OFM
OFM Agri Hour
The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Agri Noord-Kaap werk saam met die landboudepartement en ander rolspelers om verspreiding van BEK te stuit 20.04.2026 5:13
Agri Noord-Kaap werk saam met die landboudepartement en ander rolspelers om die verspreiding van bek-en-klouseer te stuit. Elsabe Richard-May gesels met Dirk Krapohl, uitvoerende hoof van Agri Noord-Kaap oor die uitdagings van die Noord-Kaap boere.
Die jaarlikse "Stockman School" konferensie word weer vanjaar by Aldam gehou 17.04.2026 1:00
Pieter Moller berig oor die gewilde jaarlikse "Stockman School" konferensie wat weer by Aldam in die Vrystaat gehou word.
Johan van den Berg, weerkundige van Bloemfontein gesels oor die langtermyn weervoorspellings 17.04.2026 3:10
Johan van den Berg, weerkundige van Bloemfontein, vertel meer oor die huidige weersomstandighede en ook die langtermyn voorspelling.
Eskom het al drie keer bloedneus gekry in die hof met skadevergoeding-eise wat deur boere ingestel is 16.04.2026 3:32
Isabel van Tonder berig oor 'n skadevergoeding-eis teen Eskom wat al drie keer in die hof bloedneus gekry het, ten gunste van die boere en boerderye, wat die eise ingestel het.
Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf 15.04.2026 7:11
Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.
Boere se gemoedstoestand is onder druk 15.04.2026 14:04
Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
Dr Johnny van der Merwe berig oor die graanmarkte 15.04.2026 6:19
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Wat staan 'n boer te doen wat Brusellose tussen sy vee ontdek? Deel 2 13.04.2026 5:24
In deel 2 van die gesprek oor Brusellose gesels Isabel van Tonder verder met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die stappe wat 'n boer moet neem na diagnose van die siekte en die wetlike vereistes wat gestel word.
Brusellose of besmetlike misgeboorte kom toenemend voor Deel 1 13.04.2026 6:08
Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor Brusellose of besmetlike misgeboorte wat toenemend voorkom.
Sindira Chetty gives an overview of the 10-17 April 2026 edition 09.04.2026 3:32
Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Chris Derksen lewe 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat 09.04.2026 2:38
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat.
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense 09.04.2026 7:37
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf.
More than 14 million people go to bed hungry every night. 09.04.2026 6:25
More than 14 million people go to bed hungry every night. Isabel van Tonder finds out more about the connection between land, people and the will to produce.
Daar is voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan begin 02.04.2026 7:17
Isabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daavan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin van jongs af, en die uitdagings wat hulle in gedagte moet hou.
Reinet Meyer, Brangusboer gesels oor die ras se eienskappe 02.04.2026 3:47
Die Brangus beesras word beskryf as sterk, aanpasbaar, gehard, produktief en betroubaar, om net 'n paar eienskappe te noem. Isabel van Tonder gesels met 'n bekende Brangus boer oor die besondere ras.
Chris Derksen lewer 'n veeverslag 02.04.2026 2:44
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat.
Die appel handelsmerk Flash Gala se reikwydte is alreeds meer as 100 miljoen mense per jaar 31.03.2026 5:28
Die appel handelsmerk Flash Gala se reikwydte is alreeds meer as 100 miljoen mense per jaar, wat die appel as 'n premium appelhandelsmerk vestig, ook in internasionale markte. Isabel van Tonder gesels met Conrad Fick, Bemarkingsbestuurder van Tru-Cape Marketing,oor die rooi appels.
Naudé Pienaar, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, praat oor uitdagings in NW 26.03.2026 7:20
Naudé Pienaar, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê hoewel laat seisoenreën broodnodige verligting gebring het, heers groot kommer oor stygende dieselpryse en die uitbreking van bek-en-klouseer.
SACOTA-uitvoerende direkteur, dr. André van der Vyfer, praat oor moontlike logistieke uitdagings 25.03.2026 4:42
Die uitvoerende direkteur van die SA handelsvereniging vir graan en oliesade, dr. André van der Vyfer, praat oor moontlike logistieke uitdagings wat die graanbedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar.
Dr Frikkie Mare van RPO gesels oor die regering se plan om die hele nasionale kudde in te ent 24.03.2026 3:28
Die Uitvoerende hoof van die RPO, Dr Frikkie Mare, gesels met Elsabe Richard-May oor die regering se plan om die land se hele kudde in te ent, en of die doelwit bereik sal word.
Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels verder oor die dokumente wat benodig word met veeverhandeling, soos Art 6 24.03.2026 4:42
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Isabel Kruger, Veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, gesels hulle verder oor die wetgewing van toepassing tydens verhandeling van vee en spesifiek ook Artikel 6.
Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor 23.03.2026 5:57
Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels oor die dokumente wat benodig word tydens veeverhandeling 20.03.2026 5:25
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, oor die wetgewing wat van toepassing is wanneer my met vee handel.
SACOTA se Uitvoerende direkteur, Andre van der Vyfer, gesels oor logistieke uitdagings tydens die uitvoerseisoen 20.03.2026 4:42
Elsabe Richard-May gesels met die uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, dr Andre van der Vyfer, oor moontlike logistieke uitdagings wat die bedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar.
Sindira Chetty gives an overview of the 27 March - 3 April edition 20.03.2026 3:46
Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.