsep veediefstal wysigingswetsontwerp, wat tans oop is vir kommentaar.

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, deel 1 02.11.2026

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, veral oor Kerstyd. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat. Hulle gesels oor die effektiwiteit van die huidige veediefstalwet.

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. 30.10.2026

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker, oor die brutaliteit daarvan, voorsorgmaatreels, bekamping daarvan en ook optrede tydens en na so 'n aanval. Mike Bolhuis gee waardevolle wenke om sinvol met werkers te kommunikeer en raad om nie 'n sagte teiken te word nie.

Trevor Cramer from Farmer's Weekly gives an overview of the 6 & 13 Nov issue 30.10.2026

Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Lester Botha, van die versekeringsmaatskappy Alpha, gesels oor risiko's vir boere 26.10.2026

Christo van Staden gesels met Lester Botha van die versekeringsmaatskappy Alpha, oor risiko's waarop boere bedag moet wees.

Daar is 'n voortslepende regstryd oor lusern en pekanneutpersele in die Vaalharts waterskema 26.10.2026

In 'n voortslepende regstryd oor lusern -en pekanneutpersele in die Vaalharts-waterskema, het die hof beveel dat die Land Bank, "verkwiste regskoste" moet betaal. Isabel van Tonder berig daaroor.

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen! 21.10.2026

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.

Wagyu vleis word dikwels verkeerd beoordeel volgens vetgehalte 20.10.2026

Wagyu vleis word dikwels gesien as 'n "hartaanval op 'n bord." Navorsing wys egter dat die vleis uitsonderlike gesondheidseienskappe bevat, juis vir hartgesondheid. Isabel van Tonder berig daaroor.

Brazil is the world champion, growing soybean. Maria Bordoni from Yara South Africa tells more 20.10.2026

Brazil is the world champion, growing soybean. Maria Bordoni, from Brazil, and also from Yara, South Africa, speaks to Isabel van Tonder, about building a stronger crop, this season.

Trevor Cramer gives an overview of the 23 - 30 October 2026 edition 16.10.2026

Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee! 09.10.2026

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree 08.10.2026

Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad met die landboukultuur, en die geestelike ingesteldheid wat boere moet behou, om positie...

Brandmerk is 'n wetlike vereiste in Suid-Afrika 07.10.2026

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met HE Steyn gesels oor brandmerke, en die twee tipes brandmerke wat boere gebruik.

Twee seuns van Bothaville Hoerskool ontwerp 'n handige skaapklamp 07.10.2026

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met CH Steenkamp en Rouxan Fouche van Bothaville Hoerskool gesels oor hulle handige skaapklamp wat hulle ontwerp en gebou het.

Albert Loubser, organiseerder van NAMPO Alfa, gee sy indrukke na die ekspo 06.10.2026

Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser oor sy indrukke na NAMPO Alfa.

Peritum Agri Institute in Bloemfontein, vier 25 jaar van landbouvaardigheidsontwikkeling 02.10.2026

Peritum Agri Institute in Bloemfontein, vier 25 jaar van landbouvaardigheidsontwikkeling. Hulle het 'n nuwe venootskap aangekondig met Bo-Karoo Opleiding in Orania. Isabel van Tonder berig oor hierdie nuwe diplomaprogramme en belangrike vooruitgang vir praktiese landbouopleiding.

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe 01.10.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf.

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste graanmarkte 01.10.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Dis eerskomende naweek NAMPO Alfa en een van die hoogtepunte is die "Profitability amid crisis" gesprek wat plaasvind 30.09.2026

Dis NAMPO Alfa eerskomende naweek, van 2 tot 4 Oktober, in Bothaville. Een van die hoogtepunte vanjaar is die nasionale gesprek wat plaasvind met die tema "Profitability amid crisis". Verskeie sprekers gaan deelneem aan hierdie belangrike gesprek. Isabel van Tonder kry meer inligting daaroor by Charl Saunderson, bekende dorperstoetteler van die Noord-Kaap.

Dis byna NAMPO Alfa en die gewilde Interras opskerpingskursus vind vanjaar plaas 30.09.2026

NAMPO Alfa vind eerskomende naweek plaas en ook die Interras beoordelings-opskerpingskursus. Isabel van Tonder gesels met Willie de Jager, President van die Suid-Afrikaanse Interras Beoordelingsvereniging oor die kursus wat by die landbouskou aangebied word.

NAMPO Alfa gebeur eerskomende naweek vanaf 2-4 Okt. Die gewilde Farm Skills kompetisie gaan weer plaasvind! 28.09.2026

Isabel van Tonder gesels met EP Nel wat betrokke is by die gewilde Farm Skills kompetisie wat eersdaags by NAMPO Alfa plaasvind. Daar word ook tydens die gesprek gefokus op vaardighede wat nie in handboeke te kry is nie en Nel gee 'n inspirende boodskap aan jongmense wat in landbou belangstel.

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek 24.09.2026

Die jongste vleispryse en ander tendense in die vleismarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek.

Słuchaj podcastu OFM Agri Hour w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS