OFM
OFM Agri Hour
The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Sindira Chetty gives an overview of the 17-24 July edition 10.07.2026 3:42
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste in die graanmarkte 09.07.2026 6:13
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Die jongste vleispryse en tendense deur Dr Johnny vd Merwe 09.07.2026 5:32
Die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.
Wintertyd is veral 'n tyd wanneer daar fyn beplanning met vee gedoen moet word 07.07.2026 7:50
Erge kouefronte het 'n groot invloed op vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor die voorbereiding van vee vir erge wintertoestande.
A vehicle manufacturer has awarded financial relief packages to farmers affected by FMD 03.07.2026 4:03
Launched at Nampo Harvest Day 2026, the campaign was centered on the Farmer Stories Fund, a relief initiative that provided R190 000 in practical support packages to selected farmers affected by the outbreak. ISUZU Motors South Africa launched the campaign to provide meaningful support to affected farmers while highlighting the resilience of South Africa’s agricultural community. Yolanda Maartens...
Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe 03.07.2026 6:19
Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 03.07.2026 5:44
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Die RPO Vrystaat het onlangs hul rol verduidelik in entstoftoedelings 03.07.2026 2:02
Die RPO Vrystaat, het onlangs hul rol verduidelik aan produsente ten opsigte an die entstoftoedienings. Isabel van Tonder berig daaroor.
Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys 01.07.2026 3:24
Bek-en-klouseer het 'n vernietigende uitwerking op boere in Suid-Afrika. Daar is egter 'n motorhandelaar wat nie net voertuie verkoop nie, maar ook 'n helpende hand uitsteek vir boere wat gebuk gaan onder die finansiele las van die veesiekte. Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD-ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys. Isabel van Tonder gesels met Jannie Marais, 'n boer van Reddersburg...
SAFEX Graanmarkoorsig, 29 Junie 2026 30.06.2026 3:14
Graan SA - ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.
Kobus Stapelberg van King Price Insurance vertel hoe die brandstofprys plaasrisiko hervorm. 30.06.2026 5:26
Elsabé Richard-May gesels met Kobus Stapelberg van King Price Insurance oor hoe die brandstofprys plaasrisiko, hervorm.
Sindira Chetty gives an overview of the 3-10 July edition 26.06.2026 2:50
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor 23.06.2026 6:24
Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
Rooiwater is 'n veesiekte wat toenemend onder diere voorkom, dis ook nie meer seisoensgebonde nie 15.06.2026 7:19
Rooiwater is 'n veesiekte wat toenemend voorkom onder vee. Die siekte is ook nie meer seisoen -of streeksgebonde nie. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, Staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
Sindira Chetty gives an overview of the 19-26 June edition 12.06.2026 3:15
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Melklintwurm kom toenemend voor onder vee, ons vind meer uit oor die siekte 08.06.2026 4:51
Daar kom toenemende gevalle van melklintwurm besmetting in vee voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die veesiekte en die behandeling daarvan.
Dr Johnny van der Merwe ontleed die jongste vleispryse 05.06.2026 4:56
Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf.
Dr Johnny van der Merwe ontleed die jongste graanmarkte 05.06.2026 5:48
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, gesels oor uitdagings waarmee die landboubedryf te kampe het 29.05.2026 8:56
Biosekerheid, vloedskade en plattelandse veiligheid is van die grootste uitdagings waarmee Suid-Afrikaanse boere te kampe het. Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, sê is die uitbreking van bek-en-klouseer is een van die grootste bekommernisse in die veebedryf. “Die biosekerheidsrisiko wat ons het en die impak wat dit het op die veebedryf, is massief”.
Sindira Chetty gives an overview of the 5-12 June edition 29.05.2026 4:04
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, praat oor wat boere kan verwag in die komende weke 28.05.2026 4:10
Bibberweer wag op die suidelike binneland sowel as reën oor verskeie dele van die land. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, deel wat boere kan verwag in die komende week. OFM se Elsabé Richard-May het met hom gesels …
Die Pistacio neutbedryf is 'n opkomende uitvoermark en word ook as superkos beskou 27.05.2026 9:08
Die Pistacio neutbedryf is 'n opkomende uitvoermark en word ook as superkos beskou. Isabel van Tonder gesels met Anton Muller, onafhanklike Hortologiese konsultant, plaaslik en internasionaal, oor die bedryf.
Daar is onlangs 'n SA rekord opgestel met die prys van 'n koei en verskalf by 'n veiling 26.05.2026 2:36
Isabel van Tonder berig oor 'n nederige begin vir 'n Brangus boer, wat nou die trotse eienaar is van 'n koei en verskalf wat 'n SA rekordprys op 'n veiling behaal het, die afgelope naweek.
Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes 26.05.2026 7:17
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
Sindira Chetty gives an overview of the 22-29 May edition 22.05.2026 2:34
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.