OFM
OFM Agri Hour
The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslag 20.03.2026 2:07
Dawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslag.
Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, gesels oor die onlangse Boere-Indaba 19.03.2026 2:05
Daar is onlangs 'n Boere-Indaba net buite Bloemfontein gehou. Boere het die geleentheid gehad om hulle probleme te lig en oplossings voor te stel. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, oor sy indrukke van die dag.
Heleen Viljoen, Hoof-ekonoom van Graan SA gesels oor die komende wintergraanseisoen 19.03.2026 5:22
Elsabe Richard-May gesels met Heleen Viljoen, Hoof-ekonoom van Graan SA, oor die wintergraanseisoen wat op hande is en watter uitdagings en risiko's produsente moet dophou.
Hansie Viljoen was onlangs die wenner van Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die Jaar, 2025 18.03.2026 2:11
Isabel van Tonder gesels met Hansie Viljoen van die plaas Syferbult in Leeudoringstad. Hansie was die wenner van die Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die jaar, 2025.
Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie 18.03.2026 2:56
Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur, Dr Andre van der Vyfer, gesels om meer uit te vind oor die organisa...
Graan SA-landbouekonoom, Heleen Viljoen, oor die komende wintergraanplantseisoen 17.03.2026 5:22
Wintergraangewasse speel ’n belangrike rol in Suid-Afrika se landbousektor, maar produsente staan vanjaar voor verskeie uitdagings wat hul aanplantingsbesluite kan beïnvloed.
Suid-Afrika se suikersektor ervaar tans groot druk 17.03.2026 3:21
Suid-Afrika se suikersektor ervaar tans groot druk weens 'n skerp toename in die invoere van verfynde suiker. Isabel van Tonder berig daaroor.
Johan van den Berg, landbouweerkundige, gesels oor die kort en langtermynvooruitsigte van die weer 17.03.2026 4:34
Johan van den Berg, landbouweerkundige, gesels oor die kort -en langtermynvooruitsigte van die weer met Elsabe Richard-May.
Die konflik in die Midde-Ooste wek kommer. Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor graan-uitvoere 17.03.2026 2:50
Die konflik in die Midde-Ooste wek wydverspreide kommer in die landbousektor. Om uit te vind hoe dit die uitvoer van graan kan raak, het OFM se Elsabe Richard-May verlede week gesels met Dr Andre van der Vyfer, uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, ook bekend as SACOTA.
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie oor hoe om 'n voorkeurvennoot te wees en kanse te benut 16.03.2026 3:12
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor hoe om 'n voorkeurvennoot te wees en 'n kans ten beste te benut.
Minister John Steenhuisen was onlangs tydens die Graan SA kongres 'n gasspreker 16.03.2026 10:38
Isabel van Tonder gesels met Minister John Steenhuisen, Minister van Landbou en landelike ontwikkeling oor knelpunte wat die boere bekommer.
Dawie Maree, landbou-inligting-en-bemarkingshoof by FNB oor boere se besteebare inkomste 13.03.2026 3:10
Boere kan in 2026 meer druk ervaar op hul besteebare inkomste en potensiële winste weens laer graanpryse, bek-en-klouseer en stygende insetkoste.
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 11.03.2026 5:12
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 11.03.2026 5:44
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel 11.03.2026 6:24
Isabel van Tonder gesels met Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat. Hulle gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel om naspeurbaarheid van vee te verbeter.
Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie 10.03.2026 5:25
Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor die onsekerheid rondom die verspreiding van entstowwe na besmette gebiede.
Sindira Chetty gives an overview of the 13-20 March edition 06.03.2026 3:52
Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Dawie Killian lewer die weeklikse wolverslag 06.03.2026 1:51
Dawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslag
RPO-uitvoerende hoof, Dr Frikkie Maré praat oor hoe die konflik in die Midde-Ooste SA se rooivleisboere raak 05.03.2026 4:33
OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike rooivleisboere kan raak.
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat 05.03.2026 3:12
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat
Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou gesels oor die hofsaak teen die entstofbenadering van die regering 05.03.2026 9:27
Vrystaat Landbou, Saai en Sakeliga het gesamentlik 'n dringende aansoek gebring teen die Minister van landbou, Departement van landbou en die Direkteur van gesondheid, in verband met hul entstofbenadering. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou oor die aansoek.
Isabel van Tonder berig oor riglyne wat geld as plaaswerkers vervoer word 04.03.2026 3:45
Isabel van Tonder berig oor die riglyne wat geld tydens die vervoer van plaaswerkers wat vanaf 2026 streng gereguleer word.
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 04.03.2026 5:49
Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste graanmarkte 04.03.2026 6:29
Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeitspryse en graanmarkte.
Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang 04.03.2026 2:30
Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.