OFM
OFM Agri Hour
The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ofm.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 24.09.2026 5:10
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en graanpryse in die markte.
NAMPO Alfa vind binnekort plaas. Die diere is terug maar met hernude verantwoordelikheid op protokol 23.09.2026 6:45
NAMPO Alfa vind binnekort vanaf 2 tot 4 Oktober plaas in Bothaville. Die diere is terug, maar dit plaas hernude verantwoordelikheid en streng protokol op uitstallers en besoekers. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder van NAMPO Alfa, oor die hoogtepunte vanjaar.
Daar word eersdaags 'n werkswinkel by NAMPO Alfa aangebied oor die funksionaliteit van beeste 22.09.2026 14:28
Dis eersdaags NAMPO Alfa, vanaf 2-4 Okt by NAMPO Alfa. Isabel van Tonder gesels met Pikkie Uys, Drakensberger stoetteler, oor sy bydrae in die werkswinkel oor funksionaliteit in beeste wat by NAMPO Alfa aangebied word. Hy waarsku ook oor die grootste slaggate waarop 'n teler bedag moet wees in teel en seleksiebesluite.
NAMPO Alfa begin eersdaags en vir die eerste keer ooit word Bengaalse katte uitgestal! 21.09.2026 6:00
NAMPO Alfa vind eersdaags vanaf 2-4 Oktober plaas in Bothaville. Vanjaar word daar vir die eerste keer ooit by 'n landbouskou, Bengaalse katte uitgestal. Isabel van Tonder gesels met Elbie van Wyk, oor haar besonderse katte en uitstalling
Daar word nog 'n verhoging in dieselpryse voorspel vir Oktober maand 21.09.2026 4:06
Met die hoe brandstofpryse tans, is dit reeds 'n ernstige probleem vir menige verbruiker. Isabel van Tonder berig oor nog 'n verhoging in dieselpryse, wat vir Oktober maand verwag kan word.
Sindira Chetty gives an overview of the 25 Sept - 2 Oct edition 18.09.2026 3:31
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en tendense 17.09.2026 4:22
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf.
Die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte word bespreek 17.09.2026 6:08
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
September-maand val die fokus op die dodelike, maar voorkombare siekte - Hondsdolheid 16.09.2026 8:04
Hondsdolheid is 'n gevaarlike, maar voorkombare siekte. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium in Bloemfontein, oor die simptome, behandeling en voorkoming van die dodelike siekte.
Die Brangus beesras is 'n uitsonderlike ras en daar vind 'n groot veiling van die ras plaas 15.09.2026 2:41
Die Brangus beesras is 'n uitsonderlike ras met goeie vrugbaarheid, groei en vleisgehalte. Isabel van Tonder gesels met Leonard Roberts, Brangus teler van die Wes-Vrystaat, oor die ras - asook die veiling wat 17 September net buite Bloemfontein plaasvind.
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens 10.09.2026 26:39
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur om steun te werf teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens. Hierdie wysigings kan ernstige gevolg vir boere, landelike gemeenskappe en wettige vuurwapen lisensiehouers inhou. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, Hoofbestuurder van TLU SA, oor die voorgestelde wysigings en die organisasie se aksie daarteen.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte 10.09.2026 4:22
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite 10.09.2026 5:19
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite.
Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor 03.09.2026 7:20
Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan of keel-af gesny. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger van Vrystaat Landbou, oor hierdie toenem...
Trevor Cramer gives an overview of the 9 -16 Oct edition of Farmer's Weekly 02.09.2026 4:03
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Lamb Champs is 'n inisiatief deur Francois Rossouw van Saai en 'n groot sukses om die beste lamsvleis in SA aan te wys! 02.09.2026 6:22
Die onlangse Lamb Champs in Bloemfontein het groot belangstelling gelok, met meer as 61 familieboere wat deelgeneem het. Isabel van Tonder gesels met Francois Rossouw van Saai, oor die gesogte kompetisie.
Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad in landelike gebiede 01.09.2026 4:55
Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad, in die Vrystaat se landelike gebiede. Die misdade dui daarop dat dieselfde misdaadsindikaat moontlik betrokke kan wees. Dr Jane Buys en Isabel van Tonder, gee mee inligting daaroor.
Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres het Willem de Chavonne Vrugt gesels oor volhoubaarheid en grondhervorming 01.09.2026 7:49
Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres, het Isabel van Tonder met die President van Agri SA gesels oor volhoubaarheid, grondhervorming en die belangrikheid van landboudata.
Willem Symington is weer as President van Agri Noord-Kaap verkies 31.08.2026 4:58
tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres is Willem Symington weer as President van die organisasie verkies. Isabel van Tonder gesels met hom oor die belangrikheid van boerderydata en watersekerheid vir die Noord-Kaap.
Gerhard de Jager was 'n gas tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres 31.08.2026 3:11
Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres, was Gerhard de Jager - sanger, omroeper en komediant, 'n gasspreker op die geleentheid. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy positiewe boodskap aan boere.
Trevor Cramer gives an overview of the 28 Aug - 4 Sept edition of Farmer's Weekly 21.08.2026 3:47
Trevor Cramer gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe 20.08.2026 4:57
Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 20.08.2026 4:57
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Die voorgestelde wysigings aan die vuurwapenbeheerwet hou ernstige gevolge in 18.08.2026 26:39
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur om steun te werf teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van vuurwapens. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, Hoofbestuurder van TLU SA oor die veldtog wat hulle loods teen die wysigings.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeite en graanpryse 14.08.2026 4:47
Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeite en graanpryse
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.